1999 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1999Kalenders President MbekiGregoriaanse kalender 1999 MCMXCIXAb urbe condita 2752Armeense kalender 1448 ԹՎ ՌՆԽԸChinese kalender 4695 4696 乙寅 丙卯Ethiopiese kalender 1991 1992Hebreeuse kalender 5759 5760Hindoekalenders Vikram Samvat 2054 2055 Shaka Samvat 1921 1922Irannese kalender 1377 1378Islamitiese kalender 1420 1420 Die jaar 1999 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 99ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Ge Korsten sterf op 29 September 1999 Gebeure1 Januarie Die Euro geldeenheid word in Belgie Duitsland Finland Frankryk Ierland Italie Luxemburg die Nederland Oostenryk Portugal en Spanje ingebruikgeneem Bulgarye betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 12 Maart Hongarye Pole en Tsjeggie betree die NAVO 24 Maart 24 mense sterf in die Mont Blanc tonnel toe n Belgiese vragmotor aan die brand slaan 1 April Nunavut word van die Noordwestelike gebiede afgestig as eie gebied binne die Kanadese Konfederasie 5 April Twee Libiese verdagtes van die Lockerbie bomaanval in 1988 word oorhandig vir n verhoor in Nederland 19 April Die Duitse parlement word van Bonn na Berlyn geskuif 30 April Kambodja sluit aan by die ASEAN 14 Mei 20 Junie Die 7de Krieketwereldbeker word in Engeland Skotland Ierland Nederland en Wallis aangebied en deur Australie gewen 17 Mei Ehud Barak verkies as Eerste Minister van Israel 29 Mei Nigerie word n Federale Republiek met n presidensiele demokrasie Die President is Olusegun Obasanjo 14 Junie Thabo Mbeki word president van Suid Afrika 6 Julie Die Israelse onder leiding van eerste minister Ehud Barak word geinstalleer 24 Julie 4 Augustus Die 2de Sokker Konfederasiebeker word in Meksiko aangebied en deur die gasheer gewen 26 Augustus Penny Heyns stel in Sydney haar sesde wereldrekord in drie weke op met n tyd van 2 24 2 vir die borsslag oor 200 m 1 Oktober 6 November Die 4de Rugbywereldbeker word in Engeland Frankryk Ierland Skotland en Wallis aangebied en deur Australie gewen 3 Desember Die Mars poollandingstuig bereik Mars en verdwyn 14 Desember Onderhandelaars van die Verenigde State en Duitsland kom ooreen om n fonds van 5 2 miljard Amerikaanse dollar daar te stel vir Nazi era slawe en dwangarbeiders 19 Desember Oorlewendes van modderstortings en vloede in Venezuela wat toe reeds meer as 5 000 lewens geeis het steier deur die strate 20 Desember Die voormalige Portugese kolonie Macau word deel van die Volksrepubliek China 28 Desember word tot lewenslange president geproklameer in Turkmenistan 31 Desember Die Verenigde State dra die Panamakanaalsone aan Panama oor Die iSimangaliso vleilandpark wat voorheen bekend was as die Groter St Lucia Vleilandpark word deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige Wetenskaplike en Kulturele Organisasie Unesco tot werelderfenisgebied verklaar Geboortes6 Januarie Eliza Scanlen Australiese aktrise 2 Maart Nikita Mazepin Russiese Formule Eenrenjaer 22 Maart Mick Schumacher Duitse Formule Eenrenjaer 16 April Lisette Olivera Amerikaanse aktrise 26 April Laura Wolvaardt Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 30 Mei Zhou Guanyu Chinese beroepsrenjaer 6 Junie Marguerite van Eeden Suid Afrikaanse aktrise 10 November Kiernan Shipka Amerikaanse aktrise 13 November Lando Norris Britse Formule Eenrenjaer 2 Desember Kelvin Kiptum n Keniaanse langafstandhardloper 2024 Sterftes7 Februarie Hoessein bin Talal koning van Jordanie 1935 8 Februarie Iris Murdoch Engelse skrywer en filosoof 1919 10 Februarie Anna Cloete Suid Afrikaanse aktrise 1913 7 Maart Stanley Kubrick Amerikaanse rolprentregisseur vervaardiger en draaiboekskrywer 1928 12 Maart Yehudi Menuhin Amerikaanse violis 1916 16 Maart Hendrik de Wit Nederlandse sistematiese plantkundige 1909 14 April Anthony Newley Engelse sanger en akteur 1931 21 April Charles Buddy Rogers Amerikaanse akteur musikant 1904 2 Mei Oliver Reed Britse akteur 1938 8 Mei Dirk Bogarde Britse akteur 1921 27 Mei Zach de Beer Suid Afrikaanse politikus 1928 6 Junie Anne Haddy Australiese aktrise 1930 25 Junie William Sage Rapson Nieu Seelandse en Suid Afrikaanse chemikus 1912 6 Julie Joaquin Rodrigo Spaanse komponis 1901 12 Augustus J R Hale Britse geskiedkundige en vertaler 1923 29 September Ge Korsten Suid Afrikaanse sanger 1927 2 Oktober Sarel Hayward Suid Afrikaanse politikus 1924 2 Oktober Heinz G Konsalik Duitse outeur 1921 2 Oktober Georg Tintner Oostenrykse dirigent 1917 4 Oktober De Villiers Graaff Suid Afrikaanse politikus 1913 6 Oktober Gorilla Monsoon Amerikaanse stoeier en akteur 1937 7 Oktober Demetrios Tsafendas die sluipmoordenaar van dr Hendrik Verwoerd 1918 26 Oktober Rex Gildo Duitse akteur en popsanger 1936 26 Oktober Christiane Jaccottet Switserse klavesimbelspeelster 1937 9 November Dricky Beukes Suid Afrikaanse skrywer 1918 13 November Anna Scheepers n Suid Afrikaanse vakbondleier 1914 24 November Hilary Minster Britse akteur 1944 12 Desember Joseph Heller Amerikaanse satirikus 1923, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar