lt lt Maart 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 16 Maart is die 75ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 76ste in skrikkeljare Daar volg nog 290 dae Gebeure1286 Pous Honorius IV hef die interdik teen Venesie op Dit was ingestel deur sy voorganger Pous Martinus IV 1452 Keiser Frederik III trou in Rome met Eleonore van Portugal 1517 Die vyfde Lateraanse konsilie eindig 1521 Ferdinand Magellaan bereik die Filippyne 1815 Willem I verklaar homself Koning van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande die eerste grondwetlike monargie in Nederland 1846 Die Oorlog van die Byl breek uit op die Kaapse Oosgrens 1872 Wanderers F C wen die eerste FA beker die oudste sokkerkompetisie ter wereld 1 0 teen Royal Engineers A F C by The Oval in Kennington Londen 1968 Vietnamoorlog Amerikaanse soldate dood 347 burgerlikes in My Lai Vietnam 1978 Voormalige Eerste Minister van Italie Aldo Moro word in Rome deur die Brigate Rosse Rooi Brigade ontvoer 1984 Die Verdrag van Nkomati word gesluit tussen die kommunistiese FRELIMO regering van Mosambiek en die apartheidsregering van Suid Afrika Geboortes1581 Pieter Corneliszoon Hooft Nederlandse digter en historikus 1647 1585 Gerbrand Bredero Nederlandse digter en dramaturg 1618 1750 Caroline Herschel Duits Engelse sterrekundige en sangeres 1848 1751 James Madison vierde President van die Verenigde State 1836 1787 Georg Simon Ohm Duitse fisikus en wiskundige bekend vir Ohm se wet 1854 1856 Napoleon Eugene Louis Bonaparte seun van Napoleon III sterf later in die Anglo Zoeloe oorlog 1879 1869 W A Hofmeyr Afrikaanse kultuurleier en sakeman Die W A Hofmeyr prys is na hom vernoem 1953 1871 Hans Merensky Suid Afrikaanse geoloog wetenskaplike omgewingsbewaarder en weldoener 1952 1875 Bruckner de Villiers Suid Afrikaanse politikus 1948 1889 Reggie Walker Suid Afrikaanse atleet 1951 1893 Isobel Elsom Engelse aktrise 1981 1920 Alba Bouwer Suid Afrikaanse kinderboekskryfster bekende joernalis en maatskaplike werkster 2010 1925 Cornell Borchers Duitse aktrise 2014 1927 Wladimir Komarof Russiese ruimtevaarder aanboord Soyuz 1 1967 1932 Walter Cunningham Amerikaanse ruimtevaarder 2023 1941 Bernardo Bertolucci Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer 2018 1950 Kate Nelligan Kanadese aktrise 1953 Richard Stallman Amerikaanse aktivis vir vrye sagteware kuberkraker en programmeerder 1959 Tito Mboweni agtste Goewerneur van die Suid Afrikaanse Reserwebank later tweemalige minister van finansies 1972 Amor Vittone Suid Afrikaanse danseres en sangeres 1970 Joakim Berg Sweedse musikant 1975 Oksana Fadeyeva Russiese tafeltennisspeler 1990 Ionut Silaghi de Oas Roemeense sanger liedjieskrywer Sterftes37 Tiberius Romeinse keiser 42 v C 1864 Andries Stockenstrom luitenant goewerneur van die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie 1792 1919 Paul Fromhold Treu Duits Baltiese protestantse martelaar 1854 1936 Marguerite Durand n Franse verhoogaktrise joernalis en n leidende suffragette 1864 1940 Selma Lagerlof Sweedse skryfster en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1909 1858 1960 Nicolaas de Wet Suid Afrikaanse politikus waarnemende goewerneur generaal en hoofregter 1873 1999 Hendrik de Wit Nederlandse sistematiese plantkundige 1909 2005 Allan Hendrickse Suid Afrikaanse politikus prediker en onderwyser 1927 2011 Carel Boshoff III sendeling en stigter van Orania 1927 Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 Maart, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar