1919 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920 1921 1922 1923 1924 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1919Kalenders Die slangkopvuurtoringGregoriaanse kalender 1919 MCMXIXAb urbe condita 2672Armeense kalender 1368 ԹՎ ՌՅԿԸChinese kalender 4615 4616 乙午 丙未Ethiopiese kalender 1911 1912Hebreeuse kalender 5679 5680Hindoekalenders Vikram Samvat 1974 1975 Shaka Samvat 1841 1842Irannese kalender 1297 1298Islamitiese kalender 1338 1338 Die jaar 1919 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 19de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Generaal Louis Botha sterf GebeureStigting van die Bauhaus in Weimar Duitsland Generaal Jan Christian Smuts word die tweede Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika Alcock en Brown is die eerste vlieeniers wat n ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan voltooi 19 Februarie Die tweede Pan Afrika Kongres begin in Parys 4 Maart Die Slangkopvuurtoring in Kommetjie op die Kaapse Skiereiland word in gebruik geneem 13 April Die Amritsar slagting vind plaas 21 Mei Eerste uitgawe van Landbouw weekblad verskyn in Bloemfontein 21 Junie Die Kanadese berede polisie skiet op n skare werklose oorlogsveterane met twee noodlottig gewond tydens n algemene staking in Winnipeg 28 Junie Die Verdrag van Versailles is onderteken en beeindig die Eerste Wereldoorlog 3 Julie Achille Ratti later Pous Pius XI word tituler aartsbiskop van Naupactus en nuntius in Pole 7 Oktober Die Koninklijke Luchtvaart Maatshappy word gestig 28 Oktober Achille Ratti later Pous Pius XI word as biskop in gewy 10 November Die Kaapse Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aanvaar n voorstel vir die vertaling van die Bybel in Afrikaans Geboortes12 Februarie Russell Ackoff Amerikaanse bedryfskundige en baanbreker in operasionele navorsing en algemene stelselteorie 2009 13 Februarie Piet Malan Springbokrugbyspeler 2015 15 Februarie Frans Claerhout Belgiesgebore Suid Afrikaanse skilder 2006 18 Februarie Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus premier van Iran 1979 24 Februarie Ina de Villiers skrywer van die mees bekende kookboek in Suid Afrika Kook en Geniet 2010 3 Maart Peter Henry Abrahams Suid Afrikaanse romanskrywer digter joernalis en politieke kommentator 2017 11 Maart Elise Muller Afrikaanse skrywer 1985 20 Maart Ds Cillie Malan predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 2006 20 Maart Gerhard Barkhorn Duitse bobaasvlieenier en slegs die tweede vegvlieenier wat meer as 300 vliegtuie van die vyand kon neerskiet 1983 29 Maart Eileen Heckart Amerikaanse aktrise 2001 8 April Ian Smith Rhodesiese politikus en staatsman Eerste Minister van Rhodesie 2007 13 April Howard Keel Amerikaanse akteur sanger 2004 3 Mei Pete Seeger Amerikaanse folksanger en aktivis 2014 7 Mei Eva Peron vrou van die Argentynse president Juan Peron 1952 19 Mei Esme Euvrard Suid Afrikaanse radio omroeper sanger en aktrise 1993 10 Junie Moultrie Patten Amerikaanse akteur 2009 21 Junie Paolo Soleri Italiaans Amerikaanse argitek 2013 24 Junie Al Molinaro Amerikaanse akteur 2015 15 Julie Iris Murdoch Engelse skrywer en filosoof 1999 20 Julie Sir Edmund Hillary Nieu Seelander eerste persoon wat Everest uitgeklim het 2008 31 Julie Primo Levi Italiaans Joodse chemikus komponis en outeur 1987 9 Augustus Leona Woods Amerikaanse fisikus wat gehelp het met die bou van die eerste kernreaktor en die eerste kernwapen 1986 15 September Dirk van der Walt predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1985 26 September Matilde Camus Spaanse digter en navorser 2012 6 Oktober Mohamed Siad Barre Somaliese politikus en staatsman president van Somalie 1985 12 Oktober Mary Ainslee Amerikaanse aktrise 1991 14 Oktober Ds Louis Jacobus Botha predikant en later professor aan die Hammanskraalse Teologiese Skool 18 Oktober Pierre Trudeau Kanadese politikus en premier 2000 22 Oktober Doris Lessing Britse skryweres 2013 26 Oktober Mohammad Reza Pahlavi laaste sjah van Iran 1980 10 November Michail Kalasjnikof Russiese ontwerper van die AK 47 masjiengeweer 2013 20 November Phyllis Thaxter Amerikaanse aktrise 2012 24 November Felix du Plessis Suid Afrika se twintigste Springbokkaptein 1978 6 Desember Anna Bender Suid Afrikaanse pianis en skrywer 2004 12 Desember Matthys van Rensburg Suid Afrikaanse politikus 1970 13 Desember Hans Joachim Marseille Duitse bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1942 Sterftes6 Januarie Theodore Roosevelt die 26ste President van die Verenigde State 1901 1909 1858 15 Januarie Rosa Luxemburg Marxistiese revolusioner 1871 28 Januarie Groothertog Paul Aleksandrowitsj van Rusland die sesde oudste seun en jongste kind van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou Maria Aleksandrowna 1860 28 Januarie Groothertog Dmitri Konstantinowitsj van Rusland seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland en n neef van tsaar Aleksander III 1860 28 Januarie Groothertog Nikolaas Michailowitsj van Rusland die oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland 1859 8 Julie Johan Andreas der Mouw Nederlandse digter 1863 15 Julie Emil Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1852 9 Augustus Ernst Haeckel Duitse bioloog en filosoof 1834 11 Augustus Andrew Carnegie Amerikaanse staalbaron 1835 27 Augustus Louis Botha Suid Afrikaanse staatsman Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika 1862 13 September Albert Henry Hime n Eerste Minister van Natal 1842 4 Oktober Petrus Postma Suid Afrikaanse predikant en Christelike onderwysaktivis 1854, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar