1993 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1993Kalenders Russiese verkiesingsGregoriaanse kalender 1993 MCMXCIIIAb urbe condita 2746Armeense kalender 1442 ԹՎ ՌՆԽԲChinese kalender 4689 4690 己申 庚酉Ethiopiese kalender 1985 1986Hebreeuse kalender 5753 5754Hindoekalenders Vikram Samvat 2048 2049 Shaka Samvat 1915 1916Irannese kalender 1371 1372Islamitiese kalender 1414 1414 Die jaar 1993 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 93ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Tsjeggo Slowakye verdeel en die republieke Tsjeggie en Slowakye word gestig 24 Maart Die komeet Shoemaker Levy 9 word in n wentelbaan om Jupiter ontdek 6 April Russiese kernkragongeluk by Tomsk 7 8 April Joego Slawie erken die onafhanklikheid van die Republiek van Masedonie 24 Mei Eritrea verkry onafhanklikheid van Ethiopie 25 Junie Kim Campbell word verkies tot die leier van die Progressiewe Konserwatiewe party van Kanada en word die eerste vroulike eerste minister van Kanada 12 Julie n Aardbewing aan die kus van Hokkaido Japan wat 7 8 op die Richterskaal registreer veroorsaak n tsoenami met 202 sterfgevalle op die klein eiland Okushiri 25 Julie Die St James bloedbad vind plaas in Kaapstad Onbekend Die Siberiese Ysvrou word ontdek Geboortes22 Januarie Rio Haryanto Indonesiese Formule Eenrenjaer 5 Februarie Luke Newton Engelse akteur 17 Februarie Kai Luke Brummer Suid Afrikaanse akteur 11 Maart Jodie Comer Engelse aktrise 18 Maart Urassaya Sperbund Thai Noorweegse aktrise 15 April Burger Odendaal Suid Afrikaanse rugbyspeler 15 April Jan Serfontein Springbokrugbyspeler 14 Mei Dane van Niekerk Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 10 Junie Bria Vinaite Amerikaans Litause aktrise 16 Junie Park Bo gum Koreaanse akteur 26 Junie Ariana Grande Amerikaanse vermaaklikheidster 1 Julie Katie Sarife Amerikaanse aktrise 20 Julie Alycia Debnam Carey Australiese aktrise 18 September Zozibini Tunzi Suid Afrikaanse skoonheidskoningin Mej Heelal 2019 29 Oktober India Eisley Amerikaanse aktrise 9 November Bianca Buitendag Suid Afrikaanse professionele branderplankryer 16 November Anrich Nortje Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 14 Desember Antonio Giovinazzi Italiaanse Formule Eenrenjaer Sterftes4 Januarie Danie Craven 19de Springbokkaptein en beroemde rugby administrateur 1910 6 Januarie Rudolf Nureyev Russiese balletdanser 1938 6 Januarie Dizzy Gillespie Amerikaanse trompetspeler van jazzmusiek 1917 16 Januarie Florence Desmond Amerikaanse aktrise 1905 20 Januarie Audrey Hepburn Britse aktrise 1929 19 Maart Dulcie Howes Suid Afrikaanse ballerina en balletpionier 1908 24 Maart John Hersey Amerikaanse outeur en joernalis 1914 31 Maart Brandon Lee Amerikaanse akteur 1965 10 April Chris Hani Suid Afrikaanse kommunis 1942 22 April Dr Andries Treurnicht Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1921 23 April Bertus Aafjes Nederlandse digter en skrywer 1912 24 April Oliver Tambo ANC president en vryheidsvegter 1917 15 Junie James Hunt Britse renjaer Formule Een Wereldkampioen in 1976 1947 19 Junie William Golding Britse skrywer en digter en Nobelprys vir Letterkunde wenner in 1983 1911 12 Julie Hans Zanotelli Duitse dirigent 1927 31 Augustus Siegfried Schurenberg Duitse akteur 1900 11 September Erich Leinsdorf Oostenryks gebore Amerikaanse dirigent 1912 11 September Esme Euvrard Suid Afrikaanse radio omroeper sanger en aktrise 1919 20 September Erich Hartmann Duitse bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1922 6 November Joseph Serchuk Pools Israeliese partisaan leier in die Tweede Wereldoorlog 1919 22 November Anthony Burgess Britse skrywer 1917 2 Desember Pablo Escobar Colombiaanse dwelmbaron 1949 4 Desember Frank Zappa Amerikaanse rockmusikant komponis 1940 6 Desember Don Ameche Amerikaanse akteur 1908 7 Desember Felix Houphouet Boigny eerste President van die Ivoorkus 1905, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar