1929 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930 1931 1932 1933 1934 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1929Kalenders Die Dow Jones in Okt Nov 1929Gregoriaanse kalender 1929 MCMXXIXAb urbe condita 2682Armeense kalender 1378 ԹՎ ՌՅՀԸChinese kalender 4625 4626 乙辰 丙巳Ethiopiese kalender 1921 1922Hebreeuse kalender 5689 5690Hindoekalenders Vikram Samvat 1984 1985 Shaka Samvat 1851 1852Irannese kalender 1307 1308Islamitiese kalender 1348 1348 Die jaar 1929 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 29ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureDie stad Nieu Delhi word gestig deur Edwin Lutyens en Herbert Baker 10 Januarie Die Belgiese kunstenaar Herge skep Kuifie Frans Tintin n denkbeeldige karakter wat in meer as 200 miljoen strokiesprentboeke in 40 tale gepubliseer is 11 Februarie Die eerste Lateraanse verdrag wat die Vatikaanstad as n onafhanklike soewereine enklave binne Italie vestig word onderteken 29 Oktober Die ineenstorting van die Wall Street aandelebeurs in Amerika en die begin van die wereldwye Groot Depressie 16 Mei In Hollywood Kalifornie word die eerste Oscar deur die Amerikaanse Filmakademie toegeken 16 Desember Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word kardinaal GeboortesDorothy Fischer Suid Afrika se eerste vroulike hartoorplantingspasient 1981 Goliath Davids Suid Afrikaanse akteur 2012 Stoffel Botha Suid Afrikaanse politikus en minister van binnelandse sake 1998 Gert Kotze Suid Afrikaanse politikus 2010 3 Januarie Gordon Moore Amerikaanse sakeman en mede stigter van Intel 2023 10 Januarie Wilhelm Hankel Duitse ekonoom 2014 11 Januarie Nicoletta Orsomando Italiaanse televisie aanbieder en aktrise 2021 15 Januarie Martin Luther King jr burgerregteaktivis vermoor in Memphis Tennessee VSA 1968 15 Januarie John Naisbitt Amerikaanse skrywer en futuris 5 Februarie Fred Sinowatz politikus en kanselier van Oostenryk 2008 15 Februarie Graham Hill Britse F1 renjaer en tweemalige wereldkampioen 1975 22 Februarie Dolf van Niekerk Afrikaanse skrywer 2022 28 Februarie Frank Gehry Kanadees Amerikaanse argitek 4 Maart Bernard Haitink Nederlandse dirigent 2021 8 Maart Hebe Camargo Brasiliaanse aktrise TV aanbieder en sangeres 2012 22 Maart P Ramlee Maleisiese sanger akteur en liedjieskrywer 1973 23 Maart Roger Bannister voormalige Britse atleet en neuroloog 2018 24 Maart Christo Coetzee Suid Afrikaanse skilder 2000 27 Maart Anne Ramsey Amerikaanse aktrise 1988 31 Maart Des van Jaarsveldt Suid Afrika se sewe en twintigste Springbokkaptein 1 April Jane Powell Amerikaanse aktrise 2021 5 April Hugo Claus toonaangewende Vlaamse skrywer 2008 6 April Andre Previn Duitse komponis en dirigent 2019 8 April Jacques Brel Belgiese sanger 1978 10 April Hanns Lothar Duitse toneelspeler 1967 10 April Liz Sheridan Amerikaanse aktrise 2022 14 April Paavo Berglund Finse dirigent en violis 2012 28 April Avigdor Arikha n Roemeensgebore Frans Israeliese skilder tekenaar drukkunstenaar en kunsgeskiedkundige 2010 2 Mei Jigme Dorji Wangchuck 3de koning van Bhutan 1972 4 Mei Audrey Hepburn Engelse aktrise 1993 5 Mei Willie Marais NG Kerk predikant en skrywer 2014 12 Mei Sam Nujoma Namibiese politikus en eerste president van Namibie 1990 2005 17 Mei Jo Onderstall Suid Afrikaanse amateur plantkundige 2016 23 Mei Joe Modise Suid Afrikaanse ANC politikus en kabinetsminster 2001 2 Junie Peter Clarke Suid Afrikaane kunstenaar skrywer en digter 2014 7 Junie John Napier Turner Kanadese prokureur en politikus eerste minister van Kanada in 1984 2020 12 Junie Anne Frank Joodse dagboekskrywer en Nazi slagoffer 1945 18 Junie Jurgen Habermas Duitse filosoof en sosioloog 29 Junie Oriana Fallaci Italiaanse joernalis en skryfster 2006 2 Julie Esme Berman Suid Afrikaanse outeur navorser historikus en kunskonsultant 2017 11 Julie Theuns Briers Springbokrugbyspeler 2018 28 Julie Jacqueline Kennedy Onassis Amerikaanse boekredakteur sosiale vlinder asook Eerste Dame van die Verenigde State van Amerika 1994 29 Julie Remco Campert Nederlandse skrywer digter en rubriekskrywer 2022 29 Julie Jean Baudrillard Franse sosioloog kultuurkritikus en filosoof 2007 31 Julie Don Murray Amerikaanse akteur 2024 21 Augustus Ahmed Kathrada ANC lid en anti apartheidsaktivis 2017 28 Augustus Ken Gampu Suid Afrikaanse rolprentakteur 2003 8 September Christoph von Dohnanyi Duitse dirigent 17 September Sir Stirling Moss Britse motorrenjaer 2020 23 September Johan Claassen Suid Afrika se 26ste Springbokkaptein 2019 2 Oktober Lorrae Desmond Australiese aktrise 2021 5 Oktober Richard F Gordon Amerikaanse vlootoffisier chemikus en Nasa ruimtevaarder 2017 12 Oktober Magnus Magnusson Yslandse joernalis vertaler skrywer en televisie aanbieder 2007 16 Oktober Fernanda Montenegro Brasiliaanse aktrise 21 Oktober Jan Barnard Springbok maratonatleet 2012 21 Oktober Ursula K Le Guin Amerikaanse skrywer 2018 23 Oktober Lt genl Nicolaas Johan Nieuwoudt geneesheer generaal en bevelvoerder van die Suid Afrikaanse Geneeskundige Diens van 1977 1988 1989 31 Oktober Bud Spencer Italiaanse akteur 2016 1 November Roy Dryburgh Suid Afrika se 28ste Springbokkaptein 2000 2 November Amar Bose Amerikaanse akademikus ingenieur en entrepreneur 2013 12 November Prinses Grace van Monaco 1982 14 November Gert Potgieter Suid Afrikaanse tenoor en akteur 1977 15 November Ed Asner Amerikaanse akteur 2021 2 Desember Harry Benson Skotse fotograaf 9 Desember John Cassavetes Amerikaanse akteur 1989 13 Desember Christopher Plummer Kanadese teater rolprent en televisieakteur 2021 17 Desember Nellie du Toit n Suid Afrikaanse liriese sopraan 2018 29 Desember Dr Jan van Elfen Suid Afrikaanse skrywer van mediese boeke soos Dokter in die huis 2007 31 Desember Mies Bouwman Nederlandse televisie aanbieder 2018 Sterftes5 Januarie Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland die seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj senior 1856 22 Januarie Cornelis Lely Nederlandse ingenieur en politikus 1854 29 Maart Elena Caragiani Stoenescu eerste vroulike vlieenier in Roemenie 1887 17 April Sir Thomas Smartt leier van die Unionisteparty en kabinetsminister 1858 26 April Groothertog Michail Michailowitsj van Rusland die tweede oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland 1861 10 Junie A G Visser Suid Afrikaanse digter 1878 24 Augustus Karel van de Woestijne Vlaamse skrywer en digter 1878 31 Augustus Lourens Geldenhuys baanbreker van die Witwatersrand en n politikus van die Suid Afrikaanse Party 1864 18 Oktober Herbert Castens Suid Afrika se eerste Springbokkaptein 1864 2 November Lydia van Niekerk die eerste Afrikaanse vrou wat n professor geword het op Stellenbosch 1884, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar