1982 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1982Kalenders Leonid Brezjnef en Wladyslaw GomulkaGregoriaanse kalender 1982 MCMLXXXIIAb urbe condita 2735Armeense kalender 1431 ԹՎ ՌՆԼԱChinese kalender 4678 4679 戊酉 己戌Ethiopiese kalender 1974 1975Hebreeuse kalender 5742 5743Hindoekalenders Vikram Samvat 2037 2038 Shaka Samvat 1904 1905Irannese kalender 1360 1361Islamitiese kalender 1403 1403 Die jaar 1982 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 82ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure23 Januarie Die Suid Afrikaanse Grand Prix vind plaas 18 Februarie Die SAS President Kruger sink nadat dit met die SAS Tafelberg bots met verlies van 16 seemanne 14 Maart n Bom ontplof in die ANC se kantore in Londen 20 Maart Tydens n vergadering van tussen 7 000 en 8 000 mense in Pretoria word Suid Afrika se Konserwatiewe Party in die lewe geroep 2 April Argentinie val die Britse Falkland eilande aan 23 April Die ZX Spectrum 8 bis persoonlike rekenaar word vrygestel deur Sinclair Research Ltd 25 April Israel voltooi onttrekking uit Sinai volgens die Camp David akkoord 2 Mei Die HMS Conqueror sink die Argentynse skip ARA General Belgrano gedurende die Falkland oorlog 30 Mei Spanje betree die NAVO 6 Junie Israel val Libanon binne 13 Junie 11 Julie Die twaalfde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Spanje gespeel wat deur Italie gewen word 14 Junie Einde van die Falklandoorlog 21 Junie John Hinckley sluipskutter van Ronald Reagan onskuldig bevind weens kranksinnigheid Julie Die Epson HX 20 skootrekenaar word bekendgestel 17 Augustus Die anti apartheidsaktivis Ruth First sterf in Maputo toe n briefbom in haar kantoor ontplof 29 Oktober Lindy Chamberlain word in Australie skuldig bevind aan moord op haar nege week oue babadogter nadat n jurie haar bewering dat n Dingo die baba gevat het verwerp 7 Desember Veroordeelde moordenaar Charlie Brooks word die eerste Amerikaanse gevangene om deur middel van n dodelike inspuiting om die lewe gebring te word 8 Desember Die Desember moorde vind in Suriname plaas Geboortes2 Januarie Ricky Januarie Springbokrugbyspeler 9 Januarie Catherine Hertogin van Cambridge Britse prinses 25 Januarie Noemi Italiaanse sangeres liedjieskryfster en musikant 26 Februarie Li Na Chinese beroepstennisspeler 28 Februarie Nadine Suid Afrikaanse ligte sangeres 5 Maart Nadia Valvekens Suid Afrikaanse sepie en rolprentaktrise 8 Maart Marjorie Estiano Brasiliaanse aktrise en sangeres liedjieskryfster 17 Maart Steven Pienaar Suid Afrikaanse sokkerspeler 18 Maart Timo Glock Duitse F1 en motorrenjaer 24 Maart Fourie du Preez Suid Afrikaanse rugbyspeler oud Springbok 9 April Jay Baruchel Kanadese akteur skrywer en regisseur 19 April Cassandra Lee Morris Amerikaanse aktrise en vervaardiger 30 April Kirsten Dunst Amerikaanse aktrise 10 Junie Stuart Berry Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter 11 Junie Jacques Freitag Suid Afrikaanse hoogspringatleet 14 Junie Lang Lang Chinese konsertpianis 21 Junie William Prins van Wallis Britse prins 21 Junie Jared Padalecki Amerikaanse akteur 23 Junie Kirsten Neuschafer Suid Afrikaanse seiljagvaarder wat spesialiseer in hoe breedtegraad en avontuurvaart 8 Julie Zak Hendrikz Suid Afrikaanse akteur toneelregisseur en skrywer 18 Julie Priyanka Chopra Indiese aktrise vervaardiger model en Mej Wereld 2000 11 September Svetlana Tichanovskaja Belarussiese politieke aktivis 23 September Bevin Prince Amerikaanse aktrise 7 Desember Tasneem Motara Suid Afrikaanse politikus Sterftes5 Januarie Hans Conried Amerikaanse akteur 1917 2 Februarie Stephanus du Toit predikant en hoogleraar van die Gereformeerde Kerk 1905 17 Februarie Thelonious Monk Amerikaanse jazzpianis en komponis 1917 6 Maart Ayn Rand Amerikaanse skryfster en filosoof 1905 8 Mei Gilles Villeneuve Kanadese Formule 1 renjaer 1950 16 Mei Tiya Sircar Amerikaanse aktrise 29 Mei Romy Schneider Oostenrykse aktrise 1938 16 Julie Charles Robberts Swart die laaste Goewerneur Generaal van die Unie van Suid Afrika en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid Afrika 1894 28 Julie Coert Steynberg n internasionaal bekroonde Suid Afrikaanse beeldhouer en ontwerper 1905 12 Augustus Henry Fonda Amerikaanse akteur 1905 17 Augustus Ruth First sterf toe sy n briefbom oopmaak wat vir haar man Joe Slovo bedoel was 1928 20 Augustus Walter Battiss Suid Afrikaanse kunstenaar 1906 21 Augustus Sobhuza II 83 Paramount Chief Opperhoofman van Swaziland later koning van Swaziland 1899 29 Augustus Ingrid Bergman Sweedse aktrise 1915 1 September Wladyslaw Gomulka Poolse politikus 1905 5 September Douglas Bader Britse Koninklike Lugmag bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1910 14 September Prinses Grace van Monaco beserings as gevolg van n motorongeluk 1929 14 September Christian Ferras Franse violis 1933 18 Oktober Sias Reinecke Afrikaanse sanger en lid van die sanggroep Groep Twee 1940 1 November James Broderick Amerikaanse akteur 1927 5 November Albert Hertzog n Suid Afrikaanse politikus 1899 10 November Leonid Brezjnef Leier van die Sowjetunie 1906 23 November Adoniran Barbosa Brasiliaanse komponis sanger kitaarspeler en akteur 1910 28 November Pierre Fourie Afrikaanse skrywer 1917 29 November Paolo Monti Italiaanse fotograaf 1908 18 Desember Hans Ulrich Rudel Duitse kolonel en meesgedekoreerde bobaasvlieenier 1916 20 Desember Arthur Rubinstein Poolse pianis 1887 VerwysingsZX Spectrum at 30 the computer that started a revolution besoek op 17 Junie 2015 Wikimedia Commons bevat media in verband met 1982, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar