1984 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1984Kalenders Richard Nixon en Indira GandhiGregoriaanse kalender 1984 MCMLXXXIVAb urbe condita 2737Armeense kalender 1433 ԹՎ ՌՆԼԳChinese kalender 4680 4681 庚亥 辛子Ethiopiese kalender 1976 1977Hebreeuse kalender 5744 5745Hindoekalenders Vikram Samvat 2039 2040 Shaka Samvat 1906 1907Irannese kalender 1362 1363Islamitiese kalender 1405 1405 Die jaar 1984 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 84ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure1 Januarie Broenei word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 8 Januarie Broenei sluit by die ASEAN aan 14 20 Januarie Die derde Paralimpiese Winterspele word in Innsbruck Oostenryk aangebied 19 Januarie Die Standerbende beroof drie banke in minder as n uur in Johannesburg se middestad 8 19 Februarie Die 14de Olimpiese Winterspele word in Sarajevo Joego Slawie aangebied 15 Maart Die Koeberg kernkragsentrale in die Wes Kaap bereik sy kritiese fase en op 4 April wek die kernreaktor die eerste keer elektrisiteit op 16 Maart Die Verdrag van Nkomati word gesluit tussen die kommunistiese Frelimo regering van Mosambiek en die apartheidsregering van Suid Afrika 7 April Die Suid Afrikaanse Grand Prix vind plaas 24 April Apple Computer stel die Apple draagbare rekenaar bekend 17 30 Junie Die eerste deel van die sewende Paralimpiese Somerspele word in New York Stad Verenigde State van Amerika aangebied 27 Junie Pierre Trudeau wen die Albert Einstein prys vir vrede 22 Julie 1 Augustus Die tweede deel van die sewende Paralimpiese Somerspele word in Stoke Mandeville Verenigde Koninkryk aangebied 28 Julie 12 Augustus Die 23ste Olimpiese Somerspele word in Los Angeles Verenigde State van Amerika aangebied 3 September P W Botha word Suid Afrika se eerste uitvoerende Staatspresident 4 Oktober Die laaste volledige Toepolef Tu 144 die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wereld wat deur die Sowjetse vliegtuigbouer ontwikkel is word in diens geneem 12 November Marokko bedank uit die Organisasie vir Afrika eenheid as gevolg van die Wes Sahara konflik 3 Desember Die Bhopal gasramp die wereld se ergste nywerheidsongeluk veroorsaak ten minste 18 000 sterftes in die Indiese stad Bhopal Geboortes6 Januarie Marius van der Westhuizen internasionale rugbyskeidsregter 7 Januarie Ran Danker Amerikaanse akteur 29 Januarie Natalie du Toit Suid Afrikaanse swemster 3 Februarie Elizabeth Anne Holmes Amerikaanse sakevrou 6 Februarie Andre Lotter Suid Afrikaanse sepie akteur 15 Februarie Himarsha Venkatsamy Suid Afrikaans Indiese model en aktrise 17 Februarie AB de Villiers Suid Afrikaanse krieketspeler 26 Februarie Minki van der Westhuizen Suid Afrikaanse model en televisiepersoonlikheid 2 Maart Ian Sinclair Amerikaanse akteur 6 Maart Leila Bekhti Frans Algeriese rolprent en televisieaktrise 10 Maart Ruan Pienaar Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbokskrumskakel 20 Maart iJustine Amerikaanse aktrise en aanlynvideokletskous 20 Maart Lise Baastrup Deense aktrise 10 April Mandy Moore Amerikaanse sangeres en aktrise 17 April Rosanna Davison Ierse aktrise model en skoonheidskoningin Mej Wereld 2003 16 Junie Zane Kirchner Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbokheelagter 18 Junie Laudo Liebenberg Suid Afrikaanse akteur en sanger 8 Julie Jackie Nagtegaal Suid Afrikaanse skrywer 11 Julie Morne Steyn Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springboklosskakel 11 Julie Rachael Taylor Australiese televisie en filmaktrise 19 Julie Andrea Libman Kanadese aktrise 28 Julie Maria Popova Bulgaars gebore Amerikaans gebaseerde skrywer en essayis 3 Augustus Jon Foster Amerikaanse akteur 18 Augustus Wilhelm van der Walt Suid Afrikaanse akteur hy was Ty in 7de Laan 31 Augustus Charl Schwartzel Suid Afrikaanse professionele gholfspeler 2 September Jacques Louis Potgieter Suid Afrikaanse rugbyspeler 15 September Prins Harry Hertog van Sussex tweede seun van Charles III en prinses Diana 22 September Godfrey Gao Kanadese akteur 2019 14 Oktober Amalia Uys Suid Afrikaanse aktrise sy was San Mari gewees in 7de Laan 25 Oktober Katy Perry Amerikaanse sangeres liedjieskryfster en musikant 22 November Scarlett Johansson Amerikaanse aktrise 23 November Lucas Grabeel Amerikaanse akteur en vervaardiger 25 November Gaspard Ulliel Franse rolprentakteur 2022 1 Desember Yolandi Visser Suid Afrikaanse sangeres en kletsrymer 6 Desember Daryl Impey Suid Afrikaanse professionele fietsrenjaer 7 Desember Robert Kubica Poolse Formule Een renjaer 16 Desember Kaz McFadden Suid Afrikaanse akteur 22 Desember Basshunter Sweedse sanger musiekprodusent en platejoggie Sterftes11 Januarie Jack La Rue Amerikaanse akteur 1902 14 Januarie Koos du Plessis Suid Afrikaanse sanger liedjieskrywer en digter 1945 20 Januarie Johnny Weismuller Amerikaanse swemmer en akteur bekend vir sy rol as Tarzan 1904 9 Februarie Joeri Andropof Sowjetpolitikus 1914 11 Februarie Phil Nel Suid Afrika se agttiende Springbokkaptein 1902 11 Februarie John Comer Engelse akteur 1924 12 Februarie Arnold Meiring NG predikant en Transvaalse moderator 1906 12 Februarie Anna Anderson aanspraakmaker op die Russiese troon 1896 13 Februarie Andre Stander Suid Afrikaanse polisieoffisier en berugte bankrower 1946 15 Februarie Ethel Merman Amerikaanse sangeres en aktrise 1908 1 Maart Jackie Coogan Amerikaanse akteur 1914 2 Maart Breytie Breytenbach eerste hoofdirekteur van Truk 1904 5 Maart William Powell Amerikaanse akteur 1892 6 Maart Henry Wilcoxon Britse akteur 1905 10 Maart June Marlowe Amerikaanse aktrise 1903 23 Maart Shauna Grant Amerikaanse aktrise pornoster 1963 1 April Marvin Gaye Amerikaanse sanger 1939 13 April Ralph Kirkpatrick Amerikaanse klavesimbelspeler en musikoloog 1911 20 April Fred le Roux Afrikaanse joernalis lektor en redakteur 1913 22 April Ansel Adams Amerikaanse fotograaf 1902 26 April Count Basie Amerikaanse musikant en komponis 1904 26 April May McAvoy Amerikaanse aktrise 1899 29 April Frances Day Amerikaanse aktrise 1908 13 Mei Stanislaw Ulam Pools Amerikaanse wetenskaplike van wiskunde en kernfisika 1909 16 Mei Andy Kaufman Amerikaanse akteur skrywer en komediant 1949 19 Mei Sir John Betjeman Engelse digter skrywer en televisie aanbieder 1906 24 Junie Eitemal Afrikaanse skrywer digter redenaar en vertaler 1901 25 Junie Michel Foucault Franse filosoof 1926 7 Julie Dame Flora Robson Engelse aktrise 1902 9 Julie Arthur Bleksley Suid Afrikaanse wetenskaplike 1908 24 Julie Schalk van der Merwe Suid Afrikaanse chirurg en politikus 1922 5 Augustus Richard Burton Britse akteur 1925 12 Augustus Jean Michel Basquiat Amerikaanse kunstenaar 1960 20 Augustus M D C de Wet Nel Suid Afrikaanse politikus 1901 9 Oktober Dr Felix Wankel Duitse uitvinder van die Wankelenjin 1902 31 Oktober Indira Gandhi eertydse Eerste Minister van Indie word in n sluipmoordaanval deur twee van haar eie lyfwagte vermoor 1917, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar