1913 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1908 1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1913Kalenders Der Turm der blauen Pferde Franz Marc 1913Gregoriaanse kalender 1913 MCMXIIIAb urbe condita 2666Armeense kalender 1362 ԹՎ ՌՅԿԲChinese kalender 4609 4610 己子 庚丑Ethiopiese kalender 1905 1906Hebreeuse kalender 5673 5674Hindoekalenders Vikram Samvat 1968 1969 Shaka Samvat 1835 1836Irannese kalender 1291 1292Islamitiese kalender 1331 1331 Die jaar 1913 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 13de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureDie sogenaamde Natives Land Act II word ingestel wat privaat eienaarskap van eiendom aan swart mense verbied Kampsbaai en ander kleiner munisipaliteite word ingelyf by Kaapstad 12 Maart Canberra word die hoofstad van Australie 13 Mei Igor Sikorsky word die eerste persoon wat n viermotorige vliegtuig vlieg 14 Mei Die Frans Hals Museum word geopen in Haarlem Noord Holland 29 Mei Igor Strawinski se tweeledige avantgardistiese ballet en orkesstuk Le Sacre du printemps word vir die eerste keer deur die Russiese balletgeselskap Ballets Russes in die Paryse Theatre des Champs Elysees opgevoer 24 Junie Griekeland en Serwie herroep hul alliansie met Bulgarye 29 Junie Die tweede Balkan oorlog begin 1 November Die Tintenpalast in Windhoek word amptelik ingewy 5 November Die mal koning word deur sy neef kroonprins Ludwig onttroon wat dan die titel aanneem 21 Desember Eerste blokkiesraaisel word in die New York World gepubliseer Geboortes6 Januarie Loretta Young Amerikaanse aktrise 2000 9 Januarie Richard Nixon Amerikaanse politikus en staatsman 37ste President van die Verenigde State 1994 15 Januarie Lloyd Bridges Amerikaanse akteur 1998 25 Januarie Robey Leibbrandt bokser en politieke stormvoel 1966 30 Januarie Amrita Sher Gil Indiese skilderes 1941 4 Februarie Rosa Parks Amerikaanse burgerregte aktivis 2005 26 Februarie Paula Styger Suid Afrikaanse aktrise 2000 14 Maart Osvaldo Moles Brasiliaanse radio gasheer en joernalis 1967 28 Maart Fred le Roux Afrikaanse joernalis lektor en redakteur 1984 6 April Gabriel de Jongh n bekende Suid Afrikaanse landskapskilder 2004 5 Mei Tyrone Power Amerikaanse akteur 1958 31 Mei W E G Louw Afrikaanse digter 1980 3 Junie Jack Cope Suid Afrikaanse skrywer digter asook n redakteur 1991 4 Julie bokser van Italie 14 Julie Gerald Ford 38ste President van die Verenigde State 2006 18 Julie Anna Cloete Suid Afrikaanse aktrise 1999 20 Julie Francois Krige Suid Afrikaanse kunstenaar Broer van die skrywer Uys Krige 1994 16 Augustus Menachem Begin Israeli premier 1992 1 September Harlan Parker Banks Amerikaanse paleobotanis 1998 11 September Hein Riess Duitse akteur 1993 12 September Jesse Owens Amerikaanse atleet 1980 27 Oktober Prof H J J M van der Merwe Afrikaanse taalkundige 1974 2 November Burt Lancaster Amerikaanse akteur 1994 5 November Vivien Leigh Britse aktrise 1967 21 November Gerhard Beukes Afrikaanse skrywer 1998 22 November Benjamin Britten Engelse komponis dirigent en pianis 1976 1 Desember Mary Martin Amerikaanse aktrise 1990 8 Desember De Villiers Graaff Suid Afrikaanse politikus 1999 18 Desember Willy Brandt Duitse politikus 4de kansellier van Duitsland Nobelpryswenner 1992 31 Desember Anna M Louw Afrikaanse skrywer en n wenner van die Hertzogprys 2003 Sterftes4 Januarie Alfred von Schlieffen Duitse generaal en militere strateeg 1833 4 Februarie Gordon Sprigg voormalige eerste minister van die Kaapkolonie 1830 25 Maart Lord Garnet Wolseley n Britse Veldmaarskalk 1833 31 Maart J P Morgan Amerikaanse finansier bankier filantroop en kunsversamelaar 1837 23 September Sir Walter Francis Hely Hutchinson die laaste goewerneur van die Kaapkolonie 1849 30 September Rudolf Diesel Duitse ingenieur en uitvinder 1858 13 Oktober Lindsay Eddie Suid Afrikaanse amateur sterrekundige 1845 16 November Abraham Fischer enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie 1850 12 Desember Menelik II keiser van Ethiopie 1844, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar