1976 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1976Kalenders Operasie SavannahGregoriaanse kalender 1976 MCMLXXVIAb urbe condita 2729Armeense kalender 1425 ԹՎ ՌՆԻԵChinese kalender 4672 4673 壬卯 癸辰Ethiopiese kalender 1968 1969Hebreeuse kalender 5736 5737Hindoekalenders Vikram Samvat 2031 2032 Shaka Samvat 1898 1899Irannese kalender 1354 1355Islamitiese kalender 1396 1396 1976 MCMLXXVI was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 1976ste jaar van die gangbare jaartelling Anno Domini die 976ste jaar van die 2de millennium die 76ste jaar van die 20ste eeu en die 7de jaar van die 1970 s GebeureDie Suid Afrikaanse Uitsaaikorporasie SAUK se televisiediens begin in Julie uitsaai Die Mediese Universiteit van Suider Afrika MEDUNSA word naby Pretoria gestig 21 Januarie Concorde se kommersiele vlugte word die eerste keer tegelykertyd op twee roetes onderneem 4 15 Februarie Die twaalfde Olimpiese Winterspele word in Innsbruck Oostenryk aangebied 21 28 Februarie Die eerste Paralimpiese Winterspele word in Ornskoldsvik Swede aangebied 27 Februarie Die Polisario verklaar in Tindouf die onafhanklikheid van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara met Laayoune as hoofstad 18 Maart Die Suid Afrikaanse Vloot neem sy eerste duikboot die SAS Maria van Riebeeck in gebruik 24 Maart President Isabel Peron van Argentinie word ontvoer en afgeset in n bloedlose staatsgreep 26 Maart Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk stuur die eerste koninklike e pos 1 April Die rekenaarmaatskappy Apple Computer word gestig deur Steve Jobs en Steve Wozniak 5 April James Callaghan word Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 18 April Drie Suid Afrikaanse toeriste word doodgeskiet op die hoofweg tussen Beitbrug en Fort Victoria in Rhodesie 9 Mei Ulrike Meinhof van die terroriste organisasie RAF Rote Armee Fraktion word dood aangetref in haar sel in die gevangenis in Stuttgart Stammheim 21 Mei Sewe mense onder andere die Suid Afrikaanse popster Gwynneth Ashley Robin sterf in n ligte vliegtuigongeluk naby Penge Oos Transvaal Ashley Robin was veral bekend vir haar Maart 1974 treffer Little Jimmy 16 Junie Die Soweto opstand begin in Suid Afrika 22 Junie Die Kanadese laerhuis skaf die doodstraf af 26 Junie Die CN toring in Toronto die wereld se hoogste vrystaande gebou op daardie stadium word geopen 29 Junie Die Republiek van Seychelle word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 2 Julie Hereniging van Noord en Suid Vietnam as Vietnam Saigon word na Ho Chi Minh stad hernoem 4 Julie Israeliese valskermsoldate bevry 103 gyselaars wat deur Palestynse vliegtuigkapers in Entebbe Uganda aangehou is tydens Operasie Entebbe 17 Julie 1 Augustus Die 21ste Olimpiese Somerspele word in Montreal Kanada aangebied 20 Julie Viking 1 land op Mars en teken die eerste besoek vanaf die Aarde aan die planeet aan 3 11 Augustus Die vyfde Paralimpiese Somerspele word in Toronto Kanada aangebied 21 Desember By n teeplantasie in die Honde vallei in Rhodesie word 27 plaaswerkers vermoor deur terroriste GeboortesOnbekend Saskia de Coster Vlaamse skryfster 4 Februarie Yuval Noah Harari Israeli geskiedkundige en skrywer 29 Februarie Chadwick Boseman Amerikaanse akteur vervaardiger en skrywer 2020 8 Maart Freddie Prinze Jr Amerikaanse akteur 13 Maart Danny Masterson Amerikaanse akteur 22 Maart Reese Witherspoon Amerikaanse aktrise en vervaardiger 24 Maart Peyton Manning Amerikaanse NFL ster 1 April John Elkann Italiaans Amerikaanse nyweraar 13 April Jonathan Brandis Amerikaanse akteur 2003 16 April Lukas Haas Amerikaanse akteur 20 April Joey Lawrence Amerikaanse akteur 27 April Sally Hawkins Engelse aktrise en skryfster 30 April Victor J Glover Amerikaanse ruimtevaarder 7 Mei Ayelet Shaked Israelse politikus 30 Mei Omri Katz Amerikaanse akteur 4 Junie Aleksei Nawalni Russiese regsgeleerde politikus en finansiele aktivis 2024 3 Julie Bob Skinstad Suid Afrika se vyftigste Springbokkaptein 15 Julie Diane Kruger Duitse aktrise en model 2 Augustus Lianie May Afrikaanse ligte sangeres 6 Augustus Soleil Moon Frye Amerikaanse aktrise en skryfster 15 Augustus Abiy Ahmed Ethiopiese politikus en 12de premier van Ethiopie 24 Augustus Alex O Loughlin Australiese akteur 27 Augustus Mark Webber Australiese Formule Een renjaer 3 Oktober Carl Beukes Suid Afrikaanse akteur 4 Oktober Alicia Silverstone Amerikaanse aktrise 19 Oktober Pro Legoete Suid Afrikaanse rugbyskeidsregter 27 November Gerhard Steyn Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 3 Desember Mark Boucher Suid Afrikaanse krieketspeler 23 Desember Kyle Kinane Amerikaanse akteur skrywer en vervaardiger Onbekend Annanias Mathe gevonnisde reeksverkragter en gewapende rower van Mosambiek 2016 Sterftes12 Januarie Agatha Christie Britse skryfster 1890 23 Januarie Paul Robeson Amerikaanse sanger akteur advokaat en aktivis 1898 13 Februarie Lily Pons Amerikaanse operasopraan 1898 20 Februarie Sannie Uys Suid Afrikaanse skrywer en moeder van Uys Krige 1886 24 Maart Bernard Montgomery Britse veldmaarskalk 1887 1 April Max Ernst Duitse skilder 1891 5 April Howard Hughes Amerikaanse lugvaartpionier en filmregisseur 1905 11 Mei Alvar Aalto Finse argitek en ontwerper 1898 12 Mei Rudolf Kempe Duitse dirigent 1910 21 Mei Gwynneth Ashley Robin Suid Afrikaanse popster 1960 9 Junie Paul Rodenko Nederlandse digter kritikus essayis en vertaler 1920 8 Junie Allan G B Fisher Nieu Seelandse ekonoom 1895 9 Junie Ivan Mitford Barberton Suid Afrikaanse beeldhouer en skrywer 1896 16 Junie Hastings Ndlovu eerste persoon wat tydens die Soweto opstand geskiet is 1961 16 Junie Hector Pieterson en vele ander jeugdiges tydens die Soweto opstand van 1976 1964 28 Julie Lucas Cornelius Steyn Suid Afrikaanse politikus en waarnemende Goewerneur generaal van Suid Afrika 1959 en 1961 1903 5 Augustus Adriaan Roland Holst Nederlandse digter 1888 22 Augustus Juscelino Kubitschek Brasiliaanse geneeskundige en politikus 1902 9 September Mao Zedong Kommunistiese Chinese politikus en partyleier 1893 15 Oktober Carlo Gambino berugte Italiaans Amerikaanse bendeleier en baas van die Gambino mafia familie 1902 12 November Walter Piston Amerikaanse komponis 1894 18 November Man Ray Amerikaanse fotograaf 1890 4 Desember Benjamin Britten Engelse komponis dirigent en pianis 1913 20 Desember Walter Fitzgerald Engelse akteur 1896 Onbekend Anna Enslin Afrikaanse skrywer stadsraadslid en onderburgemeester van Bloemfontein 1887, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar