lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 15 Julie is die 196ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 197ste in skrikkeljare Daar volg nog 169 dae in die res van die jaar Gebeure1410 Die Slag van Tannenberg vind plaas 1588 Pous Sixtus V stel Gian Francesco Mosorini biskop van Brescia aan as kardnaal 1691 Pous Innocentius XII word gekroon deur kardinaal Urbano Saccetti 1739 Pous Clemens XII stel Marcellino Corio goewerneur van Rome aan as kardinaal 1799 Franse soldate ontdek die Rosettasteen op die dorpie Rasjid in Egipte se Nyldelta 1801 Pous Pius VII sluit n konkordaat met Napoleon Bonaparte 1870 Manitoba word die vyfde provinsie van die Kanadese Konfederasie en die Hudson s Bay Company oorhandig die Noordwestelike gebiede aan Kanada 1913 Die Lotschberg spoorlyn tussen die Kanton Bern en die Kanton Wallis oor die Lotschberg bergmassief in Switserland word geopen 1916 Die Boeing maatskappy word in Seattle Verenigde State gestig 1930 Die Britse regering bestel 1 000 Spitfire vegvliegtuie 1954 Nooiensvlug van die Boeing 707 1974 Aartsbiskop Makarios die president van Siprus word in n staatsgreep tot n val gebring 1995 Serwiese magte dwing Moslems uit Srebrenica in wat die Verenigde Nasies as die grootste etniese suiweringsoperasie sedert die Tweede Wereldoorlog beskryf 1997 Die Italiaanse modeontwerper Gianni Versace word voor sy huis in Miami doodgeskiet 1999 Die Volksrepubliek China verklaar dat hy oor die nodige tegnologie beskik om n neutronbom te vervaardig Geboortes1606 Rembrandt van Rijn Hollandse skilder in Leiden 1669 1863 Thomas Maskew Miller Suid Afrikaanse boekhandelaar en uitgewer 1926 1879 Ferdinand Postma eerste rektor van die PU vir CHO 1950 1885 Tom Kennedy Amerikaanse akteur 1965 1892 Walter Benjamin Duits Joodse Marxistiese kultuurfilosoof 1940 1893 Enid Bennett Australiese aktrise 1969 1914 Howard Vernon Switsers Franse akteur 1996 1917 Nur Muhammad Taraki Afghaanse joernalis en politikus 1979 1919 Iris Murdoch Engelse skrywer en filosoof 1999 1920 Kathryn Adams Doty Amerikaanse akteur 2016 1921 Jean Heywood Britse aktrise 2019 1924 Bartho Smit Afrikaanse skrywer en dramaturg 1986 1925 Philip Carey Amerikaanse akteur 2009 1927 Carmen Zapata Amerikaanse aktrise 2014 1930 Jacques Derrida Algeries Franse filosoof en akademikus 2004 1931 Gene Louw Suid Afrikaanse politikus 2015 1935 Ken Kercheval Amerikaanse akteur en regisseur 2019 1939 Chris Barnard Suid Afrikaanse skrywer 2015 1943 Jocelyn Bell Burnell Noord Ierse astrofisikus 1945 Jan Michael Vincent Amerikaanse akteur 2019 1946 Linda Ronstadt Amerikaanse sanger liedjieskrywer en aktrise 1946 Hassanal Bolkiah Sultan van Brunei 1949 Carl Bildt Sweedse politikus en diplomaat 1951 Jesse Ventura Amerikaanse stoeier akteur en politikus 1952 Celia Imrie Engelse aktrise 1960 Willie Aames Amerikaanse akteur skrywer en regisseur 1961 Lolita Davidovich Kanadese aktrise 1961 Forest Whitaker Amerikaanse akteur 1963 Terblanche Jordaan Afrikaanse predikant skrywer en dramaturg 1966 Irene Jacob Frans Switserse aktrise 1972 Scott Foley Amerikaanse akteur 1973 Brian Austin Green Amerikaanse akteur 1976 Diane Kruger Duitse aktrise en model 1976 Gabriel Iglesias Meksikaans Amerikaanse komediant 1977 Suid Afrikaanse krieketspeler 1977 Lana Parrilla Amerikaanse aktrise 1979 Laura Benanti Amerikaanse aktrise en sanger 1983 Cyril Descours Franse akteur 1992 Wayde van Niekerk Suid Afrikaanse naelloper Sterftes1274 Bonaventura Giovanni di Fidanza Italiaanse fransiskaanse teoloog en filosoof 1221 1919 Emil Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1852 1932 C J Langenhoven Afrikaanse skrywer en politikus 1873 1959 Ernest Bloch Amerikaanse komponis van Switserse afkoms 1880 1951 Helena Lochner Afrikaanse skrywer 1892 2012 Celeste Holm Amerikaanse aktrise 1917 2017 Maryam Mirzakhani Iranse wiskundige 1977 2019 Marc Batchelor Suid Afrikaanse nasionale sokkerspeler 1970 2021 Peter R de Vries Nederlandse ondersoekjoernalis en misdaadverslaggewer 1956 2021 Leon Kruger Afrikaanse akteur en dramaturg 1972 Vakansie vierings en waarnemingsdae n Fees in die naam van Sint Rosalia word gehou op die dag in Palermo Op 4 September word n verwante tradisie uitgevoer waarin mense kaalvoet van Palermo tot by Mount Pellegrino loop Verwysings Gene Louw 84 trap diep spore Webartikel Netwerk24 vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019 Besoek op 22 Mei 2017 TVGuide com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2015 Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met 15 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar