1801 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1796 1797 1798 1799 1800 1801 1802 1803 1804 1805 1806 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1801Kalenders Slag van KopenhagenGregoriaanse kalender 1801 MDCCCIAb urbe condita 2554Armeense kalender 1250 ԹՎ ՌՄԾChinese kalender 4497 4498 丁申 戊酉Ethiopiese kalender 1793 1794Hebreeuse kalender 5561 5562Hindoekalenders Vikram Samvat 1856 1857 Shaka Samvat 1723 1724Irannese kalender 1179 1180Islamitiese kalender 1216 1216 Die jaar 1801 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 1ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Die wetgewende unie van Groot Brittanje en Ierland smelt saam om die Verenigde Koninkryk te vorm die word tot die Union Jack gevoeg 1 Januarie ontdek die dwergplaneet Ceres 4 Februarie Bartolomeo Alberto Cappellari later Pous Gregorius XVI word lid van die Akademie vir die Katolieke Geloof gestig deur Pous Pius VII 23 Februarie Pous Pius VII stel 24 nuwe kardinale aan waaronder Giuseppe Firrao tituler aartsbiskop van Petra 2 April In die Napoleontiese Oorloe word die Britte deur die Deense vloot verslaan met die 15 Julie Pous Pius VII sluit n konkordaat met Napoleon Bonaparte 24 Desember Die liggaam van Pous Pius VI word van Valence na Rome geneem Die boere van Graaff Reinet kom in opstand Geboortes15 Januarie Jean Baptist David n professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven 1866 16 Mei William H Seward n Amerikaanse politikus en staatsman 1872 29 Julie George Bradshaw Engelse kartograaf drukker en uitgewer 1853 24 Augustus Eerw Daniel Lindley eerste leraar van die NG gemeente Pietermaritzburg 1880 7 September Sarel Cilliers Voortrekker leier 1871 13 September Alfred Donne n Franse bakterioloog dokter en bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie ook die uitvinder van die fotoelektriese mikroskoop 1878 22 Oktober Carl Jakob Sundevall n Sweedse dierkundige 1875 3 November Vincenzo Bellini Italiaanse opera komponis 1835 Sterftes23 Maart Paul van Rusland tsaar van Rusland 1754 25 Maart Novalis pennaam van Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg Romantiese Duitse digter filosoof juris en mynbou ingenieur 1772 29 Junie Adriaan van Jaarsveld Boerekommandant van die Eerste Grensoorlog 1745, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar