1802 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1797 1798 1799 1800 1801 1802 1803 1804 1805 1806 1807 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1802Kalenders Die noordelike Helvetiese RepubliekGregoriaanse kalender 1802 MDCCCIIAb urbe condita 2555Armeense kalender 1251 ԹՎ ՌՄԾԱChinese kalender 4498 4499 戊酉 己戌Ethiopiese kalender 1794 1795Hebreeuse kalender 5562 5563Hindoekalenders Vikram Samvat 1857 1858 Shaka Samvat 1724 1725Irannese kalender 1180 1181Islamitiese kalender 1217 1217 Die jaar 1802 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 2de jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure12 Februarie Die Helvetiese Republiek lyf Oostenrykse gebiede in en vorm die kanton Fricktal 19 Mei Die Erelegioen deur Napoleon Bonaparte gestig 9 Augustus Pous Pius VII stel Domenico Pignatelli di Belmonte Theat aartsbiskop van Palermo aan as kardinaal 24 Desember Pous Pius VI word in Rome herbegrawe JMW Turner bekende skilder besoek Parys en Switserland Geboortes10 Januarie Carl von Ghega Oostenrykse spoorwegingenieur 1860 26 Februarie Victor Hugo Franse skrywer digter en dramaturg 1885 18 Junie Hercules Crosse Jarvis derde burgemeester van Kaapstad 1889 24 Julie Alexandre Dumas Franse skrywer 1870 5 Augustus Niels Abel Noorweegse wiskundige 1829 25 September Richard Parkes Bonington Waterverfskilder 1828 Sterftes Waterverfskilder 8 Augustus Tjaart van der Walt Suid Afrikaanse militaris 1748, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar