1902 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1897 1898 1899 1900 1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1902Kalenders Die Vlaamse primitiewes in BruggeGregoriaanse kalender 1902 MCMIIAb urbe condita 2655Armeense kalender 1351 ԹՎ ՌՅԾԱChinese kalender 4598 4599 戊丑 己寅Ethiopiese kalender 1894 1895Hebreeuse kalender 5662 5663Hindoekalenders Vikram Samvat 1957 1958 Shaka Samvat 1824 1825Irannese kalender 1280 1281Islamitiese kalender 1320 1320 Die jaar 1902 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 2de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureHenry James publiseer sy roman The Wings of the Dove 19 April n Reuse aardbewing tref Guatemala 7 5 op die Richterskaal 2000 mense sterf 20 Mei Kuba kry sy onafhanklikheid van die VSA 31 Mei Tweede Vryheidsoorlog Die oorlog kom tot n einde met die tekening van die Vrede van Vereeniging 9 Augustus Edward VII word gekroon as die koning van Groot Brittanje 1 November By Glentana word n droogdok bo op n skerp rots neergesit die Doks van Glentana 10 Desember Die eerste Aswan dam in die Nylrivier voltooi Geboortes14 Januarie Olaf Andresen Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer 1985 26 Januarie Menno ter Braak Nederlandse modernistiese skrywer 1940 4 Februarie Charles Lindbergh n Amerikaanse vlieenier 1974 20 Februarie Ansel Adams Amerikaanse fotograaf 1984 27 Februarie John Steinbeck Amerikaanse skrywer 1968 27 Februarie C M van den Heever Afrikaanse skrywer en digter 1957 28 Maart Dame Flora Robson Engelse aktrise 1984 29 Maart Sir William Walton Engelse komponis 1983 27 April Dr Hendrik Johannes van Eck Suid Afrikaanse ingenieur en nyweraar 1970 3 Mei Jack La Rue Amerikaanse akteur 1984 15 Junie Erik Erikson Duits Amerikaanse ontwikkelingsielkundige 1994 17 Junie Phil Nel Suid Afrika se agttiende Springbokkaptein 1984 28 Julie Karl Popper Oostenrykse Britse filosoof 1994 13 Augustus Dr Felix Wankel Duitse uitvinder van die Wankelenjin 1984 15 Augustus Jan Campert Nederlandse joernalis digter en skrywer 1943 24 Augustus Carlo Gambino berugte Amerikaanse bendeleier en baas v d Gambino mafia familie 1976 12 September Juscelino Kubitschek Brasiliaanse geneeskundige en politikus 1976 24 September Ruhollah Khomeini Irannese godsdienstige leier en politikus eerste Opperleier van die Islamitiese Republiek van Iran 1979 1989 1989 11 Oktober Norman Eaton Suid Afrikaanse argitek 1966 17 Oktober Irene Ryan Amerikaanse aktrise 1973 1 November Nordahl Grieg Noorse skrywer en joernalis 1943 17 November Eugene Wigner Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelprys wenner 1995 9 Desember Margaret Hamilton Amerikaanse aktrise 1985 15 Desember Fritz Machlup Oostenryks Amerikaanse ekonoom 1983 SterftesGenl Lucas Johannes Meyer medestigter van die Nieuwe Republiek 1846 18 Januarie Gideon Scheepers Boerekommandant en heliografis tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1878 13 Februarie Catharina Smuts nee de Vries moeder van genl Jan Smuts 1845 19 Februarie Richard Maurice Bucke Kanadese psigiater 1837 27 Februarie Harry Breaker Morant Australiese luitenant tereggestel in Pretoria weens verskeie moorde 1864 19 Maart Johannes Kotze omstrede predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Kaapstad 1832 26 Maart Cecil John Rhodes Britse staatsman en stigter van die kolonie Rhodesie 1853 27 Mei Jan Ferguut Vlaamse digter en skrywer 1835 7 Junie Maarten Pelser predikant in vier gemeentes van die Gereformeerde Kerk 1851 4 Julie Vivekananda Hindoe geestelike leier en hervormer 1863 29 September Emile Zola n bekende Franse skrywer 1840 29 Oktober Genl Christiaan Botha jonger broer van genl Louis Botha 1864, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar