1907 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910 1911 1912 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1907Kalenders Edvard GriegGregoriaanse kalender 1907 MCMVIIAb urbe condita 2660Armeense kalender 1356 ԹՎ ՌՅԾԶChinese kalender 4603 4604 癸午 甲未Ethiopiese kalender 1899 1900Hebreeuse kalender 5667 5668Hindoekalenders Vikram Samvat 1962 1963 Shaka Samvat 1829 1830Irannese kalender 1285 1286Islamitiese kalender 1325 1325 Die jaar 1907 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 7de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure6 Januarie Maria Montessori open haar eerste skool en dagsorgsentrum vir werkersklaskinders in Rome 16 November Oklahoma word die 46ste deelstaat van die Verenigde State 19 Desember n Ontploffing in n steenkoolmyn in in Pennsilvanie laat 239 werkers sterf 22 Desember Giacomo della Chiesa later Pous Benedictus XV word aartsbiskop van Bologna Die Suid Afrikaanse Wet South African Act wat deur die Britse regering ingestel is bepaal dat slegs persone van Europese herkoms tot die parlement verkies mag word Geboortes7 Februarie Danie Bosman Afrikaanse komponis van ligte liedjies 1946 15 Februarie Cesar Romero Kubaans Amerikaanse akteur en komediant 1994 23 Februarie Otto du Plessis n dinamiese leier op kulturele en politieke gebied 1960 15 Maart Zarah Leander Sweedse aktrise en sangeres 1981 8 Mei J J G Grobbelaar Suid Afrikaanse inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur 1974 12 Mei Katharine Hepburn Amerikaanse aktrise 2003 13 Mei Dame Daphne du Maurier Britse outeur 1989 22 Mei Heer Laurence Olivier Britse akteur regisseur 1989 23 Mei Herge die skepper van die Kuifie reeks kinderstories 1983 27 Mei Rachel Carson Amerikaanse bioloog 1964 7 Julie Frederik Burgers Suid Afrikaanse vermaakkunstenaar radio en rolprentpersoonlikheid en orrelis 1967 16 Julie Barbara Stanwyck Amerikaanse aktrise 1990 22 Julie Phillips Holmes Amerikaanse akteur 1942 26 Julie Dr Louis Viljoen Rex predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1959 30 Julie Anna Amelia Obermeyer Suid Afrikaanse plantkundige 2001 31 Augustus Ramon Magsaysay Filippynse politikus en president 1957 2 September Harro Schulze Boysen Duitse anti Nazi weerstandaktivis 1942 12 September Prof F V Lategan Afrikaanse literator en vuurwapenkenner 1998 29 September Gene Autry Amerikaanse akteur 1998 23 Oktober Karl Kielblock Afrikaanse skrywer 1991 14 November Astrid Lindgren Sweedse skrywer wat onder andere ook Pippi Langkous geskryf het 2002 15 November Claus von Stauffenberg Duitse offisier 1944 16 November Burgess Meredith akteur 1997 5 Desember Lin Biao Chinese maarskalk en politikus 1971 15 Desember Oscar Niemeyer Brasiliaanse argitek 2012 21 Desember Garmt Stuiveling Nederlandse digter 1985 Sterftes31 Januarie Timothy Eaton Kanadese entrepreneur 1834 2 Februarie Dmitri Mendelejef Russiese chemikus 1834 20 Februarie Henri Moissan Franse chemikus apteker en Nobelpryswenner 1852 5 Augustus Gentil Theodoor Antheunis Vlaamse digter 1840 4 September Edvard Grieg Noorse komponis 1843 22 November Asaph Hall Amerikaanse sterrekundige en ontdekker van Fobos en Deimos 1829 8 Desember Oscar II van Swede koning van Swede 1872 tot 1907 en koning van Noorwee 1872 tot 1905 1829 Sir William Henry Perkin Britse chemikus 1838, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar