1985 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1985Kalenders Gregoriaanse kalender 1985 MCMLXXXVAb urbe condita 2738Armeense kalender 1434 ԹՎ ՌՆԼԴChinese kalender 4681 4682 辛子 壬丑Ethiopiese kalender 1977 1978Hebreeuse kalender 5745 5746Hindoekalenders Vikram Samvat 2040 2041 Shaka Samvat 1907 1908Irannese kalender 1363 1364Islamitiese kalender 1406 1406 Die jaar 1985 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 85ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Groenland bedank uit die Europese gemeenskap 18 Januarie Bouwerk begin aan die Hugenotetonnel 27 Maart Die Westdenedam ramp vind in Johannesburg plaas Twee en veertig kinders sterf in die ongeluk 24 Mei Dragonair n lugredery en volfiliaal van Cathay Pacific word in Hongkong gestig 13 Junie Die Suid Afrikaanse Weermag val ANC teikens in Gaborone die hoofstad van Botswana aan 10 Julie Die Greenpeace skip Rainbow Warrior word opgeblaas in Aucklandhawe 15 Augustus President P W Botha lewer die sogenaamde Rubicon toespraak wat ernstige gevolge vir die ekonomie van Suid Afrika gehad en dit het ook veroorsaak dat Suid Afrika nog verder geisoleer is deur die internasionale gemeenskap 26 Augustus Zola Budd verbeter die 5 000 m wereldrekord 19 September n Aardbewing tref Meksikostad 19 Oktober Die Suid Afrikaanse Grand Prix vind plaas 1 Desember Die Congress of South African Trade Unions COSATU word gestig met die samesluiting van 37 vakbonde wat sowat 380 000 lede verteenwoordig 3 Desember Die Suid Afrikaanse rand daal tot 0 36 sy laagste vlak ooit teenoor die VSA dollar 23 Desember n ANC terreurbom verwoes n besige sakesentrum in Amanzimtoti KwaZulu Natal Vyf mense sterf en veertig word beseer 25 Desember n Grensoorlog oor die strategiese Agacherstrook breek tussen Mali en Burkina Faso uit Wereldbevolking Wereldbevolking1985 1980 1990Wereld 4 830 979 000 4 434 682 000 396 297 000 5 263 593 000 432 614 000 Afrika 541 814 000 469 618 000 72 196 000 622 443 000 80 629 000 Asie 2 887 552 000 2 632 335 000 255 217 000 3 167 807 000 280 255 000 Europa 706 009 000 692 431 000 13 578 000 721 582 000 15 573 000 Suid Amerika 401 469 000 361 401 000 40 068 000 441 525 000 40 056 000 Noord Amerika 269 456 000 256 068 000 13 388 000 283 549 000 14 093 000 Oseanie 24 678 000 22 828 000 1 850 000 26 687 000 2 009 000 Geboortes7 Januarie Lewis Hamilton Britse Formule Een renjaer sewemalige wereldrenkampioen 5 Februarie Cristiano Ronaldo Portugese sokkerspeler 7 Februarie Wilhelm Steenkamp Suid Afrikaanse rugbyspeler 6 Maart Pretty Yende Suid Afrikaanse sopraan 12 Maart Pieter Howes Suid Afrikaanse akteur regisseur en joernalis 2019 7 April Humza Yousaf Skotse politikus 9 April Tim Bendzko Duitse sanger en liedjieskrywer 17 April Rooney Mara Amerikaanse aktrise 22 April Sam Altman Amerikaanse entrepreneur belegger en programmeerder 4 Mei Jason Jaftha Suid Afrikaanse rugbyskeidsregter 16 Mei Jing Lusi Chinese aktrise 30 Junie Michael Phelps Amerikaanse wereldkampioenswemmer 24 Junie Vernon Philander oud Suid Afrikaanse krieketspeler 21 Julie Aliette Opheim Sweedse aktrise 1 Augustus Tendai Beast Mtawarira oud Springbokrugbyspeler 9 Augustus Vivek Ramaswamy Amerikaanse entrepreneur en presidensiele kandidaat 27 Augustus Danica Curcic Deense aktrise 5 September Ernst Roets Suid Afrikaanse burgerregte aktivis 15 Oktober Khanyi Mbau Suid Afrikaanse aktrise met boeklonge 5 Desember Frankie Muniz Amerikaanse akteur 16 November Sanna Marin Finse politikus sedert 10 Desember 2019 Finland se Eerste minister 13 Desember Ivan Botha Suid Afrikaanse akteur en draaiboekskrywer 15 Desember Desire Gardner Suid Afrikaanse aktrise 21 Desember Karlien van Jaarsveld Afrikaanse sangeres Sterftes6 Februarie James Hadley Chase Engelse skrywer 1906 9 Februarie Nic Potgieter Afrikaanse skrywer 1906 7 April Carl Schmitt Duitse politieke filosoof 1888 26 April Cornelis van der Merwe Suid Afrikaanse politikus medikus en kabinetsminister 1921 11 Mei Garmt Stuiveling Nederlandse digter 1907 12 Mei Jean Dubuffet Franse skilder en beeldhouer 1901 16 Mei Margaret Hamilton Amerikaanse aktrise 1902 23 Junie P K le Roux Suid Afrikaanse politikus 1904 10 Julie Hilgard Muller Nasionale Party politikus burgemeester van Pretoria minister van buitelandse sake 1914 16 Julie Heinrich Boll Duitse skrywer essayis en vertaler 1917 22 September D J Opperman Afrikaanse digter en akademikus 1914 2 Oktober Rock Hudson Amerikaanse akteur 1925 1 November Phil Silvers Amerikaanse akteur en komediant 1911 5 November Elise Muller Afrikaanse skrywer 1919 5 November Dirk van der Walt predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1919 20 November Henning Klopper Suid Afrikaanse taalstryder en LV 1895 20 Desember Olaf Andresen Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer 1902 Onbekend Jan Buys Suid Afrikaanse skilder 1909, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar