lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 1 Januarie is nuwejaarsdag die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Dit is ook die eerste dag van die eerste kwartaal van die jaar Daar volg nog 364 dae in die res van die jaar 365 in skrikkeljare GebeureVuurwerke oor Edinburg in Skotland 1 Januarie 2006 1973 Denemarke Ierland en die Verenigde Koninkryk sluit by die Europese Gemeenskap aan1981 Griekeland sluit by die Europese Gemeenskap aan1986 Portugal en Spanje sluit by die Europese Gemeenskap aan1995 Finland Oostenryk en Swede sluit by die Europese Unie aan2007 Bulgarye en Roemenie sluit by die Europese Unie aan153 v C Die konsuls van die Romeinse Republiek begin hul termyn vir die eerste keer op 1 Januarie in plaas van 1 Maart en daarom is 1 Januarie vandag die begin van die kalenderjaar 45 v C Die Juliaanse kalender tree in werking nadat Julius Caesar die Romeinse kalender hervorm het 32 v C Die Romeinse senaat verklaar Octavian tot Dux Italiae Leier van Italie Daarmee verklaar hy de facto oorlog teen Cleopatra en Marcus Antonius 404 Die laaste gladiatorkompetisie vind plaas in Rome 1159 Pous Alexander III stel Ubaldo Allucingoli later Pous Lucius III aan as kardinaal biskop van Ostia en Velletri 1438 Albert II van Habsburg word koning van Hongarye 1622 In die Gregoriaanse kalender word 1 Januarie as die eerste dag van die jaar verklaar 1651 Karel II van Engeland word die koning van Skotland 1700 Rusland aanvaar die Juliaanse kalender 1707 Johan V word die koning van Portugal 1748 Pous Benedictus XIV publiseer Inter caetera oor karnaval 1751 Pous Benedictus XIV publiseer Celebationem magni ter afsluiting van die Heilige Jaar 1750 1788 Die eerste uitgawe van The Times word gepubliseer 1801 Die wetgewende unie van Groot Brittanje en Ierland smelt saam om die Verenigde Koninkryk te vorm die Sint Patrickkruis word tot die Union Jack gevoeg 1801 Giuseppe Piazzi ontdek die eerste asteroied 1 Ceres 1804 Die einde van Franse regering in Haiti 1808 Invoering van slawe na die VSA word verban 1863 Abraham Lincoln lewer die emansipasieafkondiging tydens die tweede jaar van die Amerikaanse Burgeroorlog 1880 Konstruksie van die Panamakanaal begin 1884 Caledon in die Wes Kaap verkry munisipale status 1891 NG gemeente Tamboerskloof na n bittere stryd van NG gemeente Kaapstad afgestig 1893 Japan aanvaar die Gregoriaanse kalender 1897 Die Oranje Vrijstaatsche Gouvernementsspoorwegen word gestig 1899 Die einde van die Spaanse regering in Kuba 1901 Die Britse kolonies Nieu Suid Wallis Queensland Suid Australie Tasmanie Victoria en Wes Australie stig die Australiese Gemenebes met Canberra as hoofstad 1901 Die Franse rugbyspan speel die eerste keer n rugbytoets teen Nieu Seeland 1901 Nigerie word n Britse protektoraat 1911 Die Noordelike Gebied word van Suid Australie afgestig as eie gebied binne die Australiese Gemenebes 1912 Stigting van die Republiek China op die Chinese vasteland 1937 Anastasio Somoza word die president van Nicaragua 1956 Die einde van die Anglo Egiptiese kondominium in die Soedan 1959 In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp 1960 Kameroen word van Frankryk onafhanklik 1962 Wes Samoa word onafhanklik van Nieu Seeland 1964 Die federasie van Rhodesie en Njassaland word ontbind 1970 Die Unix epog begin om 00 00 00 GT 1968 Twee treine bots tussen Skukuza en Krokodilbrug in die Krugerwildtuin Veertien mense sterf en 38 word beseer 1971 Sigaretadvertensies word verban op VSA televisie 1973 Denemarke en die Verenigde Koninkryk verlaat die Europese Vryhandelsvereniging en betree met Ierland die Europese gemeenskap 1979 Die VSA en die Volksrepubliek China knoop diplomatieke betrekkinge aan 1981 Griekeland betree die Europese gemeenskap 1983 ARPANET verander amptelik na die internetprotokol om die Internet te vorm 1984 Broenei word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1984 AT amp T word opgebreek in 22 onafhanklike dele 1985 Groenland verlaat die Europese gemeenskap 1986 Finland betree en Portugal verlaat die Europese Vryhandelsvereniging Spanje en Portugal betree die Europese gemeenskap 1986 Aruba verlaat die Nederlandse Antille en word n separate deel van die Koninkryk der Nederlande 1993 Tsjeggo Slowakye word verdeel en die republieke Tsjeggie en Slowakye word gestig 1994 Die NAFTA word gestig deur Kanada Meksiko en die Verenigde State van Amerika 1995 Die Wereld handelsorganisasie word geskep om die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel te vervang 1995 Stigting van die OVSE die opvolger van die KVSE in Helsinki 1995 Finland Oostenryk en Swede verlaat die Europese Vryhandelsvereniging en betree die Europese Unie 1996 Slowenie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 1997 Roemenie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 1999 Die Euro geldeenheid word in Belgie Duitsland Finland Frankryk Ierland Italie Luxemburg Nederland Oostenryk Portugal en Spanje ingebruikgeneem Bulgarye betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 2001 Die Euro geldeenheid word ingelei in Griekeland 2002 Euro banknote en muntstukke word ingelei in Belgie Duitsland Finland Frankryk Griekeland Ierland Italie Luxemburg Nederland Oostenryk Portugal en Spanje 2003 Kroasie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 2003 Luiz Inacio Lula da Silva word president van Brasilie 2006 Masedonie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 2007 Bulgarye en Roemenie verlaat die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms en word lidstate van die Europese Unie die Euro word ingelei in Slowenie Albanie Bosnie en Herzegowina Kosovo Moldowa Montenegro en Serwie sluit by die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms aan 2008 Die Euro word ingelei in Malta en Siprus 2009 Die Euro word ingelei in Slowakye 2011 Die Euro word ingelei in Estland 2011 Die Amerikaanse dollar word ingelei in Bonaire Saba en Sint Eustatius 2014 Die Franse oorsese gebied Mayotte word amptelik deel van die Europese Unie en die Euro word ingelei in Letland 2015 Die Euro word ingelei in Litaue 2023 Die Euro word ingelei in Kroasie 2023 Luiz Inacio Lula da Silva word opnuut president van Brasilie Geboortes1431 Pous Alexander VI die 214de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1503 1449 Lorenzo de Medici Italiaanse staatsman 1492 1484 Ulrich Zwingli Switserse hervormpr en Potestantse leier 1531 1618 Bartolome Esteban Murillo Spaanse skilder 1682 1714 Kristijonas Donelaitis Pruisies Litause digter 1780 1735 Paul Revere Amerikaanse patriot 1818 1814 Hong Xiuquan leier van die Taiping rebellie teen die Qing dinastie 1864 1830 Simeon Jacobs Prokureur generaal van die Kaapkolonie 1883 1853 Hans von Koessler Duitse komponis dirigent en musiekonderwyser 1926 1858 Dirk Balfoort Nederlandsgebore regisseur direkteur van die Rederykerskamer en komponis 1921 1863 Pierre de Coubertin historikus 1937 1868 Maria Kloppers Suid Afrikaanse weldoener 1950 1874 Gustave Whitehead Amerikaanse lugvaartpionier 1927 1879 E M Forster Britse skrywer 1970 1887 Wilhelm Canaris Duitse admiraal 1945 1892 Bertha Solomon Suid Afrikaanse feminis en politikus 1969 1895 J Edgar Hoover Amerikaanse FBI direkteur 1972 1912 Kim Philby Britse spioen 1988 1924 Charlie Munger Amerikaanse prokureur en sakevennoot van Warren Buffett 2023 1925 Idi Amin Ugandese staatsman President van Uganda 2003 1927 Maurice Bejart Franse choreograaf 2007 1933 Joe Orton Engelse dramaturg skrywer en dagboekskrywer 1967 1938 Margaret Singana Suid Afrikaanse sangeres 2000 1945 Jacky Ickx Belgiese motorrenjaer 1954 Eric Nobbs Suid Afrikaanse akteur 2022 1960 Mohamed Bazoum 10de president van Niger 1962 Jaco Reinach Springbokrugbyspeler en atleet 1997 1962 Deon Coetzee Suid Afrikaanse akteur 1969 Nicholas Gleaves Engelse akteur en skrywer 1983 Shou Zi Chew Singapoerse sakeman en entrepreneur Sterftes152 Pous Markianus van Alexandrie agtste patriarg van die Kerk in Alexandrie 1559 Christiaan III van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1503 1583 Francois de Belleforest Franse skrywer digter en vertaler van die Renaissance era 1530 1655 Frans Banninck Cocq 17de eeuse burgemeester van Amsterdam 1605 1782 Johann Christian Bach Duitse komponis 1735 1894 Heinrich Hertz Duitse fisikus 1857 1972 Maurice Chevalier Franse akteur 1888 1989 Stompie Moeketsi ANC aktivis op 14 jarige ouderdom vermoor 1974 1992 Grace Hopper Amerikaanse rekenaarpionier 1906 1994 Cesar Romero Kubaans Amerikaanse akteur en komediant 1907 1995 Eugene Wigner Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelprys wenner 1902 2001 Ray Walston Amerikaanse akteur 1914 2006 Haas Schoeman Springbokflank 1940 2009 Helen Suzman Suid Afrikaanse politikus 1917 2017 Yaakov Neeman Israelse politikus advokaat en regsgeleerde 1939 2020 Rein Arndt Suid Afrikaanse wetenskaplike 1929 Vakansie vierings en waarnemingsdaeBaie lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik vier Nuwejaarsdag om 00 00 00 met vuurwerkvertonings Katolieke agtdaagse fees van die heilige maagd Maria moeder van God Die agtste dag van Kersfees Kopieregvervaldag word in die VSA gevier wanneer n jaar se werke publieke domein word Word nie gevier tussen 1978 tot 2018 nie as gevolg herhaalde kopiereg verlengings Onafhanklikheidsdag van Haiti Stigtingsdag in China Onafhanklikheidsdag van die Soedan Bevrydingsdag in Kuba Stigtingsdag in Slowakye Laaste dag van Feesag van Pous Markianus van Alexandrie volgens die Kopties Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 January, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar