1995 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1995Kalenders n Heuwel in Mapungubwe Nasionale ParkGregoriaanse kalender 1995 MCMXCVAb urbe condita 2748Armeense kalender 1444 ԹՎ ՌՆԽԴChinese kalender 4691 4692 辛戌 壬亥Ethiopiese kalender 1987 1988Hebreeuse kalender 5755 5756Hindoekalenders Vikram Samvat 2050 2051 Shaka Samvat 1917 1918Irannese kalender 1373 1374Islamitiese kalender 1416 1416 Die jaar 1995 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 95ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Die Wereldhandelsorganisasie word geskep om die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel te vervang 1 Januarie Finland Oostenryk en Swede verlaat die Europese Vryhandelsvereniging en sluit aan by die Europese Unie 1 Januarie Stigting van die OVSE die opvolger van die KVSE in Helsinki 6 Januarie n Brand in n woonstel in Manila lei tot die ontbloting van die beplande Operasie Bojinka komplot van Al Kaida 6 13 Januarie Die 2de Koning Fahd beker word in Saoedi Arabie aangebied en deur Denemarke gewen 22 Maart Russiese ruimtevaarder Waleri Poljakof van die Sojoes program keer terug van die Mir ruimtestasie na 437 dae in die buitenste ruimte en stel daarmee n nuwe wereldrekord op vir die langste ruimtevlug 19 April n Bom in die Alfred P Murrah federale gebou in Oklahoma City Oklahoma veroorsaak die dood van 168 mense 25 Mei Die 3de Rugbywereldbeker begin in Suid Afrika 24 Junie Die Springbokke wen die William Webb Ellis beker op Ellispark in Suid Afrika 29 Junie Die Ruimtependeltuig Atlantis koppel vir die eerste keer met die Russiese Mirruimtestasie 21 Julie Die Volksrepubliek China vuur missiele af in die waters om die Republiek China Taiwan tydens die Derde Straat van Taiwan krisis 28 Julie Vietnam tree toe tot die ASEAN 1 September Richard Barbrook en Andy Cameron se essay The Californian Ideology word in Mute tydskrif gepubliseer waarin die konsep Kaliforniese ideologie vir die eerste keer uiteengesit word 6 Oktober n Artikel in die tydskrif Nature kondig aan dat n planeet wat om 51 Pegasi wentel ontdek is die eerste buite ons sonnestelsel 10 Oktober President Nelson Mandela besoek Genadendal 12 November Mosambiek tree toe tot die Britse Statebond 7 Desember Die Galileo ruimtetuig kom by Jupiter aan n bietjie meer as ses jaar nadat dit deur die ruimtependeltuig Atlantis tydens Sending STS 34 lanseer is Mapungubwe Nasionale Park open in die noordelike deel van die Limpopoprovinsie van Suid Afrika Geboortes1 Februarie Paula Beer Duitse aktrise 12 Mei Sawyer Sweeten Amerikaanse kinderakteur 2015 5 Junie Troye Sivan Suid Afrikaansgebore Australiese jeugakteur model en sanger 29 Junie Nicholas Latifi Kanadese renjaer 9 Julie Georgie Henley Engelse aktrise 4 Augustus Jessica Sanchez Amerikaanse sanger liedjieskrywer 11 Augustus Brad Binder Suid Afrikaanse Grand Prix motorfietsrenjaer 12 Augustus Nicholas Dlamini Suid Afrikaanse fietsryer 27 Augustus Sergej Sirotkin Russiese renjaer 28 Augustus Elandre Schwartz Suid Afrikaanse sanger liedjieskrywer 13 September Robbie Kay Engelse akteur 29 September Sasha Lane Amerikaanse aktrise 21 Oktober Jasper Wiese Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbok 3 November Kendall Jenner Amerikaanse televisiepersoonlikheid en model 29 November Laura Marano Amerikaanse aktrise Sterftes1 Januarie Eugene Wigner Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelprys wenner 1902 2 Januarie Mohamed Siad Barre Somaliese politikus en staatsman president van Somalie 1919 6 Januarie Joe Slovo Suid Afrikaanse politikus Suid Afrikaanse Kommunistiese Partyleier en ANC lid 1926 9 Januarie Souphanouvong President van Laos 1909 14 April Burl Ives Amerikaanse sanger en akteur 1909 18 April Marthinus Versfeld Suid Afrikaanse filosoof 1909 9 Maart Edward Bernays Amerikaanse teoretikus beskou as n pionier op die gebied van openbare betrekkinge en propaganda 1891 31 Maart Selena Amerikaanse sangeres Tejano 1971 25 April Ginger Rogers Amerikaanse aktrise en danseres 1911 27 April Willem Frederik Hermans Nederlandse skrywer 1921 2 Mei Michael Hordern Engelse akteur 1911 11 Mei Boris Pash Amerikaanse militere intelligensie offisier 1900 11 Mei John Phillips Engelse akteur 1914 15 Mei Eric Porter Engelse akteur 1928 18 Mei Elizabeth Montgomery Amerikaanse aktrise 1933 18 Mei Elisha Cook Jr Amerikaanse akteur 1903 18 Mei Alexander Godunov Amerikaanse balletdanser akteur 1949 24 Mei Harold Wilson oud Eerste minister van die Verenigde Koninkryk 1916 24 Mei P J Nienaber Afrikaanse skrywer en een van Suid Afrika se voorste letterkundiges 1910 20 Junie Emil Cioran Roemeense filosoof 1911 23 Junie Jonas Salk Amerikaanse mediese navorser en viroloog ontdek polio entstof 1914 25 Junie Warren Burger Amerikaanse regter 1907 17 Julie Juan Manuel Fangio bekende Argentynse motorrenjaer en vyfmalige kampioen 1911 31 Julie James Phillips alias Bernoldus Niemand Suid Afrikaanse rocksanger en liedjieskrywer 1959 10 Augustus Leo Apostel Belgiese filosoof 1925 20 Augustus Maly Delschaft Duitse aktrise 1898 25 Augustus Rona Rupert Afrikaanse kinderboekskrywer 1934 28 Augustus Earl W Bascom Amerikaanse akteur rodeoruiter en skilder 1906 15 September Dirceu Jose Guimaraes Brasiliaanse sokkerspeler 1952 12 Oktober Dana Niehaus Afrikaanse omroeper en akteur 1918 4 November Gilles Deleuze Franse filosoof 1925 18 November Reinhard Kolldehoff Duitse akteur 1914 20 November D C H Uys Suid Afrikaanse politikus 1909 28 November Roberto Sambonet Italiaanse argitek ontwerper en skilder 1924 25 Desember Dean Martin Amerikaanse akteur sanger en komediant 1917 25 Desember Emmanuel Levinas Franse filosoof 1906 29 Desember Lita Grey Amerikaanse aktrise 1908, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar