lt lt Junie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930Al die dae 5 Junie is die 156ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 157ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 209 dae in die res van die jaar Gebeure2017 Montenegro sluit by die NAVO aan1305 Pous Clemens V volg Pous Benedictus XI op 1409 Die konsilie van Pisa set beide pouse Pous Gregorius XII en Teenpous Benedictus XIII af 1446 Op Pinkster verklaar Pous Eugenius IV Sint Nicolaas van Tolentino heilig 1596 Pous Clemens VIII stel sestien nuwe kardinale aan waaronder sy familielid Gian Francesco Biandrate di San Giorgio Aldobrandini en Camillo Borghese later Pous Paulus V 1899 Die Bloemfontein konferensie kom tot n einde 1967 Die Sesdaagse Oorlog begin 2017 Montenegro sluit by die NAVO aan Geboortes1640 Pu Songling n Chinese skrywer 1715 1718 Thomas Chippendale Engelse meubelmaker 1779 1723 Adam Smith Skotse Ekonoom 1790 1819 John Couch Adams Britse wiskundige en sterrekundige 1892 1872 Arthur William Rogers Suid Afrikaanse geoloog en staatsamptenaar van Britse herkoms 1946 1883 John Maynard Keynes Britse Ekonoom 1946 1898 Federico Garcia Lorca Spaanse digter en skrywer 1936 1900 Dennis Gabor Hongaarse natuurkundige 1979 1901 Anastasia Nikolaijewna Romanowa groothertogin van Rusland 1918 1925 Connie Mulder Suid Afrikaanse politikus Minister van Inligting 1988 1938 David Koloane Suid Afrikaanse kunstenaar 2019 1950 Daniel von Bargen Amerikaanse akteur 2015 1958 Jackson Mthembu parlementslid minister in die Presidensie 2021 1971 Mark Wahlberg Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 1974 Lino DiSalvo Amerikaanse akteur en skrywer 1995 Troye Sivan Australiese akteur en sanger Sterftes754 Sint Bonifatius vermoor deur die Friese in Dokkum 1988 Charles Jacobie Afrikaanse country sanger 1928 1936 Ida Darling Amerikaanse aktrise 1880 2004 Ronald Reagan Amerikaanse politikus staatsman en 40ste President van die Verenigde State 1911 2015 Jerry Collins Nieu Seelandse rugbyspeler 1980 2018 Kay de Villiers Suid Afrikaanse neurochirurg 1928 2021 T B Joshua Nigeriese Christelike TV evangelis 1963 2023 Tina Joemat Pettersson Suid Afrikaanse ANC politikus en kabinetsminister 1963 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 5 June, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar