1963 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1958 1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1963Kalenders Sluipmoord op J F KennedyGregoriaanse kalender 1963 MCMLXIIIAb urbe condita 2716Armeense kalender 1412 ԹՎ ՌՆԺԲChinese kalender 4659 4660 己寅 庚卯Ethiopiese kalender 1955 1956Hebreeuse kalender 5723 5724Hindoekalenders Vikram Samvat 2018 2019 Shaka Samvat 1885 1886Irannese kalender 1341 1342Islamitiese kalender 1383 1383 Die jaar 1963 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 63ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure6 Januarie Windhoek se middestad word oorstroom na n wolkbreuk ten minste 6 mense verdrink 8 Januarie Ten minste drie mense verdrink nadat 200mm reen in Standerton val 4 Februarie Die Pan Africanist Congress of Azania PAC se militere vleuel Poqo vermoor vyf blanke burgerlikes naby die M basherivier brug in die Transkei 11 Februarie Die Beatles begin hulle eerste album Please Please Me opneem 10 April Die duikboot USS Thresher is verlore ter see 129 offisiere bemanning en siviele tegnici 15 Mei Mercury program NASA lanseer die laaste sending van die program Mercury Atlas 9 14 Junie Vostok 5 gelanseer 19 Junie Valentina V Tereshkova die eerste vrou in die ruimte keer terug na die aarde in die ruimtetuig Vostok 6 21 Junie Pous Paulus VI volg Pous Johannes XXIII op 24 Junie Zanzibar ontvang interne selfregering van die Verenigde Koninkryk 26 Junie Die Israelse onder leiding van eerste minister Levi Eshkol word geinstalleer 1 Julie Die Verenigde State begin poskodes gebruik die sogenaamde ZIP kodes 8 Augustus Die Groot Treinroof vind plaas in Engeland 2 5 miljoen verdwyn 8 Augustus n Avro Shackleton van die Suid Afrikaanse Lugmag vlieg in die Stettynsberge vas 21 Augustus Afrika se noordelike lugruim word weens politieke redes gesluit vir die Suid Afrikaanse Lugdiens se vliegtuie wat na en van die Verenigde Koninkryk en Europa vlieg Alternatiewe reelings word getref sodat om die bog van Wes Afrika gevlieg kon word 28 Augustus Martin Luther King Jr lewer sy I have a dream toespraak in Washington D C Verenigde State 13 September Golden Gate Hoogland Nasional Park word geproklameer 16 September Maleisie word gevorm van Maleia Singapoer Britse Noord Borneo en Sarawak 10 Desember Zanzibar word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 12 Desember Kenia word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik E Lorenz publiseer die eerste waarneming van wanordelike gedrag in stelsels Geboortes7 Januarie Rand Paul Amerikaanse Republikeinse junior senator vir Kentucky 11 Januarie Arne Dahl Sweedse skrywer 20 Januarie Kris van Steenberge Vlaamse skrywer 20 Januarie David Baszucki Amerikaanse entrepreneur ingenieur en uitvinder 13 Januarie Andrew Roberts Britse geskiedkundige en joernalis 13 Februarie Barry Tubb Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 21 Februarie William Baldwin Amerikaanse akteur en vervaardiger 19 Maart Jake White Springbokafrigter 20 Maart Kathy Ireland Amerikaanse aktrise 22 Maart Francesco Quinn Italiaans Amerikaanse akteur 2011 27 Maart Quentin Tarantino Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 13 April Garri Kasparof Russiese skaakmeester 15 April Beata Szydlo Poolse politikus en eerste minister van die Republiek van Pole 18 April Conan O Brien Amerikaanse komediant 26 April Jet Li Chinese akteur 22 Mei Jolande Sap Nederlandse politikus 1 Junie Helgard Muller oud Springboksenter 9 Junie Johnny Depp Amerikaanse akteur rolprentvervaardiger en musikant 10 Junie Jeanne Tripplehorn Amerikaanse aktrise 12 Junie T B Joshua Nigeriese Christelike TV evangelis 2021 13 Junie Felix Tshisekedi Kongolese politikus sedert Januarie 2019 president van die DR Kongo 23 Junie Liu Cixin Chinese wetenskapfiksieskrywer 25 Junie George Michael Britse popster 2016 25 Junie Yann Martel Spaans Kanadese skrywer 29 Junie Anne Sophie Mutter Duitse violiste 14 Julie Wouter Bos Nederlandse politikus voorheen leier van Party van die Arbeid 15 Julie Terblanche Jordaan Afrikaanse predikant skrywer en dramaturg 21 Julie Noxolo Kiviet Suid Afrikaanse ANC politikus 8 Augustus Johann Botha Suid Afrikaanse dokumentervervaardiger 2017 9 Augustus Whitney Houston Amerikaanse sangeres 2012 13 Augustus Sridevi Indiese aktrise 2018 15 Augustus Jeremy Mansfield Suid Afrikaanse radio omroeper en televisiepersoonlikheid 2022 20 Augustus Rudolf Straeuli Springbokrugbyspeler en afrigter 24 Augustus Yrsa Sigurdardottir Yslandse skryfster 3 September Malcolm Gladwell Britsgebore Kanadese joernalis skrywer en pop sosioloog 5 September Jonny Phillips Engelse akteur regisseur en skrywer 7 September Carel van der Merwe Suid Afrikaanse skrywer historikus en sakeman 6 Oktober Elisabeth Shue Amerikaanse aktrise 19 Oktober Mark Behr Suid Afrikaanse skrywer 2015 5 November Yair Lapid Israelse politikus joernalis akteur televisie aanbieder en skrywer 5 November Tatum O Neal Amerikaanse aktrise en skryfster 12 November Damon Galgut Suid Afrikaanse skrywer en Booker prys wenner 21 November Nicollette Sheridan Engelse aktrise rolprentvervaardiger en skrywer 16 Desember Tina Joemat Pettersson Suid Afrikaanse ANC politikus en kabinetsminister 2023 30 Desember Mike Pompeo 70ste Minister van Buitelandse Sake van die Verenigde State Onbekend Worsie Visser Afrikaanse sanger 1998 Onbekend Noloyiso Sandile die Regent van die koningshuis van die 2020 Sterftes23 Januarie Jozef Goslawski Poolse beeldhouer en medaljeur 1908 29 Januarie Robert Frost Amerikaanse digter 1874 9 Februarie Abdul Karim Kassem Irakse leier 1914 11 Februarie Sylvia Plath n Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1932 20 Februarie Ferenc Fricsay Hongaarse dirigent 1914 24 April Rino Corso Fougier Italiaanse lugmaggeneraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1894 19 Mei Lotus Thompson Australiese aktrise 1906 3 Junie Pous Johannes XXIII gebore as Angelo Giuseppe Roncalli die 261ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1881 4 September Robert Schuman Franse staatsman 1886 5 September Gerhard Morkel Springbokrubyspeler 1888 17 September Sailor Malan Suid Afrikaanse vegvlieenier 1910 10 Oktober Maude George Amerikaanse aktrise en skryfster 1888 10 Oktober Edith Piaf Franse sangeres 1915 11 Oktober Jean Cocteau Franse kunstenaar 1889 23 Oktober Ave Duthie Suid Afrikaanse plantkundige 1881 22 November John F Kennedy 35ste President van die Verenigde State van Amerika 1917 22 November Aldous Huxley Engels Amerikaanse skrywer en digter 1917 28 November Karyn Kupcinet Amerikaanse aktrise 1941 6 Desember Henry Fagan SA skrywer politikus regter en joernalis 1889 Onbekend F W Boonzaier Afrikaanse dramaturg 1901, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar