lt lt Junie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930Al die dae 1 Junie is die 152ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 153ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 213 dae in die res van die jaar Gebeure1215 Die Mongole onder Dsjingis Khan verower die stad Peking Die Chinese heerser Xuanzōng van die Jin dinastie kan betyds na Kaifeng vlug 1485 Die Hongaarse koning verower die stad Wene na n beleg van vier maande 1539 Ugo Boncompagni later Pous Gregorius XIII tree toe tot die priesterskap 1568 Agtien Vlaamse adellikes in opdrag van Alva die Spaanse landvoog in Brussel onthoof 1773 Wolraad Woltemade red 14 mense op die gestrande De Jonge Thomas deur sewe keer met sy perd in die stormsee na die skip te swem maar betaal met sy lewe tydens sy agste poging 1778 Pous Pius VI stel 10 nuwe kardinale aan onder wie Johann Heinrich von Frankenberg aartsbiskop van Mechelen 1788 Kaptein William Bligh lig die anker in die Valsbaai en seil na die Ooste met sy skip HMAV Bounty 1792 Kentucky word die 15de deelstaat van die Verenigde State 1795 Pous Pius VI stel Giulio Maria della Somaglia tituler patriarg van Antiogie aan as kardinaal 1796 Tennessee word die 16de deelstaat van die Verenigde State 1831 ontdek die posisie van die magnetiese Noordpool op die Boothia skiereiland 1836 Charles Darwin kom in Kaapstad aan 1874 Amptelike stigting van die Vrystaatse dorp Hoopstad 1881 Die eerste openbare telefoonnetwerk van die Nederlande word in gebruik geneem 1882 Opening van die Gotthard spoorlyn in Switserland oor die St Gotthardpas 1890 Die VSA se sensusburo begin om se tabuleringsmasjien te gebruik om sensusresultate te tel 1906 Opening van die oor die Simplon bergpas in Switserland Die is 19 73 km lank 1927 In die Agterhoek n streek in Gelderland rig n hewige tornado groot verwoesting aan 1938 Die eerste Superman strokiesprent word gepubliseer 1939 Die Britse duikboot HMS Thetis sink in n ongeluk met n verlies van 99 persone 1945 Duitse oudiotoerustingvervaardiger Sennheiser word deur Fritz Sennheiser gestig 1962 Rwanda en Burundi word onafhanklik 1962 Die Nazi oorlogsmisdadiger Adolf Eichmann word in Israel tereggestel 1963 Die VSA begin poskodes gebruik 1968 Nuclear non proliferation ooreenkoms word deur ongeveer sestig lande in Geneve Switserland geteken 1968 Die lidstate van die EEG skaf onderlinge doeaneregte vir nywerheidsprodukte af 1974 Die Flixborough ramp vind in n chemiese aanleg naby die dorp Flixborough in Engeland plaas 1979 Negentig jaar van wit minderheidsregering eindig in Rhodesie nou bekend as Zimbabwe 1980 Cable News Network CNN begin om uit te saai 1980 Agt brandstoftenks word vernietig deur Umkhonto we Sizwe MK by SASOL en NATREF in Sasolburg en Secunda 1990 Naby Tbilisi Georgie stort twee kabelkarretjies van n sweefspoor neer nadat een van die kabels breek Vyftien insittendes sterf 1991 Die Warskouverdrag word amptelik opgehef 1991 Swede doen aansoek vir toetrede tot die Europese Unie 1997 Die Verenigde Koninkryk oorhandig Hongkong terug aan China 2001 Die 12 jarige Suid Afrikaanse MIV aktivis en pasient wat lank die simbool van die stryd teen MIV in Suid Afrika was verloor sy stryd teen die siekte en sterf 2002 Hansie Cronje Suid Afrikaanse krieketkaptein sterf in n vliegongeluk naby George 2009 Die Franse vlug 447 stort neer naby die Sint Petrus en Sint Paulus argipel in die Atlantiese Oseaan 2016 Die Gotthard basistonnel van 57 09 km word geopen in Switserland Geboortes1637 Jacques Marquette n Franse Jesuietsendeling en ontdekkingsreisiger 1675 1754 Ferdinand van Oostenryk Oostenrykse aartshertog 1806 1780 Carl von Clausewitz Pruisiese generaal en militere strateeg 1831 1804 Mikhail Glinka Russiese komponis 1857 1815 Otto I Griekse koning 1867 1886 Daisy de Melcker moordenares wat haar twee mans en seun vergiftig het 1932 1926 Andy Griffith Amerikaanse akteur 2012 1926 Marilyn Monroe Amerikaanse aktrise 1962 1932 Jim Janssen van Raaij Nederlandse politikus 2010 1937 Morgan Freeman Amerikaanse akteur 1940 Rene Auberjonois Amerikaanse akteur 2019 1956 Lisa Hartman Black Amerikaanse aktrise en sangeres 1963 Helgard Muller oud Springboksenter 1964 Casper de Vries Afrikaanse komediant en akteur 1965 Illse Roos Suid Afrikaanse aktrise 1965 Nigel Short Britse skaakspeler 1968 Jason Donovan Australiese akteur en sanger 1972 Stine Stengade Deense akteur 1973 Heidi Klum Duitse fotomodel 1974 Alanis Morissette Kanadese sangeres en aktrise 1975 Frauke Petry Duitse politikus 1980 Johann Muller Suid Afrika se drie en vyftigste Springbokkaptein Sterftes1191 Filips van die Elsas Graaf van Vlaandere 1773 Wolraad Woltemade held van die Kaap die Goeie Hoop 1708 1841 Nicolas Appert Franse uitvinder 1749 1846 Pous Gregorius XVI die 254ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1765 1864 Hong Xiuquan leier van die Taiping rebellie teen die Qing dinastie 1814 1868 James Buchanan 15de President van die Verenigde State 1791 1879 Napoleon Eugene Louis Bonaparte seun van Napoleon III sterf in die Anglo Zoeloe oorlog 1856 1962 Adolf Eichmann Duitse SS offisier en oorlogsmisdadiger 1906 1968 Helen Keller Amerikaanse skrywer aktivis vir blindes en dosent 1880 1982 Einar Juhl Deense akteur 1896 2002 Hansie Cronje Suid Afrikaanse krieketkaptein 1969 2014 Ann B Davis Amerikaanse aktrise The Brady Bunch 1926 2015 Nicholas Liverpool Dominikaanse president 1934 2024 Ruth Maria Kubitschek Duitse aktrise 1931 Vakansies vierings en waarnemingsdaeNirwana van BoeddhisteWikimedia Commons bevat media in verband met 1 June, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar