1939 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1939Kalenders Pous Pius XI en sy opvolger Pius XIIGregoriaanse kalender 1939 MCMXXXIXAb urbe condita 2692Armeense kalender 1388 ԹՎ ՌՅՁԸChinese kalender 4635 4636 乙寅 丙卯Ethiopiese kalender 1931 1932Hebreeuse kalender 5699 5700Hindoekalenders Vikram Samvat 1994 1995 Shaka Samvat 1861 1862Irannese kalender 1317 1318Islamitiese kalender 1358 1358 Die jaar 1939 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 39ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureSkeuring in die Verenigde Party VP nadat Hertzog neutraliteit in Tweede Wereldoorlog voorstaan Die Herenigde Nasionale Party HNP kom tot stand met Hertzog se kortstondige toetrede tot die Gesuiwerde Nasionaliste Jan Christian Smuts word herkies as Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika 12 Februarie Switserland erken die Nasionaal Spaanse regering van generaal Francisco Franco in Spanje 17 Februarie Prof J L B Smith ondersoek die eerste maal die selakant wat sewe weke tevore aan Marjorie Courtenay Latimer oorhandig is 2 Maart Pous Pius XII volg Pous Pius XI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 22 Mei Tweede Wereldoorlog Duitsland en Italie teken die Verdrag van Staal 1 Junie Die Britse duikboot HMS Thetis sink in n ongeluk met n verlies van 99 persone 23 Augustus Nazi Duitsland en die Sowjetunie sluit die Molotof Ribbentrop verdrag n nie aanvalsverdrag waarby in die geheim Pole verdeel word en Finland die Baltiese lande en n stuk van Roemenie aan die Sowjetunie toekom 1 September Tweede Wereldoorlog Inval van Pole Nazi Duitsland val Pole aan 3 September Tweede Wereldoorlog Frankryk Australie en die Verenigde Koninkryk verklaar oorlog teen Duitsland begin van die oorlog 5 September Tweede Wereldoorlog Die Verenigde State verklaar sy neutraliteit in die oorlog 6 September Tweede Wereldoorlog Suid Afrika verklaar oorlog teen Duitsland 10 September Tweede Wereldoorlog Kanada verklaar oorlog teen Duitsland 17 September Tweede Wereldoorlog Sowjet Unie val Pole binne en beset die Oos Poolse gebiede 27 September Tweede Wereldoorlog Warskou gee oor aan Duitsland 14 Oktober Tweede Wereldoorlog Die Duitse duikboot U 47 onder bevel van kaptein Gunther Prien dring Scapa Flow binne en kelder HMS Royal Oak Geboortes3 Februarie Robert Charles Sproul Amerikaanse Gereformeerde Teoloog predikant en stigter van Ligionier Ministries 2017 16 Februarie Marita Napier Suid Afrikaanse sopraan 2004 18 Februarie Marek Janowski Pools gebore Duitse dirigent 1 Maart George Louw Suid Afrikaanse uitgewer digter en dramaturg 2023 4 Maart Carel Trichardt Suid Afrikaanse akteur 6 Maart Lina Spies Afrikaanse literator en digter 17 Maart Ollie Viljoen Afrikaanse musikant en storieverteller 2014 25 Maart Pius Langa oud hoofregter van Suid Afrika 2013 31 Maart J C Kannemeyer Afrikaanse skrywer en biograaf 2011 1 April Ali MacGraw Amerikaanse aktrise model skrywer en diereregte aktivis 2 April Marvin Gaye Amerikaanse sanger 1984 4 April Hugh Masekela legendariese Suid Afrikaanse trompetspeler 2018 7 April Francis Ford Coppola Amerikaanse regisseur 12 April Mannetjies Roux Springbokrugbyspeler 13 April Paul Sorvino Amerikaanse akteur s 2022 14 April Winnie Rust Afrikaanse skrywer 2016 16 April Dusty Springfield Engelse sanger 1999 20 April Gro Harlem Brundtland politikus en Eerste Minister van Noorwee 23 April Lee Majors Amerikaanse akteur 27 April Joao Bernardo Vieira voormalige president van Guinee Bissau 2009 7 Mei Ruud Lubbers politikus en Eerste Minister van Nederland 2018 19 Mei Dick Scobee Amerikaanse vlieenier ingenieur en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 25 Mei Ian McKellen Engelse akteur en skrywer 27 Mei Don Williams Amerikaanse countrysanger 2017 4 Junie Barry Trengove Suid Afrikaanse akteur 2004 4 Junie Dr Pieter Willem Bingle predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 2020 6 Junie Louis Andriessen Nederlandse pianis en komponis 2021 8 Junie Norman Davies Engelse geskiedkundige 11 Junie Jackie Stewart Skotse motorrenjaer 13 Junie Siegfried Fischbacher Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 2021 16 Junie Philip de Vos operasanger fotograaf digter en skrywer van kinder en jeugverhale 26 Junie Ampie Coetzee letterkundige en professor in Afrikaans Nederlands aan die universiteite van die Witwatersrand en die Wes Kaap 2020 15 Julie Chris Barnard Afrikaanse skrywer 2015 1 Augustus John Miles Afrikaanse skrywer en digter 11 Augustus Engela van Rooyen Afrikaanse skryfster 21 Augustus Festus Mogae Botswana politikus en derde president van Botswana 1998 2008 5 September Clay Regazzoni Switserse motorrenjaer 2006 7 September Stanislav Petrov Sowjetse luitenant kolonel 2017 9 September Reuven Rivlin Israelse politikus president van 2014 tot 2021 16 September Breyten Breytenbach Suid Afrikaanse digter skrywer en skilder 16 September Yaakov Neeman Israelse politikus advokaat en regsgeleerde 2017 18 September Fred Willard Amerikaanse akteur en skrywer 2020 29 September Larry Linville Amerikaanse akteur 2000 3 Oktober Aleksander Kudrjasovs Lettiese primaat van die Letties Ortodokse Kerk en die Metropoliet van Riga en die hele Letland 9 Oktober John Pilger Australiese joernalis skrywer geleerde en dokumentere rolprentmaker 2023 18 Oktober George Meiring laaste hoof van die Suid Afrikaanse Weermag en eerste hoof van die Suid Afrikaanse Nasionale Weermag 20 Oktober Patrick Hughes Britse kunstenaar 22 Oktober Cliff Saunders n Suid Afrikaanse joernalis 2019 26 Oktober Karel Schoeman Afrikaanse skrywer 2017 15 November Yaphet Kotto Amerikaanse akteur skrywer en regisseur 26 November Tina Turner Amerikaanse sangeres en aktrise 2023 26 November Mark Margolis Amerikaanse akteur 2023 1 Desember Lee Trevino Amerikaanse beroepsgholfspeler 18 Desember Stoffel van der Merwe Suid Afrikaanse professor en politikus 26 Desember Phil Spector Amerikaanse musiekprodusent 2021 29 Desember Patricia Berjak Suid Afrikaanse plantkundige 2015 Sterftes28 Januarie William Butler Yeats Ierse digter en dramaturg 1865 10 Februarie Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1857 2 Maart Howard Carter Britse argeoloog en egiptoloog 1874 6 April Stella Southern Australiese aktrise 1898 16 April Andries Smorenburg ontsnap van Sint Helena tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1872 22 Mei Willem de Merode Nederlandse digter 1887 24 Mei Aleksander Bruckner Poolse filosoof en literatuurhistorikus 1856 10 Junie Jan Eloff mynkommissaris van Johannesburg 1859 26 Junie Ford Madox Ford Engelse romansier digter kritikus en redakteur 1873 4 Julie Louis Wain Engelse skilder wat veral bekend is vir sy skilderye en tekeninge van vermenslikte katte en katjies 1860 23 September Sigmund Freud beroemde Oostenrykse sielkundige 1856 16 Oktober Charlotte Maxeke SA godsdienstige leier maatskaplike werker en politieke aktivis 1874 27 Oktober Elizabeth Conradie Afrikaanse lektor en navorser 1903 22 Desember Sarie Mare die vrou oor wie die eerste versie van die volksliedjie Sarie Marais handel 1869 23 Desember Anthony Fokker Nederlandse vliegtuigontwerper 1890, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar