2013 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2013Kalenders Die meteoor van TsjeljabinskGregoriaanse kalender 2013 MMXIIIAb urbe condita 2766Armeense kalender 1462 ԹՎ ՌՆԿԲChinese kalender 4709 4710 己辰 庚巳Ethiopiese kalender 2005 2006Hebreeuse kalender 5773 5774Hindoekalenders Vikram Samvat 2068 2069 Shaka Samvat 1935 1936Irannese kalender 1391 1392Islamitiese kalender 1434 1435 Die jaar 2013 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 13de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Dit was ook die eerste jaar sedert 1987 waarvan al die syfers verskillend was GebeureOscar Pistorius is van moord op sy meisie Reeva Steenkamp aangekla 1 Januarie Die Republiek van Ierland neem die voorsitterskap van die Europese Unie van Siprus oor 8 Januarie Die planetoide Apophis sal naby die Aarde verbyskuur 19 Januarie 10 Februarie Die 2013 Afrika Sokkerkampioenskap vind in Suid Afrika plaas 20 Januarie Barack Obama word as wenner van die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2012 privaat vir die tweede keer ingesweer as die 44ste president van die Verenigde State 21 Januarie Die publieke inswering van Barack Obama die 45ste president van die Verenigde State 5 Februarie Die 19de Knesset word ingesweer 14 Februarie Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius word in hegtenis geneem vir die moord op sy meisie Reeva Steenkamp 15 Februarie Die Meteoor van Tsjeljabinsk ontplof 24 Februarie Krieket Graeme Smith word die eerste toetskaptein ter wereld wat 50 toetsoorwinnings behaal 25 Februarie Park Geun hye die 18de president van Suid Korea word ingesweer 13 Maart Pous Franciskus volg Pous Benedictus XVI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 14 Maart Xi Jinping word deur die Nasionale Volkskongres van die Kommunistiese Party van China tot nuwe Staatspresident gekies 18 Maart Die Israelse Netanyahu III kabinet word opgerig 30 April Nadat Beatrix ten gunste van haar oudste seun abdikeer het le Willem Alexander op Koninginnedag die ampseed as nuwe koning van die Nederlande af 8 Mei Hemelvaartsdag 28 Mei Die Turkse betogings van 2013 begin in Istanboel 6 23 Junie Die 7de Kampioenetrofee word in Engeland en Wallis aangebied en deur Indie gewen 15 30 Junie Die sewende FIFA Konfederasiebeker toernooi word in Brasilie gespeel 29 Junie 21 Julie Die 100ste keer dat die Tour de France plaasvind 1 Julie Litaue neem die voorsitterskap van die Europese Unie van die Republiek van Ierland oor 1 Julie Kroasie verlaat die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms en word lid van die Europese Unie 5 Julie Daryl Impey word die eerste Suid Afrikaner om die gesogte geel trui van die Tour de France te dra 21 Julie Nadat Albert II ten gunste van sy oudste seun abdikeer het le Filip die ampseed as nuwe koning van Belgie af 5 Augustus Radio Rippel se naam verander na Groot FM 24 Augustus Rugby Die All Blacks wen weer die Bledisloebeker deur die Wallabies van Australie met 2 0 toetse te verslaan in Wellington Nieu Seeland Dit is die elfde agtereenvolgende jaar wat hulle dit vermag 3 Oktober Gambie verlaat die Britse Statebond 19 Desember Die Gaia ruimteteleskoop word lanseer Geboortes22 Julie Prins George van Wallis seun van William Prins van Wallis en n Britse troonopvolger SterftesBurry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele Hy is op 3 Januarie deur n taxi doodgery Margaret Thatcher oorlede op 8 April ouderdom 88 Nelson Mandela oorlede op 5 Desember 3 Januarie Burry Stander Suid Afrikaanse bergfietsryer en onder 23 wereldkampioen 1987 3 Januarie Hendrik Vermooten Suid Afrikaanse argitek die ontwerper van 144 Afrikaanse kerkgeboue 1921 6 Januarie Neil Adcock Suid Afrikaanse krieketspeler 1931 22 Januarie Peter van der Merwe Suid Afrikaanse krieketkaptein 1937 24 Januarie Phil Hockey Suid Afrikaanse Ornitoloog 1956 25 Januarie Anna Louize Heiberg professor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Natal en Afrikaanse skrywer van romans 1924 29 Januarie Johan de Ridder Suid Afrikaanse argitek ontwerper van vele geboue 1927 1 Februarie Louis Luyt Suid Afrikaanse sakeman sportadministrateur 1932 4 Februarie Donald Byrd Amerikaanse trompetspeler van jazzmusiek 1932 8 Februarie Jan Ellis Springbokrugbyspeler 1942 14 Februarie Reeva Steenkamp Suid Afrikaanse model 1983 18 Februarie Otfried Preussler Duitse kinderboekskrywer 1923 1 Maart Bonnie Franklin Amerikaanse aktrise 1944 4 Maart Seki Matsunaga Japannese sokkerspeler 1928 5 Maart Hugo Chavez president van Venezuela 1954 7 Maart Dirk Coetzee bevelvoerder van die polisie eenheid op Vlakplaas 1945 7 Maart Freda Linde Suid Afrikaanse skrywer en vertaler van kinderboeke 1915 9 Maart Doc Immelman avontuurverhaalskrywer 1928 23 Maart Boris Berezovsky Russiese oligarg en invloedryke 1946 26 Maart Morkel van Tonder Afrikaanse radio omroeper 1923 30 Maart Phil Ramone Suid Afrikaans gebore Amerikaanse musiekvervaardiger vioolspeler en komponis 1934 2 April Karen Muir Suid Afrikaanse swemmer en wereldrekordhouer 1952 6 April F F Odendal Afrikaanse leksikograaf 1926 8 April Margaret Thatcher Britse politikus en staatsvrou Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1925 9 April Paolo Soleri Italiaans Amerikaanse argitek 1919 12 April Johnny du Plooy Suid Afrikaanse swaargewigbokser 1964 14 April Colin Davis Britse dirigent 1927 24 April Laurie Kay Suid Afrikaanse vlieenier 12 Mei Nico van Rensburg boeremusieklegende en bekroonde konsertinaspeler 1937 18 Mei Vuyu Mbuli SAUK TV en radiopersoonlikheid 1967 8 Junie Greyling Wentzel Suid Afrikaanse politikus en minister van landbou 1925 2 Julie Douglas Engelbart uitvinder van die rekenaarmuis 1925 10 Julie Willem Cruywagen kabinetsminister en administrateur van Transvaal 1921 12 Julie Amar Bose Amerikaanse akademikus ingenieur en entrepreneur 1929 19 Julie Mel Smith Britse skrywer akteur en regisseur 1952 22 Julie Dennis Farina Amerikaanse akteur 1944 24 Julie Pius Langa oud hoofregter van Suid Afrika 1939 30 Julie Jubero Malherbe Afrikaanse omroeper kultuurliefhebber en musiekskrywer 1924 2 Augustus Barbara Trentham Amerikaanse aktrise en model 1944 9 Augustus Cliff Harrington Amerikaanse akteur kinematograaf 1932 24 Augustus Julie Harris Amerikaanse aktrise 1925 5 September Fritz Eloff Professor in dierkunde en rugbyadministrateur 1920 1 Oktober Tom Clancy Amerikaanse outeur 1947 10 Oktober Scott Carpenter Amerikaanse ruimtevaarder 1925 25 Oktober Marcia Wallace Amerikaanse aktrise 1942 27 Oktober Lou Reed Amerikaanse musikant en fotograaf 1942 12 November John Tavener Engelse komponis 1944 17 November Doris Lessing Britse skryweres 1919 19 November Frederick Sanger Britse biochemikus 1918 21 November Chinua Achebe Nigeriese skrywer 1930 21 November Theo Gerdener Natalse administrateur senator en kabinetsminister 1916 30 November Colin Eglin leier van die Progressiewe Reformiste Party en Progressiewe Federale Party 1925 5 Desember Nelson Mandela Suid Afrikaanse politikus en staatsman president van Suid Afrika 1994 1999 1918 14 Desember Zirk Bergh sanger skiet drie persone en homself 1958 14 Desember Peter O Toole Ierse akteur en bekend as Lawrence of Arabia 1932 20 Desember Merwede van der Merwe bekende TV persoonlikheid en kampvegter vir Afrikaanse musiek 1947 23 Desember Michail Kalasjnikof Russiese ontwerper van die AK 47 1919, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar