lt lt Maart 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 9 Maart is die 68ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 69ste in skrikkeljare Daar volg nog 297 dae in die res van die jaar Gebeure1051 Frederik van Lotaringe Pous Stefanus IX X word kanselier van die Rooms Katolieke Kerk 1253 Pous Innocentius IV verklaar Peter van Verona martelaar heilig 1489 Pous Innocentius VIII stel 8 nuwe kardinale aan waarvan twee familie van hom is en een van die familielede is slegs dertien jaar oud 1489 Giovanni de Medici later Pous Leo X word kardinaal diaken van Santa Maria in Domnica 1513 Pous Leo X volg Pous Julius II op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1530 Pous Clemens VII stel nog vyf nuwe kardinale aan 1573 Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word biskop van Pistoia 1668 Antonio Pignatelli Later Pous Innocentius XII word nuntius in Wene 1816 Die Slagtersnek rebelle word gehang 1839 Die Koekoorlog kom tot n einde 1916 Generaal Pancho Villa lei 1500 Meksikane in n aanval oor die VSA grens op Columbus Nieu Meksiko wat aanleiding gee tot n strafekspedisie deur die VSA leer 1932 Eamon de Valera word President van die uitvoerende raad van die Ierse Vrystaat 1945 Tweede Wereldoorlog n Bomaanval op Tokio veroorsaak n vuurstorm waarin 100 000 mense sterf 1959 Die wereld se topverkoper pop Barbie word vir die eerste keer in New York verkoop 2005 n Aardbewing van 5 3 op die Richterskaal tref Stilfontein se Hartebeestfonteingoudmyn 2011 Die ruimtependeltuig Discovery maak sy finale landing na 39 vlugte Geboortes1454 Amerigo Vespucci Italiaanse ontdekkingsreisiger 1512 1838 Albert Zinn NG Kerkpredikant 1866 1934 Joeri Gagarin n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het 1968 1890 Wjatsjeslaf Molotof Sowjet politikus en diplomaat 1986 1902 Will Geer Amerikaanse akteur 1978 1910 Ed Hoornik Nederlandse digter skrywer dramaturg 1970 1921 Willem Cruywagen kabinetsminister en administrateur van Transvaal 2013 1934 Joeri Gagarin n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het 1968 1942 John Cale Walliese musikant en multi instrumentalis 1943 Bobby Fischer Amerikaanse skaakspeler 2008 1943 Piet Welgemoed voormalige professor in vervoerekonomie Suid Afrikaanse sakeman en NP politikus 1944 Attie du Plessis sakeleier van Suid Afrika en voormalige uitvoerende direkteur van Sanlam 2019 1951 Helen Zille Demokratiese Alliansie DA politikus Sterftes1851 Hans Christian Oersted Deense fisikus 1777 1888 Wilhelm I van Duitsland koning van Pruise en keiser van Duitsland 1797 1948 Edgar de Wahl skepper van die kunsmatige taal Interlingue 1867 1966 George Burns Amerikaanse akteur 1896 1987 Bobby Locke Suid Afrikaanse gholfspeler 1917 1992 Menachem Begin Israelse premier 1913 1994 Charles Bukowski Duits Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1920 1995 Edward Bernays Amerikaanse teoretikus beskou as n pionier op die gebied van openbare betrekkinge en propaganda 1891 2013 Doc Immelman avontuurverhaalskrywer 1928 2021 James Levine Amerikaanse dirigent en pianis 1943 2023 Robert Blake Amerikaanse akteur 1933 Vakansies vierings en waarnemingsdaeBaron Blissdag in BelizeWikimedia Commons bevat media in verband met 9 Maart, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar