1948 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1948Kalenders MalanGregoriaanse kalender 1948 MCMXLVIIIAb urbe condita 2701Armeense kalender 1397 ԹՎ ՌՅՂԷChinese kalender 4644 4645 甲亥 乙子Ethiopiese kalender 1940 1941Hebreeuse kalender 5708 5709Hindoekalenders Vikram Samvat 2003 2004 Shaka Samvat 1870 1871Irannese kalender 1326 1327Islamitiese kalender 1367 1367 Die jaar 1948 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 48ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure4 Januarie Mianmar verkry onafhanklikheid van die Britse Ryk sonder om die Britse Statebond te betree 30 Januarie 8 Februarie Die vyfde Olimpiese Winterspele word in St Moritz Switserland aangebied 4 Februarie Sri Lanka destyds Ceylon word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 April Amerikaanse President Harry S Truman teken die Marshall plan 17 April Onthulling van die Hugenotemonument in Franschhoek Wes Kaap Suid Afrika 14 Mei Israel verklaar hulle as n onafhanklike staat en n voorlopige regering word gestig 15 Mei Die Arabies Israeliese oorlog breek uit 28 Mei Die Israeliese Lugmag word gestig 4 Junie Die Nasionale Party kom aan bewind in Suid Afrika Daniel Francois Malan word die vierde Eerste Minister van die Unie van Suid Afrika 7 Junie Edvard Benes bedank as President van Tsjeggo Slowakye eerder as om n grondwet te teken wat sy land in n Kommunistiese staat sou omskep 24 Junie Die Sowjetunie begin die Berlynse blokkade deur oorlandse beweging na Wes Berlyn te keer 26 Junie Die Westerse geallieerdes begin n lugbrug na Wes Berlyn teen die blokkade deur die Sowjetunie 16 Julie Die wereld se eerste turboskroef aangedrewe passasiersvliegtuig die Vickers Viscount voltooi sy nooienvlug 29 Julie 14 Augustus Die 14de Olimpiese Somerspele word in Londen Verenigde Koninkryk aangebied 8 September Die Dietse Kinderfonds se 83 weeskinders arriveer in Kaapstad Geboortes7 Januarie Ichirō Mizuki Japannese sanger komponis en filmakteur 2022 23 Januarie Aviva Pelham Suid Afrikaanse sopraan 28 Januarie Mikhail Baryshnikov Russies Amerikaanse balletdanser 29 Januarie Kathryn Kates Amerikaanse aktrise 2022 3 Februarie Henning Mankell Sweedse dramaturg en skrywer 2015 5 Februarie Tom Wilkinson Engelse akteur 2023 14 Februarie Ingrid Winterbach Suid Afrikaanse skrywer 16 Februarie Eckhart Tolle Duitse onderwyser en skrywer 20 Februarie Jennifer O Neill Amerikaanse aktrise 24 Februarie Dennis Waterman Engelse akteur 2022 3 Maart Danny Keogh Suid Afrikaanse akteur skrywer en assistentregisseur 2019 5 Maart Elaine Paige Engelse sangeres en aktrise 8 Maart Annelize van der Ryst Suid Afrikaanse aktrise 20 Maart John de Lancie Amerikaanse akteur en vervaardiger 21 Maart Fariborz Sahba Irannees Kanadese argitek 26 Maart Steven Tyler Amerikaanse sanger en akteur 28 Maart Dianne Wiest Amerikaanse aktrise 28 April Terry Pratchett Britse outeur 2015 30 April Perry King Amerikaanse akteur 11 Mei Willies Mchunu politikus en 7de premier van KwaZulu Natal 14 Mei Bob Woolmer Britse krieketspeler en afrigter 2007 15 Mei Brian Eno Engelse musikant komponis sanger en visuele kunstenaar 21 Junie Ian McEwan Britse skrywer van romans en rolprentdraaiboeke 27 Junie Richard G Morris Britse neurowetenskaplike 28 Junie Kathy Bates Amerikaanse aktrise 4 Julie Rene Arnoux Franse Formule Eenrenjaer 9 Julie Jeanne Zaidel Rudolph Suid Afrikaanse komponis en pianiste 14 Julie Koning Goodwill Zwelithini koning van die Zoeloenasie van 1968 2021 2021 16 Julie Pinchas Zukerman Israeliese vioolspeler en dirigent 21 Julie Cat Stevens alias Yusuf Islam Britse sanger liedjieskrywer 1 Augustus Pornpetch Wichitcholchai Thaise prokureur 22 Augustus Derek Watts Suid Afrikaanse veteraan TV joernalis jarelange anker van Carte Blanche 2023 29 Augustus Paul Skelton Suid Afrikaanse igtioloog en kenner van varswatervisse 2 September Christa McAuliffe Amerikaanse onderwyseres en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 4 September Peter Marais Wes Kaapse veteraanpolitikus 7 September Khalifa bin Zayed Al Nahayan President van die Verenigde Arabiese Emirate sedert 2004 2022 10 September Judy Geeson Engelse aktrise 11 September Marinda van Zyl Afrikaanse skrywer 13 September Nell Carter Amerikaanse aktrise en sangeres 2003 19 September Jeremy Irons Engelse akteur 20 September George R R Martin Amerikaanse skrywer scenarioskrywer en televisievervaardiger 22 September Mark Phillips gewese eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk 23 September Eileen Davies Engelse aktrise 26 September Olivia Newton John Brits Australiese Amerikaanse sangeres en filmster 2022 29 September Theo Jorgensmann Duitse jazzklarinetspeler 6 Oktober Gerry Adams Noord Ierse politikus en die leier van Sinn Fein 17 Oktober S bu Ndebele Suid Afrikaanse ANC politikus 24 Oktober Phil Bennett Walliese internasionale rugbyspeler 2022 4 November Amadou Toumani Toure Maliese politikus 2020 14 November Charles III van die Verenigde Koninkryk 30 November Achmat Dangor tussentydse direkteur vir die Wereldvigsveldtog 2020 3 Desember Ozzy Osbourne Engelse sanger 6 Desember Keke Rosberg Finse Formule Eenrenjaer 13 Desember Bill Flynn Suid Afrikaanse akteur en komediant 2007 20 Desember Dame Mitsuko Uchida klassieke pianis en dirigent 29 Desember Peter Robinson Noord Ierse politikus en eerste minister in die Noord Ierse regering 31 Desember Donna Summer Amerikaanse sangeres 2012 Onbekend Trudie Taljaard Suid Afrikaanse aktrise 2009 Onbekend Marie Prins Suid Afrikaanse plantkundigeSterftes19 Januarie Henri Georges Fourcade Suid Afrikaanse landmeter bosbouer en plantkundige 1865 30 Januarie Mahatma Gandhi charismatiese Indiese massa bewegingsleier wat die saak van Brits koloniale Indie onder die wereld se aandag gebring het 1869 25 Februarie Alexander du Toit Suid Afrikaanse geoloog 1878 9 Maart Edgar de Wahl skepper was van die kunsmatige taal Interlingue 1867 5 Mei Austin Roberts n Suid Afrikaanse dierkundige en ornitoloog 1883 9 Mei Dr Jan van Bruggen Afrikaanse digter skrywer onderwyser en dosent 1895 29 Mei Dame May Whitty Britse aktrise 1865 2 Junie Karl Brandt SS generaal en oorlogsmisdadiger 1904 3 Julie J F W Grosskopf n Afrikaanse skrywer 1885 13 Julie Antonie Kock regter van die Zuid Afrikaansche Republiek 1869 21 Julie Bruckner de Villiers Suid Afrikaanse politikus 1875 16 Augustus Babe Ruth 53 Amerikaanse bofbalspeler 1895 25 Augustus Frederic Creswell leier van die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1866 31 Augustus Andrei Zhdanov Sowjetleier en kulturele ideoloog 1896 3 September Edvard Benes Tsjeggo Slowaakse president 1884 22 September Paul Roos Suid Afrika se negende Springbokkaptein 1878 18 Oktober Walther von Brauchitsch Nazi Duitse veldmaarskalk 1881 2 Desember Hendrik van der Bijl Suid Afrikaanse wetenskaplike en vader van Yskor 1887 3 Desember Jannie Hofmeyr Suid Afrikaanse geleerde en politikus 1894, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar