lt lt Desember 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 3 Desember is die 337ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 338ste in skrikkeljare Daar volg nog 28 dae in die res van die jaar Gebeure1334 Pous Johannes XXII trek sy sienings oor die lewe na die dood terug op sy sterfbed 1477 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word biskop van Viviers 1818 Illinois word die 21ste deelstaat van die Verenigde State 1904 Jupiter se maan Himalia word deur Charles Dillon Perrine ontdek 1967 Die wereld se eerste menslike hartoorplanting vind onder leiding van Chris Barnard in Kaapstad plaas 1971 Indie kondig n noodtoestand aan nadat Pakistanse vliegtuie noordwes Indie aanval in n dispuut oor Kasjmir 1973 Pioneer 10 beweeg op n afstand van 130 000 km langs Jupiter verby en stuur die eerste detailopnames na die aarde 1984 Die Bhopal gasramp die wereld se ergste nywerheidsongeluk veroorsaak ten minste 18 000 sterftes in die Indiese stad Bhopal 1999 Die Mars poollandingstuig bereik Mars en verdwyn Geboortes1368 Karel VI van Frankryk koning van Frankryk 1422 1736 Abraham Josias Sluysken waarnemende kommissaris aan die Kaap voor die eerste Britse besetting 1799 1797 Andrew Smith Skotse dierkundige in Suid Afrika 1872 1800 France Preseren Sloweense digter 1849 1812 Hendrik Conscience Vlaamse skrywer 1883 1843 William Forbes Gatacre Britse generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1906 1857 Joseph Conrad Engelse skrywer 1924 1864 Herman Heijermans Nederlandse skrywer 1924 1908 Dulcie Howes Suid Afrikaanse ballerina en balletpionier 1993 1909 Wim Hartman Afrikaanse skrywer 1966 1930 Jean Luc Godard Frans Switserse filmregisseur draaiboekskrywer en filmkritikus 2022 1936 Mary Alice Amerikaanse aktrise 2022 1948 Ozzy Osbourne Engelse sanger 1952 Mel Smith Britse skrywer akteur en regisseur 2013 1954 Etienne van Heerden Suid Afrikaanse skrywer 1955 Bruce Fordyce Suid Afrikaanse maraton en ultramaratonatleet 1976 Mark Boucher Suid Afrikaanse krieketspeler en afrigter 1980 Sulene Pilon taalkundige aan die Universiteit van Pretoria se Departement Afrikaans en voorsitter van die Taalkommissie Sterftes311 Diocletianus keiser van die Romeinse Ryk 244 1154 Pous Anastasius IV 168ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1888 Carl Zeiss Duitse nyweraar en optikus 1816 1948 Jannie Hofmeyr Suid Afrikaanse geleerde en politikus 1894 1967 Denise Darvall hartskenker vir die eerste menslike hartoorplanting 1942 2001 Marike de Klerk eerste vrou van die voormalige Staatspresident van Suid Afrika F W de Klerk 1937 2018 Justin Cartwright Britse skrywer 1945 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGeenGepubliseerTeologie 1740 Ubi Primum Oor die pligte van biskoppe deur Pous Benedictus XIV 1749 Inter praeteritos Oor die komende Heilige Jaar deur Pous Benedictus XIV 1839 In Supremo Apostolatus Teen slawehandel deur Pous Gregorius XVI Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 December, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar