1937 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941 1942 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1937Kalenders Die HindenburgGregoriaanse kalender 1937 MCMXXXVIIAb urbe condita 2690Armeense kalender 1386 ԹՎ ՌՅՁԶChinese kalender 4633 4634 癸子 甲丑Ethiopiese kalender 1929 1930Hebreeuse kalender 5697 5698Hindoekalenders Vikram Samvat 1992 1993 Shaka Samvat 1859 1860Irannese kalender 1315 1316Islamitiese kalender 1356 1356 Die jaar 1937 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 37ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureSooispitseremonie van die Voortrekkermonument in Pretoria Die Moskou Wolga kanaal Rusland word geopen Die Golden Gate brug oor die San Franciscobaai in Kalifornie word vir verkeer geopen Radio Sonder Grense word begin deur die Suid Afrikaanse Uitsaaikorporasie 11 Februarie Op Komatipoort word 360 mm reen binne 24 uur gemeet Buitengewoon swaar reens sak ook uit oor ander dele van Mpumalanga asook Eswatini en die noorde van KwaZulu Natal 26 April Die Spaanse stad word deur die Duitse Luftwaffe gebombardeer tydens die Spaanse Burgeroorlog 6 Mei Hindenburg ongeluk Die Duitse zeppelin Hindenburg slaan aan die brand en word verwoes binne n minuut terwyl dit probeer dok by Lakehurst New Jersey 36 mense sterf 5 November Adolf Hitler hou n geheime vergadering waarin hy sy planne uitle om lewensruimte vir die Duitse mense te verkry 20 Desember Na stortbuie in Beaufort Wes word paaie spoorlyne en brue weggespoel met ook groot skade aan huise Geboortes1 Januarie Karl Heinz Zimmer Duitse politikus 2019 4 Januarie Stella Sigcau Suid Afrikaanse politikus van Transkeise herkoms 2006 8 Januarie Shirley Bassey Britse sangeres 14 Januarie Hendrik Jan Marsman Nederlandse skrywer digter en vertaler 2012 19 Januarie Joseph Nye Amerikaanse politieke wetenskaplike 31 Januarie Philip Glass Amerikaanse komponis 9 Februarie Abraham H de Vries Afrikaanse skrywer 21 Februarie Harald V koning van Noorwee 5 Maart Olusegun Obasanjo oudpresident van Nigerie 6 Maart Valentina Teresjkova lid van die Russiese Staatsdoema ingenieur en voormalige ruimtevaarder 8 Maart Juvenal Habyarimana President van Rwanda 1994 11 Maart Amie Venter Suid Afrikaanse politikus en kabinetminister 2012 14 Maart Peter van der Merwe Suid Afrikaanse krieketspeler en kaptein 2013 30 Maart Warren Beatty Amerikaanse akteur en regisseur 5 April Colin Powell Amerikaanse generaal en jarelange politikus 2021 9 April Avril Malan Suid Afrika se nege en twintigste Springbokkaptein 22 April Jack Nicholson akteur 28 April Saddam Hussein Irakse politikus en staatsman President van Irak 2006 1 Mei Una Stubbs Britse aktrise en danseres 2021 5 Mei Delia Derbyshire Engelse baanbreker musikant en komponis van elektroniese musiek 2001 12 Mei George Carlin Amerikaanse komediant 2008 15 Mei Madeleine Albright Amerikaanse diplomat en politikus 2022 15 Mei Trini Lopez Amerikaanse sanger van Mexikaanse afkoms 2020 18 Mei Christiane Jaccottet Switserse klavesimbelspeelster 1999 21 Mei Mengistu Haile Mariam Ethiopiese politikus 4 Junie Gorilla Monsoon Amerikaanse stoeier en omroeper 1999 7 Junie Neeme Jarvi Amerikaanse dirigent van Estiese afkoms 11 Junie Gerrit Kruger Suid Afrikaanse klassikus 15 Junie Herbert Feuerstein Duitse akteur en skrywer 2020 29 Junie Willie van Niekerk Suid Afrikaanse medikus en politikus 2009 3 Julie Tom Stoppard Tsjeggies gebore Engelse dramaturg en draaiboekskrywer 3 Julie Linda Rode Suid Afrikaanse skrywer vertaler en samesteller van kinderliteratuur 6 Julie Vladimir Ashkenazy Russiese pianis en dirigent 6 Julie Ned Beatty Amerikaanse akteur 2021 31 Augustus Christo Viljoen Suid Afrikaanse ingenieur akademikus en die Vader van die Tegnopark 4 September Pieter Kooij Suid Afrikaanse pianis musiekonderwyser en resensent 2018 5 September Klaas de Jonge Nederlandse menseregte aktivis en Afrikanis 2023 10 September Jared Diamond Amerikaanse geograaf historikus voelkenner en skrywer 11 September Tomas Venclova Litause geleerde digter skrywer en vertaler 18 September Ivy Matsepe Casaburri Suid Afrikaanse politikus 2009 14 September Renzo Piano Italiaanse argitek 30 September Gary Hocking Grand Prix motorfietsrenwereldkampioen van Rhodesie sterf in n Lotus Climax voor die Natalse Grand Prix 1962 11 Oktober Ron Leibman Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer 2019 14 Oktober Marinus Wiechers Suid Afrikaanse regsman en grondwetkenner 2018 19 Oktober Jonas Gwangwa n Suid Afrikaanse jazz musikant liedjieskrywer en vervaardiger 2021 17 November Marike de Klerk eerste eggenote van die destydse Staatspresident van Suid Afrika F W de Klerk 2001 28 November Wilbur Ross Amerikaanse belegger en voormalige Minister van Finansies van die Verenigde State 30 November Ridley Scott Engelse rolprentregisseur en vervaardiger 10 Desember Piet Uys Springbokrugbyspeler 2009 11 Desember Adriaan Vlok Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2023 21 Desember Jane Fonda Amerikaanse aktrise skryfster en politieke aktivis 31 Desember Anthony Hopkins Walliese akteur komponis en skilder SterftesOnbekend Thomas Orr Suid Afrikaanse minister van finansies 1857 8 Maart Albert Verwey Nederlandse digter letterkundige en lid van die Tachtigers 1865 10 Maart Jewgeni Zamjatin Russiese skrywer 1884 12 Maart Jeno Hubay Hongaarse violis en komponis 1858 3 Junie Emilio Mola Spaanse generaal wie se deelname aan n staatsgreep in 1936 die Spaanse Burgeroorlog begin het 1887 19 Junie J M Barrie Skotse skrywer 1860 2 Julie Amelia Earhart lugvaartpionier van die Verenigde State 1897 11 Julie George Gershwin Amerikaanse komponis 1898 20 Julie Guglielmo Marconi Italiaanse uitvinder 1874 2 September Pierre de Coubertin Franse grondlegger van die moderne Olimpiese Spele 1863 9 Oktober Ernst Ludwig Groothertog van Hesse die laaste Groothertog van Hesse 1868 19 Oktober Ernest Rutherford Nieu Seelands gebore Britse fisikus en Nobelpryswenner 1871 30 Oktober J H H de Waal Afrikaanse taalstryder en politikus 1871 23 November George Albert Boulenger Belgies Engelse dier en plantkundige 1858 12 Desember Alfred Abel Duitse akteur en filmregisseur 1879 28 Desember Maurice Ravel Franse komponis 1875 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 36 Desember 1991, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar