lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 19 Januarie is die negentiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 346 dae in die res van die jaar 347 in skrikkeljare Gebeure973 Pous Benedictus VI volg Pous Johannes XIII op 1145 Pous Lucius II gee die St Sabas klooster aan die monnike van Cluny 1217 Pous Honorius III vra William hertog van Pembroke om oorlog te verklaar teen die opstandige baronne van die jong koning Hendrik III van Engeland 1329 Teenpous Nicolaas V stel Giovanni Visconti ab van S Ambrogio in Milaan aan as kardinaal 1419 Tydens die Honderdjarige Oorlog tussen Engeland en Frankryk word Rouen deur die Engelse koning Hendrik V ingeneem en Normandie by Engeland ingelyf 1626 Pous Urbanus VIII stel vyftien nuwe kardinale aan waaronder Berlinghiero Gessi biskop van Rimini 1626 Giovanni Battista Pamphilj later Pous Innocentius X word tituler patriarg van Antiogie 1809 Edgar Allan Poe Amerikaanse skrywer 1839 Die Royal Marines land by Aden om seerowers te verhoed om Britse skepe na en van Indie aan te val Aden sou tot in 1967 onder Britse beheer bly 1846 Pous Gregorius XVI stel drie nuwe kardinale aan waaronder Guilherme Henriques de Carvalho patriarg van Lissabon 1937 Howard Hughes stel n nuwe rekord op deur in 7 uur 28 minute en 25 sekondes van Los Angeles na New York te vlieg 1958 Hannes la Grange is die eerste Suid Afrikaner wat die Suidpool bereik 1977 Die Verenigde Party skors ses Volksraadslede wat die Onafhanklike Verenigde Party later die Suid Afrikaanse Party stig 1983 Apple Computer stel die Apple Lisa vry hulle eerste kommersiele persoonlike rekenaar met n grafiese koppelvlak en n rekenaarmuis Dit het 1 Megagreep RAM gehad en 9 995 gekos 1984 Die Standerbende beroof drie banke in minder as n uur in Johannesburg se middestad 1990 Die polisie verjaag betogers teen die Engelse rebelle krieketspan van Mike Gatting op die lughawe Jan Smuts 1996 CAF se 1996 Afrika Sokker kampioenskappe skop af in Johannesburg Suid Afrika 1999 Die polisie arresteer Suid Afrika se mees gesoekte misdadiger Colin Chauke in Nelspruit 2006 Die New Horizons ruimtetuig word lanseer om foto s van Pluto en die Kuiper gordel te neem Geboortes840 Michael III keiser van die Bisantynse Ryk 867 1736 James Watt Skotse uitvinder en meganiese ingenieur 1819 1839 Paul Cezanne Franse kunstenaar en postimpressionistiese skilder 1906 1868 Gustav Meyrink Oostenrykse skrywer 1921 1869 Henri van Dievoet Belgiese argitek 1931 1896 Frans Erasmus Suid Afrikaanse politikus 1967 1905 Ben Schoeman Suid Afrikaanse kabinetsminister 1986 1920 Javier Perez de Cuellar n Peruviaanse diplomaat en politikus 2020 1920 Johnny Haymer Amerikaanse akteur 1989 1923 Bob McFadden Amerikaanse akteur 2000 1937 Joseph Nye Amerikaanse politieke wetenskaplike 1940 Barend du Plessis Suid Afrikaanse politikus 1943 Bertie Reed Suid Afrikaanse seiljagvaarder 2006 1946 Dolly Parton Amerikaanse countrysangeres 1967 Javier Camara Spaanse akteur 1977 Nicole Chileense sangeres 1978 Rolanda Marais Suid Afrikaanse aktrise 1980 Jenson Button Britse Formule Een renjaer wereldkampioen in 2009 Sterftes1405 Timoer Turks Mongoolse krygsheer en die stigter van die Timoeridiese Ryk 1336 1626 Ruqaiya Sultan Begum keiserin van die Mogolryk 1542 1710 Francesco Cupani Italiaanse natuurkundige en plantkundige 1657 1763 Jan de Marre Nederlandse skrywer 1696 1865 Pierre Joseph Proudhon Franse ekonoom sosioloog filosoof wat beskou word as een van die eerste anargistiese denkers 1809 1948 Henri Georges Fourcade Suid Afrikaanse landmeter bosbouer en plantkundige 1865 1988 Jevgeni Mrawinski Russiese dirigent 1903 1996 Don Simpson Amerikaanse rolprentvervaardiger akteur en skrywer 1943 2000 Hedy Lamarr Amerikaanse aktrise en uitvinder 1914 2019 Marian Tredoux Suid Afrikaanse geoloog 1952 2021 Margot Luyt Suid Afrikaanse dramaregisseur en radio omroeper 2022 Gaspard Ulliel Franse rolprentakteur 1984 Vakansie vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 19 January, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar