2022 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2017 2018 2019 2020 2021 2022 2023 2024 2025 2026 2027 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2022Kalenders Russiese inval in OekraineGregoriaanse kalender 2022 MMXXIIAb urbe condita 2775Armeense kalender 1471 ԹՎ ՌՆՀԱChinese kalender 4718 4719 戊丑 己寅Ethiopiese kalender 2014 2015Hebreeuse kalender 5782 5783Hindoekalenders Vikram Samvat 2077 2078 Shaka Samvat 1944 1945Irannese kalender 1400 1401Islamitiese kalender 1444 1444 Die jaar 2022 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 22ste jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Frankryk neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Slowenie oor 10 Januarie Die Nederlandse Rutte IV kabinet word saamgestel 4 20 Februarie Die Olimpiese Winterspele 2022 word in Beijing China aangebied 21 Februarie Die Russiese president Wladimir Poetin onderteken die wet waardeur die selfverklaarde Volksrepubliek Donetsk en Volksrepubliek Loehansk as onafhanklike republieke erken word 24 Februarie Rusland begin n grootskaalse inval in Oekraine 4 13 Maart Die Paralimpiese Winterspele 2022 word in Beijing aangebied 4 April In Suid Afrika kondig President Cyril Ramaphosa die opheffing aan van die landswye staat van inperking wat in Maart 2020 as gevolg van die Covid 19 pandemie ingestel is 14 April Die Russiese geleide missielkruiser die Moskwa sink in die Swartsee nadat dit deur twee Oekraiense R 360 Neptune teenskipmissiele getref word 15 April Die FBI verklaar dat die kuberkrakers wat aan die Noord Koreaanse kubermisdaadgroep die Lasarus groep gekoppel is was verantwoordelik vir die diefstal van VS 620 van Axie Infinity se Ronin Network in Maart 2022 14 Mei Die Eurovision sangfees word gewen deur Oekraine 26 Mei Hemelvaartsdag 24 Junie Roe v Wade Die Amerikaanse 1973 Hooggeregshof mylpaalbeslissing oor aborsie word omvergewerp 25 Junie Gaboen en Togo word onderskeidelik die 55ste en 56ste lede van die Britse Statebond 1 Julie Tsjeggie neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Frankryk oor 23 Julie Die Wereldgesondheidsorganisasie WGO verklaar die uitbreking van apokke tot n openbare gesondheidsnood van internasionale kommer met meer as 16 000 aangemelde gevalle in 75 lande en gebiede 9 Augustus n Reeks groot ontploffings vind plaas by die Saki lughawe in die stad Nowofedoriwka Krim tydens die Russiese inval in die Oekraine 20 Augustus Misuzulu Zulu word ingehuldig as Zoeloekoning 24 Augustus 250ste geboorteherdenking van Willem I soewereine vors en later die eerste koning van die Nederlande 4 September Pous Johannes Paulus I word deur Pous Franciskus salig verklaar 7 September 200 jarige herdenking van Brasilie se onafhanklikheid 16 September Mahsa Amini n Iranse vrou sterf onder verdagte omstandighede in Teheran moontlik weens polisiebrutaliteit Haar dood het gelei tot n reeks grootskaalse betogings regoor Iran 30 September Die Russiese Federasie onderteken die toetredingsverdrae om die anneksasie van die gedeeltelik besette Oekraiense oblaste Loehansk Donetsk Zaporizjzja en Cherson te begin 30 September n Staatsgreep word deur kaptein Ibrahim Traor in Burkina Faso uitgevoer 16 Oktober 13 November Die 8ste T20I krieketwereldbeker word in Australie aangebied en deur Engeland gewen 29 Oktober Misuzulu Zulu word by n groot plegtigheid in Durban amptelik as Zoeloekoning gekroon en deur die Suid Afrikaanse regering erken 1 November Verkiesings vir die 25ste Knesset in Israel 15 November n Reeks betogings teen Covid 19 inperkings het in die Volksrepubliek China begin 16 November Die Afrikaanse Wikipedia is 21 jaar oud 20 November 18 Desember Die 22ste Sokker wereldkampioenskap word in Katar aangebied en deur Argentinie gewen 29 Desember Die Israeliese word saamgestel SterftesJanuarie tot Maart Januarie Peter Robbins Amerikaanse kinderakteur en stemakteur 1956 6 Januarie Sir Sidney Poitier Amerikaansgebore akteur regisseur skrywer en diplomaat van die Bahamas 1927 9 Januarie Dwayne Hickman Amerikaanse akteur en regisseur 1934 16 Januarie Ibrahim Boubacar Keita politikus en president van Mali 1945 19 Januarie Gaspard Ulliel Franse rolprentakteur 1984 21 Januarie Thomas Deacon Afrikaanse digter en skrywer 1942 22 Januarie Thich Nhat Hanh Vietnamese Boeddhistiese monnik vredesaktivis digter en skrywer 1926 22 Januarie Kathryn Kates Amerikaanse aktrise 1948 29 Januarie Howard Hesseman Amerikaanse akteur en regisseur 1940 30 Januarie Dawid Swart Suid Afrikaanse akteur 1945 18 Februarie Brad Johnson Amerikaanse akteur 1959 20 Februarie H O de Villiers Springbokheelagter in 1967 1945 4 Maart Mitchell Ryan Amerikaanse akteur 1934 4 Maart Shane Warne Australiese krieketspeler 1969 20 Maart De Waal Venter Afrikaanse skrywer 1942 27 Maart Ronel Nel Afrikaanse skrywer 1964 April tot Junie 12 April Gilbert Gottfried Amerikaanse komediant en akteur 1955 15 April Liz Sheridan Amerikaanse aktrise 1929 16 April Rhoda Kadalie Suid Afrikaanse menseregteaktivis 1953 20 April Robert Morse Amerikaanse akteur 1931 23 April Dawie de Villiers Suid Afrikaanse politikus en twee en dertigste Springbokkaptein 1940 23 April Orrin Hatch Amerikaanse senator en komponis 1934 30 April Naomi Judd Amerikaanse sangeres en aktrise 1946 8 Mei Fred Ward Amerikaanse akteur 1942 8 Mei Dennis Waterman Engelse akteur 1948 11 Mei Shireen Abu Akleh Palestyns Amerikaanse joernalis 1971 13 Mei Khalifa bin Zayed Al Nahayan President van die Verenigde Arabiese Emirate 1948 24 Mei Mike Schussler Suid Afrikaanse ekonoom 1962 26 Mei Ray Liotta Amerikaanse akteur 1954 28 Mei Bo Hopkins Amerikaanse akteur en vervaardiger 1942 28 Mei Patricia Brake Engelse aktrise 1942 4 Junie John Berks Suid Afrikaanse omroeper en radiopersoonlikheid 1941 9 Junie Matt Zimmerman Kanadese akteur 1934 12 Junie Philip Baker Hall Amerikaanse akteur 1931 12 Junie Phil Bennett Walliese internasionale rugbyspeler 1948 26 Junie Frank Williams Amerikaanse akteur en skrywer 1931 Julie tot September 3 Julie Barry Ronge Suid Afrikaanse joernalis rubriekskrywer skrywer omroeper filmresensent en humoris 1948 4 Julie Remco Campert Nederlandse skrywer digter en rubriekskrywer 1929 6 Julie James Caan Amerikaanse akteur 1940 8 Julie Shinzo Abe Japannese politikus 1954 8 Julie Jose Eduardo dos Santos Angolese politikus 1942 8 Julie Tony Sirico Amerikaanse akteur 1942 14 Julie Lionel Peterson Suid Afrikaanse gospelsanger en evangelis 1947 17 Julie Jessie Duarte Suid Afrikaanse ANC politikus 1953 18 Julie Don Mattera Suid Afrikaanse digter en skrywer 1935 25 Julie Paul Sorvino Amerikaanse akteur 1939 27 Julie Mary Alice Amerikaanse aktrise 1936 27 Julie Tony Dow Amerikaanse akteur en regisseur 1945 30 Julie Pat Carroll Amerikaanse aktrise 1927 30 Julie Nichelle Nichols Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1932 31 Julie Ayman al Zawahiri al Kaida leier 1951 8 Augustus Olivia Newton John Brits Australies Amerikaanse sangeres en aktrise 1948 12 Augustus Anne Heche Amerikaanse aktrise skryfster en vervaardiger 1969 17 Augustus Marzanne Leroux Van der Boon Afrikaanse skrywer 1940 24 Augustus Christian Hjejle Deense akteur 1928 25 Augustus Victor Edouard d Assonville Suid Afrikaanse teoloog historikus en skrywer 1927 25 Augustus Margaretha Lategan Spies Suid Afrikaanse onderwyseres en voormalige hoof van die C amp N Meisieskool Oranje in Bloemfontein 1916 29 Augustus Charlbi Dean Suid Afrikaanse aktrise en model 1990 30 Augustus Michail Gorbatsjof Russiese politikus en invloedryke Sowjetleier 1931 8 September Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 1926 12 September Dennis East Suid Afrikaanse liedjieskrywer musikant en musikale vervaardiger 1949 13 September Jean Luc Godard Frans Switserse filmregisseur draaiboekskrywer en filmkritikus 1930 22 September Hilary Mantel Engelse outeur van o a romans 1952 23 September Louise Fletcher Amerikaanse aktrise 1934 Oktober tot Desember 4 Oktober Gunter Lamprecht Duitse akteur en skrywer 1930 4 Oktober Loretta Lynn Amerikaanse country sanger 1932 11 Oktober Angela Lansbury Britse Amerikaanse aktrise 1925 14 Oktober Robbie Coltrane Skotse akteur komediant en skrywer 1950 19 Oktober Leopold Scholtz Suid Afrikaanse historikus akademikus skrywer en joernalis 1948 23 Oktober Eric Nobbs Suid Afrikaanse akteur 1954 31 Oktober Jeremy Mansfield Suid Afrikaanse radio omroeper en televisiepersoonlikheid 1963 5 November Aaron Carter Amerikaanse akteur kletsrymer en sanger 1987 19 November Jason David Frank Amerikaanse akteur 1973 5 Desember Kirstie Alley Amerikaanse aktrise vervaardiger en skryfster 1951 6 Desember Ichirō Mizuki Japannese sanger komponis en filmakteur 1948 24 Desember Boet Troskie Suid Afrikaanse sakeman en rolprentvervaardiger 1936 29 Desember Pele Brasiliaanse sokkerspeler dikwels beskryf as die beste sokkerspeler van alle tye 1940 29 Desember Vivienne Westwood Engelse modeontwerper 1941 31 Desember Joseph Alois Ratzinger later Pous Benedictus XVI van die Rooms Katolieke Kerk 1927 31 Desember Dolf van Niekerk Afrikaanse skrywer 1929, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar