lt lt Mei 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30 31Al die dae 26 Mei is die 146ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 147ste in skrikkeljare Daar volg nog 219 dae Gebeure1555 Pous Paulus IV word gekroon deur kardinaal Francesco Pisani 1805 Napoleon Bonaparte met die Ysterkroon van Lombardye gekroon as Koning van Italie in Milaan 1839 Pous Gregorius XVI verklaar Veronica Giuliani heilig 1857 Die Koninkryk van Pruise doen formeel afstand van die Vorstedom Neuenburg Neuchatel aan Switserland nadat republikeinse magte beheer oor die staat bekom het 1896 Die Dow Jones Industrial Average word vir die eerste keer deur Charles Dow as n aandelemarksyfer gepubliseer 1918 Georgie verklaar onafhanklikheid tydens die Russiese burgeroorlog en roep die Demokratiese Republiek van Georgie uit 1948 Die Nasionale Party en Afrikanerparty verslaan die Verenigde Party en Arbeidersparty in Suid Afrika se algemene verkiesing 1966 Guyana word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1971 Drie Suid Afrikaanse Lugmag Hawker Siddeley vliegtuie bots teen Duiwelspiek in Kaapstad 11 sterf 1972 Richard Nixon en Leonid Brezjnef teken die antiballistiesemissielverdrag in Moskou en sluit daarmee die SALT I onderhandelinge af 1986 Die Europese Gemeenskap neem die Europese vlag aan Geboortes1478 Giulio di Giuliano de Medici later Pous Clemens VII die 219de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1534 1886 Al Jolson Amerikaanse akteur en komponis 1950 1907 John Wayne Amerikaanse akteur 1979 1934 Dullah Omar n Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis prokureur en minister 2004 1953 Michael Portillo Britse konserwatiewe politikus joernalis en mediapersoonlikheid 1966 Helena Bonham Carter Engelse aktrise 1966 Zola Budd Suid Afrikaanse middelafstand atleet 1971 Matt Stone Amerikaanse akteur skrywer en vervaardiger Sterftes1703 Samuel Pepys staatssekretaris in die admiraliteit van die Koninkryk van Engeland president van die Royal Society en afgevaardigde in die Engelse Laerhuis 1633 1919 Wilhelm Kaspar Duits Baltiese protestantse martelaar 1853 1927 Annie Visser Suid Afrikaanse mezzo sopraan 1876 1969 Helga Uys Duitsgebore konsertpianis moeder van Pieter Dirk Uys 1908 1980 Willie Maree Suid Afrikaanse boer en politikus leier van die Nasionale Party in Natal 1920 2017 Zbigniew Brzezinski Amerikaanse politieke wetenskaplike 1928 2018 Alan Bean Amerikaanse ruimtevaarder 1932 2020 Stella Branca Afrikaanse skrywer en kunstenaar 1931 2022 Ray Liotta Amerikaanse akteur 1954 VakansiedaeOnafhanklikheidsdag in Guyana 1966 Corpus Christi fees in Katolisisme 2005 Moedersdag in Pole Feesdag van Pous Eleuterus van die Rooms Katolieke Kerk Herdenkingsdag van Johannes Calvyn in die die Kerk van Engeland Feesdag van Pous Aleksander I van Alexandrie volgens die Oosters Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 May, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar