2020 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2015 2016 2017 2018 2019 2020 2021 2022 2023 2024 2025 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2020Kalenders Die nuwe Koronavirus SARS CoV 2 lei tot n wereldwye pandemie met verreikende gevolge vir samelewing ekonomie en sport Gregoriaanse kalender 2020 MMXXAb urbe condita 2773Armeense kalender 1469 ԹՎ ՌՆԿԹChinese kalender 4716 4717 丙亥 丁子Ethiopiese kalender 2012 2013Hebreeuse kalender 5780 5781Hindoekalenders Vikram Samvat 2075 2076 Shaka Samvat 1942 1943Irannese kalender 1398 1399Islamitiese kalender 1442 1442 Die jaar 2020 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 20ste jaar van die 21ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure1 Januarie Kroasie neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Finland oor 3 Januarie Qasem Soleimani bevelvoerder van die Islamitiese Revolusionere Wagkorps IRGC se Koeds mag sterf in Bagdad Irak weens n Amerikaanse hommeltuig teikenaanval 8 Januarie Ukraine International Airlines Vlug 752 n Boeing 737 word afgeskiet nadat dit opgestyg het in Teheran Iran en al 176 mense aan boord sterf 23 Januarie Die stad Wuhan Hubei Volksrepubliek China word onder kwarantyn geplaas weens die uitbreek van die Covid 19 pandemie 23 Januarie n Cessna 550 Citation II van die Burgerlugvaartowerheid stort neer in die Ruiterbos area tussen Mosselbaai en Oudtshoorn en drie bemanningslede sterf 2 Maart Verkiesings vir die 23ste Knesset in Israel 23 Maart In Suid Afrika kondig President Cyril Ramaphosa n landswye staat van inperking aan as gevolg van die Covid 19 pandemie vanaf middernag op 27 Maart vir aanvanklik drie weke Dit word later tot etlike maande verleng 27 Maart Noord Masedonie sluit by NAVO aan 12 April 19 April Paasfees 28 April Colombia sluit by die OESO aan 21 Mei Hemelvaartsdag 16 Junie Skermutselings tussen Indiese en Chinese magte In Ladakh lei dit tot die dood van 20 Indiese soldate waaronder n offisier in die betwiste grensgebied tussen die twee lande 1 Julie Duitsland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Kroasie oor 5 Julie Die 2020 Formule Een seisoen skop af met die 2020 Oostenrykse Grand Prix op die Red Bull Ring nadat die eerste tien wedrenne van die jaar afgestel is weens die koronaviruspandemie 24 Julie Die Olimpiese Somerspele 2020 sou begin het in Tokio Japan Dit is verskuif na 2021 4 Augustus n Brand en n reuse ontploffing verwoes die hawe van Beiroet en omliggende gebiede in Libanon Minstens 190 mense sterf en meer as 6 500 word beseer 9 Augustus Die Suid Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder wen die MotoGP wedren in Tsjeggie en word die eerste Suid Afrikaner wat dit vermag 25 Augustus Die Paralimpiese Somerspele 2020 sou begin het Dit is verskuif na 2021 27 September Militere botsings breek uit langs die Nagorno Karabach kontaklyn tussen Armenie en Azerbeidjan 18 Oktober Veldbrande breek uit in die wes Vrystaat en neem 6 dae om onder bedwang gebring te word 31 Oktober Die Berlyn Brandenburg Internasionale Lughawe in die Duitse dorpie Schonefeld word amptelik geopen en fungeer voortaan as spilpunt van beide Berlyn en Brandenburg 31 Oktober Halloween met volmaan 3 November Die Demokrate se kandidaat Joe Biden wen saam met sy adjunkpresidentskandidaat Kamala Harris die Amerikaanse presidentsverkiesing SterftesKirk Douglas akteur oorlede op 5 FebruarieKatherine Johnson oorlede op 24 FebruarieStirling Moss renjaer oorlede op 12 AprilElsa Joubert skrywer oorlede op 14 JunieVera Lynn sanger aktrise oorlede op 18 JunieJanuarie tot Maart 1 Januarie Rein Arndt Suid Afrikaanse wetenskaplike 1929 3 Januarie Qasem Soleimani Irannese generaal majoor van die Islamitiese Revolusionere Wagkorps geelimineer 1957 12 Januarie Aart Staartjes Nederlandse akteur regisseur televisieaanbieder en dokumentermaker 1938 18 Januarie Peter Mathebula Suid Afrika se eerste swart wereldbokskampioen 1952 26 Januarie Santu Mofokeng Suid Afrikaanse fotograaf 1956 28 Januarie eerste amptelike vroulike wenner van die Comrades onbekend 28 Januarie Marj Dusay Amerikaanse aktrise 1936 2 Februarie Kolonel Mad Mike Hoare veelbesproke huursoldaatleier 1919 5 Februarie Kirk Douglas Amerikaanse akteur 1916 6 Februarie Roger Kahn Amerikaanse skrywer van veral boeke wat handel oor bofbal 1927 7 Februarie Li Wenliang Chinese oogarts wie eerste n waarskuwing uitgereik het oor die uitbreek van die Koronavirusepidemie van 2020 1986 11 Februarie Joseph Shabalala Suid Afrikaanse sanger en stigter van die Ladysmith Black Mambazo koor 1941 16 Februarie Larry Tesler Amerikaanse rekenaarwetenskaplike 1945 17 Februarie Ja Net DuBois Amerikaanse aktrise 1932 24 Februarie Katherine Johnson Amerikaanse wiskundige en wentelbaanmeganikakenner by NASA 1918 25 Februarie Hosni Mubarak Egiptiese president 1928 2 Maart Lance James Suid Afrikaanse country sanger en radio omroeper 1938 4 Maart Javier Perez de Cuellar Peruaanse diplomaat en politikus VN sekretaris generaal 1920 15 Maart Vittorio Gregotti Italiaanse argitek 1927 15 Maart Mark Perrow Suid Afrikaanse kanovaarder 1965 18 Maart Alfred Worden Amerikaanse ruimtevaarder en ingenieur 1932 20 Maart Kenny Rogers Amerikaanse sanger 1938 21 Maart Sol Kerzner Suid Afrikaanse besigheidsmagnaat 1935 22 Maart Julie Felix Amerikaanse folk sangeres 1938 24 Maart Albert Uderzo Franse strokiesprentkunstenaar en skepper van Asterix 1927 25 Maart Vusamazulu Credo Mutwa Zoeloe sangoma en skrywer 1921 25 Maart Mark Blum Amerikaanse akteur en vervaardiger 1950 27 Maart Thijs Nel Suid Afrikaanse kunstenaar dramaturg en skrywer 1943 29 Maart Louis Wilsenach Suid Afrikaanse skilder digter sendeling en baanbreker in die advertensiewese 1940 29 Maart Krzysztof Penderecki Poolse komponis 1933 April tot Junie 3 April Constand Viljoen voormalige Hoof van die Suid Afrikaanse Weermag en stigter van die Vryheidsfront 1933 3 April Hilary Dwyer Engelse aktrise en vervaardiger 1945 5 April Honor Blackman Engelse aktrise 1925 12 April Stirling Moss OBE voormalige Britse renjaer 1929 14 April Paul Bayvel Springbokrugbyspeler 1949 29 April Irrfan Khan Indiese akteur 1967 3 Mei Omer Dongeloglu Turkse teoloog skrywer en TV aanbieder 1968 8 Mei Roy Horn Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 1944 9 Mei Little Richard Amerikaanse sanger en pianis 1932 11 Mei Jerry Stiller Amerikaanse akteur 1927 15 Mei Lynn Shelton Amerikaanse regisseuse aktrise en skryfster 1965 15 Mei Fred Willard Amerikaanse akteur en skrywer 1939 25 Mei George Floyd Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower 1973 26 Mei Stella Branca Afrikaanse skrywer en kunstenaar 1931 3 Junie Jeanne Goosen Afrikaanse skrywer 1938 11 Junie Mel Winkler Amerikaanse akteur 1941 13 Junie Jean Raspail Franse skrywer 1925 14 Junie Elsa Joubert Afrikaanse skrywer 1922 14 Junie Sushant Singh Rajput Indiese akteur en model 1986 18 Junie Vera Lynn Engelse sangeres liedjieskrywer aktrise en bekend as The Forces Sweetheart 1917 24 Junie Hermie Hendriks joernalis redakteur van Die Transvaler en hoofbestuurder vir koerante van Perskor 1925 24 Junie Nigel Weiss Suid Afrikaanse sterrekundige en wiskundige 1936 28 Junie Dr Pieter Willem Bingle predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1939 29 Junie Carl Reiner Amerikaanse akteur en komediant 1922 Julie tot September 6 Julie Ennio Morricone Italiaanse komponis orkesdirigent en trompetspeler 1928 8 Julie Noloyiso Sandile regent van die koningshuis van die 1963 8 Julie Naya Rivera Amerikaanse aktrise 1987 10 Julie Corra Dirksen Springbokrugbyspeler en geneesheer 1938 12 Julie Kelly Preston Amerikaanse aktrise 1962 13 Julie Grant Imahara Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie aanbieder 1970 13 Julie Zindziswa Mandela politikus en derde dogter van Nelson Mandela 1960 18 Julie Elize Cawood Suid Afrikaanse aktrise 1952 21 Julie Andrew Mlangeni ANC aktivis en een van die agt mans wat in die Rivonia verhoor was 1925 24 Julie Desiree Talbot Suid Afrikaanse sopraan 1926 24 Julie Regis Philbin Amerikaanse akteur 1931 25 Julie Olivia de Havilland Amerikaanse aktrise 1916 28 Julie M M Walters Afrikaanse satiriese digter en dramaturg 1930 30 Julie Lee Teng hui president van Taiwan 1923 31 Julie Zamuxolo Peter Suid Afrikaanse politikus 1965 2 Augustus Marinus Wijnbeek Suid Afrikaans Nederlandse wetenskaplike oudjoernalis van die SAUK en televisie aanbieder 1939 6 Augustus Bernard Stiegler Franse filosoof 1952 6 Augustus Brent Scowcroft Amerikaanse Lugmag luitenant generaal en veiligheidsadviseur 1925 11 Augustus Trini Lopez Amerikaanse sanger van Meksikaanse afkoms 1937 13 Augustus Hans Peter Kunzi navorser in topologie en kategorieteorie aan die wiskundedepartement aan die Universiteit van Kaapstad 1955 24 Augustus Pascal Lissouba politikus en president van die Republiek die Kongo 1931 24 Augustus Touriya Jabrane Marokkaanse teaterregisseur aktrise en politikus 1952 26 Augustus Gerald P Carr Amerikaanse ingenieur kolonel en ruimtevaarder 1932 George Bizos menseregte advokaat sterf op 9 September26 Augustus Dirk Mudge Namibiese boer en politikus 1929 26 Augustus Japie van Zyl Namibiese elektriese ingenieur wat werksaam was by NASA 1957 28 Augustus Chadwick Boseman Amerikaanse akteur vervaardiger en skrywer 1976 29 Augustus Jurgen Schadeberg Duits gebore Suid Afrikaanse fotograaf en kunstenaar 1931 2 September Ettie Bierman Suid Afrikaanse skrywer 1941 6 September Achmat Dangor tussentydse direkteur vir die Wereldvigsveldtog 1948 9 September George Bizos Grieksgebore Suid Afrikaanse menseregte en antiapartheidsadvokaat 1927 10 September Diana Rigg Engelse aktrise 1938 15 September Moussa Traore soldaat politikus en president van Mali van 1968 tot 1991 1936 18 September Ruth Ginsburg Amerikaanse advokaat en een van nege regters van die Verenigde State se Hooggeregshof 1933 18 September John Napier Turner Kanadese prokureur en politikus eerste minister van Kanada tot 1984 1929 18 September Danny Titus regsman taalman en historikus 1957 18 September Stephen F Cohen Amerikaanse akademikus en kenner van die Sowjetunie en Rusland 1938 21 September Michael Lonsdale Franse akteur 1931 29 September Aster Berkhof Vlaamse skrywer 1920 Oktober tot Desember Sean Connery akteur oorlede op 31 OktoberTabare Vazquez politikus oorlede op 6 Desember4 Oktober Pieter Spaarwater Suid Afrikaanse rubriekskrywer motorredakteur en omroeper 1936 6 Oktober Herbert Feuerstein Duitse akteur en skrywer 1937 12 Oktober Conchata Ferrell Amerikaanse aktrise 1943 15 Oktober Ampie Coetzee Suid Afrikaanse letterkundige en professor in Afrikaans Nederlands aan die universiteite van die Witwatersrand en die Wes Kaap 1939 19 Oktober Enzo Mari Italiaanse modernistiese kunstenaar 1932 20 Oktober James Randi Amerikaanse kulkunstenaar en wetenskaplike skeptikus 1928 31 Oktober Sean Connery Skotse akteur en rolprentvervaardiger 1930 10 November Amadou Toumani Toure Maliese politikus 1948 11 November Mongameli Bobani Suid Afrikaanse politikus van die United Democratic Movement 11 November Thembekile Kimi Makwetu Suid Afrikaanse Ouditeur generaal 1966 13 November Peter Sutcliffe Britse reeksmoordenaar 1946 15 November Anne Rasa Suid Afrikaanse natuurkundige en etoloog van veral die graatjiemeerkat 1940 18 November Christine Barkhuizen le Roux Afrikaanse digter en skrywer van kortverhale en romans 1959 24 November Mamadou Tandja van 1999 tot 2010 die president van Niger 1938 25 November Diego Maradona Argentynse sokkerspeler en afrigter 1960 30 November Jan Morris Walliese geskiedkundige outeur en reisskrywer 1926 6 Desember Tabare Vazquez Uruguaanse politikus en staatsman president van Uruguay 1940 7 Desember Chuck Yeager Amerikaanse vlieenier en die eerste persoon wat deur die klankgrens gevlieg het 1923 7 Desember Dawn Lindberg Suid Afrikaanse vermaakpersoonlikheid 1945 12 Desember John le Carre Britse skrywer van rillers en spioenasieverhale 1931 13 Desember Ambrose Dlamini tiende Eerste Minister van Eswatini 1968 Verwysings en Hunter Qaanitah Former Nelson Mandela Bay mayor Mongameli Bobani dies News24 Besoek op 11 November 2020 en Outgoing Auditor General Kimi Makwetu Passes AwayEksterne skakelsWikinews bevat nuus in verband met 2020 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2020, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar