1960 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1955 1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1960Kalenders Jaar van Afrika 17 lande van Afrika verkry hulle onafhanklikheid Gregoriaanse kalender 1960 MCMLXAb urbe condita 2713Armeense kalender 1409 ԹՎ ՌՆԹChinese kalender 4656 4657 丙亥 丁子Ethiopiese kalender 1952 1953Hebreeuse kalender 5720 5721Hindoekalenders Vikram Samvat 2015 2016 Shaka Samvat 1882 1883Irannese kalender 1338 1339Islamitiese kalender 1380 1380 Die jaar 1960 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 60ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure1 Januarie Kameroen word van Frankryk onafhanklik 4 Januarie Denemarke Noorwee Oostenryk Portugal Swede en die Verenigde Koninkryk stig die Europese Vryhandelsvereniging 7 Januarie Die Hirfanlidam in Turkye die grootste nog in Europa word ingewy 21 Januarie Die Coalbrook ramp 435 mense sterf in die steenkoolmyn by Sasolburg 24 Januarie Nege polisielede word vermoor deur n gepeupel by Cato Manor in KwaZulu 23 Januarie Die onderwatertuig Trieste bereik die rekorddiepte van 10 916 m in Challenger Deep van die Marianatrog 18 28 Februarie Die agste Olimpiese Winterspele word in Squaw Valley Verenigde State van Amerika aangebied 21 Februarie Fidel Castro nasionaliseer alle privaatondernemings in Kuba 29 Februarie n Aardbewing verwoes die Marokkaanse stad Agadir 10 Maart Die Milnertonvuurtoring word in gebruik geneem 11 Maart Die Amerikaanse ruimtetuig Pioneer 5 word lanseer 17 Maart Die Suid Afrikaanse Polisie skiet tientalle mense in Sharpeville 23 Maart Nikita Chroesjtsjof besoek die Franse hoofstad Parys 21 April Brasilia die nuwe hoofstad van Brasilie word amptelik ingewy 27 April Togo word van Frankryk onafhanklik 1 Mei in n U 2 spioeniervliegtuig word afgeskiet oor die Sowjetunie en die begin 9 Mei Moedersdag In die VSA word die eerste voorbehoedpil Enovid goedgekeur vir gebruik 11 Mei Die hooggeplaaste Nazi funksionaris Adolf Eichmann word in Argentinie deur die Israeliese geheime diens Mossad gekaap 22 Mei n Aardbewing en tsoenami verwoes groot dele van Chili 3 Junie Die besonderse Olifantskamp in die Krugerwildtuin amptelik geopen 20 Junie Die Mali Federasie word van Frankryk onafhanklik 26 Junie Madagaskar word van Frankryk onafhanklik 28 Junie VS olierafinaderye in Kuba genasionaliseer 30 Junie Die Belgies Kongo verkry sy onafhanklikheid van Belgie 1 Julie Somalie word onafhanklik 20 Julie Ceylon verkies Sirimavo Bandaranaike as Eerste Minister die wereld se eerste verkose vroulike regeringsleier 20 Julie Die Amerikaanse kernaangedrewe duikboot USS George Washington lanseer die eerste ballistiese missiel 29 Julie Die Mercury kapsule word vir die eerste keer gelanseer as deel van die Mercury Atlas 1 sending 1 Augustus Benin word van Frankryk onafhanklik 2 Augustus Rawalpindi vervang Karatsji as die hoofstad van Pakistan 3 Augustus Niger word van Frankryk onafhanklik 5 Augustus Burkina Faso word van Frankryk onafhanklik 7 Augustus Die Ivoorkus word van Frankryk onafhanklik 8 Augustus n Militere staatsgreep in Laos 11 Augustus Tsjad word van Frankryk onafhanklik 13 Augustus Die Sentraal Afrikaanse Republiek word van Frankryk onafhanklik 15 Augustus Die Republiek van die Kongo word van Frankryk onafhanklik 16 Augustus Siprus word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 16 Augustus Excelsior projek spring op 31 330 meter 102 800 voet met n valskerm uit n ballon bo Nieu Meksiko en stel wereldrekords op in hoe hoogtesprong vryvalhoogte en vinnigste spoed deur n mens sonder n vliegtuig 17 Augustus Gaboen die laaste van die vier gebiede waaruit die voormalige Frans Ekwatoriaal Afrika bestaan het word onafhanklik 20 Augustus Senegal skei van die Mali Federasie 25 Augustus 11 September Die 17de Olimpiese Somerspele word in Rome Italie aangebied 10 14 September Die OPUL word deur Irak Iran Koeweit Saoedi Arabie en Venezuela in Bagdad gestig 18 25 September Die eerste Paralimpiese Somerspele word in Rome Italie aangebied 22 September Die Mali Federasie word hernoem na Mali 1 Oktober Nigerie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 28 November Mauritanie word van Frankryk onafhanklik 14 Desember Belgie Denemarke Duitsland Frankryk Griekeland Ierland Italie Kanada Luxemburg Nederland Noorwee Oostenryk Portugal Swede Spanje Switserland Turkye Verenigde Koninkryk Verenigde State van Amerika en Ysland stig in Parys die OESO 15 Desember Huwelik van Koning Boudewyn van Belgie Geboortesdatum onbekend Kazushi Ōno Japannese dirigent 1 Januarie Mohamed Bazoum 10de president van Niger 22 Januarie Michael Hutchence Australiese sanger 1997 19 Februarie Prins Andrew Hertog van York 20 Februarie Fayez al Sarraj Premier van die regering van die nasionale akkoord GNA van Libie 13 Maart Joe Ranft Amerikaanse skrywer animeerder en akteur 2005 21 Maart Ayrton Senna Brasiliaanse renjaer 1994 27 Maart Johannes Kerkorrel Afrikaanse musikant 2002 29 Maart Jo Nesbo Noorse skrywer en musikus 29 Maart Annabella Sciorra Amerikaanse aktrise 4 April Hugo Weaving Engelse akteur 11 April Jeremy Clarkson Britse joernalis 14 April Ian Wessels Suid Afrikaanse omroeper op RSG 2021 15 April Filip van Belgie sewende koning van Belgie 15 April Collins Chabane Suid Afrikaanse minister van openbare dienste en administrasie 2015 28 April Ian Rankin Skotse skrywer 30 April Beata Pozniak Amerikaanse aktrise 4 Mei Raymond Zondo adjunkhoofregter van Suid Afrika 24 Mei Kristin Scott Thomas Britse aktrise 24 Junie Carel du Plessis Springbokrugbyspeler en afrigter 8 Julie Yann LeCun Franse rekenaarwetenskaplike 15 Julie Willie Aames Amerikaanse akteur skrywer en regisseur 17 Julie Dawn Upshaw Amerikaanse sopraan 7 Augustus David Duchovny Amerikaanse akteur 8 Augustus Henning Pieterse Afrikaanse skrywer en digter 10 Augustus Antonio Banderas Spaanse akteur 12 Augustus Cameron Mackenzie Suid Afrikaanse politikus en parlementslid vir die DA 2021 17 Augustus Sean Penn Amerikaanse akteur 30 Augustus Ely Pouget Amerikaanse aktrise 14 September Anthony Addabbo Amerikaanse akteur 2016 17 September Damon Hill Britse Formule Een renjaer wereldkampioen in 1996 22 September Isaac Herzog Israelse advokaat en politikus president sedert 2021 5 Oktober Dan Plato Provinsiale Minister van Sosiale Ontwikkeling in die Wes Kaap en burgemeester van Kaapstad 9 Oktober Rob Hersov Suid Afrikaanse entrepreneur 18 Oktober Jean Claude Van Damme Belgiese akteur en rolprentvervaardiger 30 Oktober Diego Maradona Argentynse sokkerspeler en afrigter 2020 4 November Gys de Villiers Suid Afrikaanse akteur 3 Desember Julianne Moore Amerikaanse aktrise 19 Desember Mike Lookinland Amerikaanse akteur 22 Desember Jean Michel Basquiat Amerikaanse kunstenaar 1984 23 Desember Zindziswa Mandela ANC politikus en derde dogter van Nelson Mandela 2020 28 Desember Chad McQueen Amerikaanse akteur en vervaardiger Sterftes4 Januarie Albert Camus Franse skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1957 1913 24 Januarie Edwin Fischer Switserse pianis en dirigent 1886 9 Februarie Erno Dohnanyi Hongaarse komponis pianis en dirigent 1877 16 Maart Nicolaas de Wet Suid Afrikaanse politikus waarnemende goewerneur generaal en hoofregter 1873 28 April Otto du Plessis n dinamiese leier op kulturele en politieke gebied 1907 7 Mei D B Bosman n Afrikaanse taalkundige 1888 30 Mei Boris Pasternak Russiese skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1958 geweier 1890 31 Mei Willem Elsschot Vlaamse skrywer en digter 1882 13 Junie Kenneth McArthur Suid Afrikaanse marathonatleet 1881 16 November Clark Gable Amerikaanse akteur 1901, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar