1997 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1997Kalenders Prinses Diana verongeluk op 31 Augustus 1997 Gregoriaanse kalender 1997 MCMXCVIIAb urbe condita 2750Armeense kalender 1446 ԹՎ ՌՆԽԶChinese kalender 4693 4694 癸子 甲丑Ethiopiese kalender 1989 1990Hebreeuse kalender 5757 5758Hindoekalenders Vikram Samvat 2052 2053 Shaka Samvat 1919 1920Irannese kalender 1375 1376Islamitiese kalender 1418 1418 Die jaar 1997 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 97ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Moeder Teresa sterf op 5 September 1997 Gebeure1 Januarie Roemenie sluit aan by die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 13 April Tiger Woods word die jongste gholfspeler om die gesogde Amerikaanse Meesterstoernooi te wen 1 Julie Die voormalige Britse kolonie Hongkong word weer deel van die Volksrepubliek China 23 Julie Laos en Mianmar sluit aan by die ASEAN 7 September Prinses Diana van Wallis word in die Verenigde Koninkryk begrawe 7 September Die eerste toetsvlug van die F 22 Raptor vind plaas 4 Oktober Tafelberg kry twee nuwe kabelkarre op sy sweefspoor wat in die rondte kan draai vir beter uitsig 12 21 Desember Die eerste Sokker Konfederasiebekertoernooi word in Saoedi Arabie gespeel 14 Desember Die Irannese president kondig aan dat hy bereid is om weer n dialoog te voer met die Verenigde State die eerste dergelike aanmerking sedert die Irannese Rewolusie in 1979 Geboortes10 Februarie Chloe Grace Moretz Amerikaanse aktrise 25 Februarie Isabelle Fuhrman Amerikaanse aktrise 25 Februarie Ana Mena Spaanse sangeres 18 Maart Ciara Bravo Amerikaanse aktrise en sangeres 18 Maart Rieko Ioane Nieu Seelandse rugbyspeler 27 Maart Lalela Mswane Suid Afrikaanse model en skoonheidskoningin Mej Suid Afrika 2021 27 Maart Lalisa Manoban Thaise popmusieksangeres 1 April Asa Butterfield Britse akteur 15 April Maisie Williams Britse aktrise 25 Junie Curwin Bosch Springbokrugbyspeler 9 Julie Tatjana Schoenmaker Suid Afrikaanse vroueswemmer 12 Julie Malala Yousafzai Pakistanse kinderregteaktivis 24 Julie Natasha Joubert Suid Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin 1 Augustus Refentse Morake Afrikaanse ligte sanger 8 Oktober Bella Thorne Amerikaanse aktrise en sangeres 16 Oktober Naomi Osaka Japannees Amerikaanse tennisspeler 28 Oktober Sierra McCormick Amerikaanse aktrise 30 September Max Verstappen Nederlandse Formule Eenberoepsrenjaer 16 Oktober Charles Leclerc Monegaskiese Formule Eenberoepsrenjaer Sterftes5 Januarie Kas van den Bergh Afrikaanse skrywer 1925 17 Januarie Clyde Tombaugh Amerikaanse sterrekundige wat Pluto ontdek het 1906 21 Januarie Jaco Reinach Springbokrugbyspeler en atleet 1962 1 Februarie Victor Ivanoff Suid Afrikaanse kunstenaar spotprenttekenaar en sanger 1909 17 Februarie Berta Smit Suid Afrikaanse uitgewer en Afrikaanse skrywer 1926 18 Februarie Antonio de Almeida Franse dirigent en musikoloog 1928 22 Mei Herman De Coninck n Belgiese digter essayis joernalis en uitgewer 1944 6 Junie Elize Botha voormalige presidentsvrou 1922 6 Junie Magda Gabor Hongaars Amerikaanse aktrise en sosiale vlinder 1915 25 Junie Jacques Yves Cousteau oseanograaf 28 Junie Anna Boeseken kenner van die geskiedenis van die Nederlandse bewind aan die Kaap die Goeie Hoop en skryfster 1905 2 Julie James Stewart Amerikaanse akteur 1908 8 Julie F A Venter Afrikaanse skrywer 1916 24 Julie Brian Glover Britse akteur skrywer en stoeier 1934 15 Augustus Ida Gerhardt klassikus en Nederlandse digteres van die na simboliese tradisie 1905 31 Augustus Prinses Diana van Wallis sterf na n motorongeluk in Parys Frankryk 1961 2 September Viktor Frankl Oostenrykse neuroloog 1905 5 September Moeder Teresa op die ouderdom van 87 in Kolkata Indie 1910 5 September Georg Solti Hongaarse orkes en operadirigent 1912 9 September Burgess Meredith Amerikaanse akteur 1907 30 September Ernst van Heerden Afrikaanse digter 1916 12 Oktober John Denver Amerikaanse sanger 1943 29 Oktober Anton LaVey stigter en Hoepriester van die Kerk van Satan 1930 22 November Michael Hutchence Australiese sanger 1960, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar