1926 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930 1931 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1926Kalenders Koning Prajadhipok Rama VII by sy kroningGregoriaanse kalender 1926 MCMXXVIAb urbe condita 2679Armeense kalender 1375 ԹՎ ՌՅՀԵChinese kalender 4622 4623 壬丑 癸寅Ethiopiese kalender 1918 1919Hebreeuse kalender 5686 5687Hindoekalenders Vikram Samvat 1981 1982 Shaka Samvat 1848 1849Irannese kalender 1304 1305Islamitiese kalender 1345 1345 Die jaar 1926 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 26ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure25 Februarie In Siam word koning Prajadhipok Rama VII gekroon 2 Mei n Burgeroorlog breek uit in Nicaragua 28 Mei n Staatsgreep in Portugal word uitgevoer deur generaal Manuel Gomes da Costa 31 Mei Indie Nieu Seeland en Wes Indie word volle lede van die Imperiale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR 18 November Pous Pius XI noem die Meksikaanse regering barbaars in sy ensikliek Inquis Afflictisque 7 Desember Die vliegtuig Switzerland styg in Zurich op op pad na Kaapstad Dit word die eerste vlug tussen Switserland en Suid Afrika Die vlieenier is Walter Mittelholzer Diamante word aan die kus van Namakwaland ontdek Generaal Jan Christian Smuts van Suid Afrika ontwikkel n teorie van holisme in die boek Holism and evolution en word gevolglik deur baie gereken as die vader van stelselteorie Die Hoerskool Jan van Riebeeck in Kaapstad met 46 leerders en mnr as eerste hoof gestig Geboortes13 Januarie Carl von Hirschberg n Suid Afrikaanse diplomaat 2017 16 Januarie Salty du Rand Suid Afrika se vyf en twintigste Springbokkaptein 1979 10 Februarie Nico Carstens Suid Afrikaanse trekklavierspeler komponis en boereorkesleier 2016 10 Februarie Gyorgy Lehel Hongaarse dirigent 1989 11 Februarie Paul Bocuse Franse sjef gastronoom en skrywer van kookboeke 2018 22 Februarie Daan Retief Suid Afrikaanse akteur radio omroeper rolprentregisseur Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse 1990 28 Februarie Ernst Waldemar Bauer Duitse televisie en radiopublisis bioloog skrywer politikus 2015 6 Maart Andrzej Wajda Poolse teater en filmregisseur 2016 7 Maart Johan Degenaar Suid Afrikaanse filosoof en teoloog 2015 18 Maart Peter Graves Amerikaanse akteur en regisseur 2010 30 Maart Ingvar Kamprad Sweedse sakemagnaat en stigter van Ikea 2018 2 April Jack Brabham Australiese Grand Prix renjaer 2014 3 April Gus Grissom Amerikaanse ruimtevaarder 1967 6 April Ian Paisley Noord Ierse unionistiese politikus en Protestantse godsdienstige leier 2014 7 April Gloria Warren Amerikaanse aktrise 2021 8 April Emma Renzi Suid Afrikaanse sopraan 9 April Hugh Hefner Amerikaanse pornotydskrifuitgewer 2017 21 April Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 2022 22 April Charlotte Rae Amerikaanse aktrise 2018 23 April J P Donleavy Iers Amerikaanse skrywer en dramaturg 2017 28 April Harper Lee Amerikaanse skryfster van To Kill a Mockingbird en Pulitzerprys wenner 2016 30 April Cloris Leachman Amerikaanse aktrise 2021 5 Mei Ann B Davis Amerikaanse aktrise The Brady Bunch 2014 7 Mei Klaas Runia Nederlandse joernalis en teoloog 2006 8 Mei David Attenborough Britse natuurkundige en TV persoonlikheid 10 Mei Hugo Banzer Boliviaanse politikus generaal en president van Bolivie 2002 17 Mei Dmitri Romanowitsj Romanof Russiese prins bankier filantroop en skrywer 2016 23 Mei Joe Slovo Suid Afrikaanse Kommunistiese Partyleier en ANC politikus 1995 1 Junie Marilyn Monroe Amerikaanse aktrise 1962 6 Junie Klaus Tennstedt Duitse dirigent 1998 25 Junie Ingeborg Bachmann Oostenrykse skryfster 1973 26 Junie Louis Pienaar Suid Afrikaanse regter en diplomaat die laaste blanke administrateur van Suidwes Afrika 2012 26 Julie Lennox Sebe Ciskei president 1994 31 Julie Hilary Putnam Amerikaanse filosoof 2016 11 Augustus Aaron Klug Britse skeikundige en biochemikus 2018 13 Augustus Fidel Castro Kubaanse rewolusioner en staatsman 2016 15 Augustus Julius Katchen Amerikaanse pianis 1969 4 September Ivan Illich Duitse filosoof en teoloog 2002 11 September Gerrit Viljoen Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2009 17 September Berta Smit Suid Afrikaanse uitgewer en Afrikaanse skrywer 1997 25 September Stafford Beer Britse stelseteoretikus en konsultant 2002 2 Oktober Jan Morris Walliese geskiedkundige outeur en reisskrywer 2020 11 Oktober Thich Nhat Hanh Vietnamese Boeddhistiese monnik vredesaktivis digter en skrywer 2022 15 Oktober Michel Foucault Franse filosoof 1984 17 Oktober Julie Adams Amerikaanse aktrise 2019 24 Oktober Desiree Talbot Suid Afrikaanse sopraan 2020 15 Desember Dolf Bekker Springbokrugbyspeler 2012 28 Desember F F Odendal Afrikaanse taalkundige en leksikograaf 2013 Sterftes8 Maart Ds Daniel Jozua Pienaar leier in die NG Kerk en onderwysman 1853 11 Maart Siener van Rensburg Suid Afrikaanse toekomsvoorspeller 1862 15 16 Mei Mehmet VI die laaste sultan van die Ottomaanse Ryk 1861 23 Mei Hans von Koessler Duitse komponis dirigent en musiekonderwyser 1853 8 Junie Emily Hobhouse Britse menseregteaktivis 1860 20 Julie Feliks Dzerzjinski Russiese rewolusioner en amptenaar 1877 1 Augustus John X Merriman langsdienende parlementslid en onder andere ook Eerste Minister van die Kaapkolonie 1841 15 Oktober Ferdie Aston Suid Afrika se vierde Springbokkaptein 1871 31 Oktober Die towenaar Harry Houdini sterf aan gangreen en buikvliesontsteking wat ontwikkel nadat sy blindederm gebars het 26 November John Browning 71 Amerikaanse vuurwapenontwerper 1855 5 Desember Claude Monet impressionistiese kunsskilder van Giverny Frankryk 1840 29 Desember Rainer Maria Rilke Oostenrykse digter 1875, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar