1841 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1836 1837 1838 1839 1840 1841 1842 1843 1844 1845 1846 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1841Kalenders Britse posseel uit 1841Gregoriaanse kalender 1841 MDCCCXLIAb urbe condita 2594Armeense kalender 1290 ԹՎ ՌՄՂChinese kalender 4537 4538 丁子 戊丑Ethiopiese kalender 1833 1834Hebreeuse kalender 5601 5602Hindoekalenders Vikram Samvat 1896 1897 Shaka Samvat 1763 1764Irannese kalender 1219 1220Islamitiese kalender 1257 1257 Die jaar 1841 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 41ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeureskryf op die eiland Helgoland die teks van die Deutschlandlied 26 Januarie Groot Brittanje neem besit van die eiland Hong Kong en kondig aan dat dit hier n handelskolonie wil stig Later die jaar het die nuwe stad sowat 7 500 inwoners 1 Maart Pous Gregorius XVI stel Louis Jacques Maurice de Bonald aartsbiskop van Lyon aan as kardinaal Junie Sir word herverkies as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 12 Julie Pous Gregorius XVI stel Tommaso Pasquale Gizzi tituler aartsbiskop van Tebe aan as kardinaal Geboortes28 Januarie Henry Morton Stanley Wallies Amerikaanse ontdekkingsreisiger en joernalis 1904 15 Maart John X Merriman die laaste eerste minister van die Kaapse Kolonie voor die Uniewording van Suid Afrika in 1910 1926 8 September Antonin Dvorak Tsjeggiese komponis 1904 28 September Franse staatsman 1929 9 November Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk 1910 Sterftes4 April William Henry Harrison die negende President van die Verenigde State 1773 1 Mei Sir Rufane Donkin n waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth 1772 1 Junie Nicolas Appert Franse uitvinder 1749 9 Oktober Karl Friedrich Schinkel Pruisiese argitek stadsbeplanner skilder grafiese kunstenaar en dekorontwerper 1781 1 Mei Sir Rufane Donkin n waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth 1773 GepubliseerTeologie 30 April Quas Vestro oor gemengde huwelike deur Pous Gregorius XVI, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar