1837 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840 1841 1842 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1837Kalenders Die Britte na die slag van Saint CharlesGregoriaanse kalender 1837 MDCCCXXXVIIAb urbe condita 2590Armeense kalender 1286 ԹՎ ՌՄՁԶChinese kalender 4533 4534 癸申 甲酉Ethiopiese kalender 1829 1830Hebreeuse kalender 5597 5598Hindoekalenders Vikram Samvat 1892 1893 Shaka Samvat 1759 1760Irannese kalender 1215 1216Islamitiese kalender 1253 1253 Die jaar 1837 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 37ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureDie eerste opleidingsskool vir onderwys in Suid Afrika word in Genadendal begin 26 Januarie Michigan word die 26ste deelstaat van die Verenigde State 2 Februarie Piet Retief se manifes word in die Graham s Town Journal gepubliseer 4 Maart Chicago gestig 1780 tans die Verenigde State se derde grootste stad word geinkorporeer 19 Mei Pous Gregorius XVI stel Luigi Amat di San Filippo e Sorso tituler aartsbiskop van Nicea en Angelo Mai sekretaris van Propaganda Fide aan as kardinale 20 Junie Koningin Victoria bestyg die Britse troon 5 November Piet Retief le sy eerste besoek aan Dingaan af by Mgungundhlovo 12 November Deborah Retief skryf haar pa se naam op die Retiefklip naby Harrismith 25 November Slag van Saint Charles Britse magte onder Sir John Colbourne verslaan die opstandelinge in Kanada Geboortes7 Januarie Thomas Henry Ismay Britse skeepsmagnaat stigter van die White Star Line 1899 18 Maart Grover Cleveland die 22ste en 24ste President van die Verenigde State 1908 18 Maart Richard Maurice Bucke Kanadese psigiater 1902 17 April J P Morgan finansier kunsversamelaar filantroop 1913 7 Mei Karl Mauch Duitse ontdekkingsreisiger van Afrika 1875 9 Mei Adam Opel Duitse ingenieur en industrialis 1895 22 Junie Paul Morphy Amerikaanse skaakspeler 1884 4 Julie Carolus Duran eintlik Charles Auguste Emile Durand Franse skilder en kunsdosent 1917 6 Julie Wladyslaw Zelenski Poolse pianis en komponis 1921 Sterftes10 Februarie Aleksander Poesjkin n Russiese Romantieke skrywer wat beskou word as die grootste Russiese digter en die vader van moderne Russies 1799 31 Maart John Constable Engelse Romantiese skilder 1776 20 Junie William IV koning van Groot Brittanje 1765 17 Oktober Johann Hummel Duitse komponis 1778, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar