1921 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1916 1917 1918 1919 1920 1921 1922 1923 1924 1925 1926 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1921Kalenders Slag van SakaryaGregoriaanse kalender 1921 MCMXXIAb urbe condita 2674Armeense kalender 1370 ԹՎ ՌՅՀChinese kalender 4617 4618 丁申 戊酉Ethiopiese kalender 1913 1914Hebreeuse kalender 5681 5682Hindoekalenders Vikram Samvat 1976 1977 Shaka Samvat 1843 1844Irannese kalender 1299 1300Islamitiese kalender 1340 1340 Die jaar 1921 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 21ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure18 Maart Die Kronstadt rebellie word deur die Rooi Leer onderdruk 29 April Achille Ratti later Pous Pius XI word tituler aartsbiskop van Adana 23 Mei Onluste in Egipte 24 Mei Eerste Comrades maraton van Pietermaritzburg na Durban 13 Junie Achille Ratti later Pous Pius XI word aartsbiskop van Milaan en kardinaal priester van SS Silvestro en Martino 23 Augustus 13 September Slag van Sakarya die Grieke verloor teen die Turke 7 Desember Oostenryk en Amerika hervestig diplomatieke verbindings Die pos en doeane unie tussen Switserland en die Vorstedom Liechtenstein tree in werkingGeboortesdatum onbekend Cornelis van der Merwe Suid Afrikaanse politikus medikus en kabinetsminister 1985 23 Januarie Marija Gimbutas Litaus Amerikaanse argeoloog 1994 19 Februarie Dr Andries Treurnicht Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister koerantredakteur en predikant 1993 21 Februarie John Rawls Amerikaanse filosoof 2002 22 Februarie Jean Bedel Bokassa president van die Sentraal Afrikaanse Republiek 1996 3 Maart Jurie Ferreira Afrikaanse sanger 2002 9 Maart Willem Cruywagen kabinetsminister en administrateur van Transvaal 2013 28 Maart Dirk Bogarde Britse akteur 1999 8 April Phyllis Latour Suid Afrikaans gebore voormalige agent van die Verenigde Koninkryk se geheime Special Operations Executive SOE wat tydens die Tweede Wereldoorlog in Frankryk gedien het 10 April Frank Quint Suid Afrika se eerste bruin ambassadeur 2003 10 April Chuck Connors Amerikaanse akteur 1992 16 April Peter Ustinov Britse skrywer akteur en filmregisseur 2004 30 April Gordon Mulholland Suid Afrikaanse akteur 2010 2 Mei Satyajit Ray Indiese rolprentvervaardiger 1992 9 Mei Sophie Scholl weerstandsvegter met die Weisse Rose in Nazi Duitsland 1943 12 Mei Joseph Beuys Duitse beeldhouer en kunstenaar 1986 17 Mei Dennis Brain Britse virtuoos horingspeler 1957 20 Mei Hendrik Vermooten Suid Afrikaanse argitek wat veral verantwoordelik was vir die ontwerp van 144 Afrikaanse kerkgeboue 2013 21 Mei Heinz G Konsalik Duitse outeur 1999 21 Mei Andrei Sakharov n Russiese kernfisikus dissident Nobelpryswenner en aktivis 1989 30 Mei Jamie Uys Suid Afrikaanse rolprentregiseur 1996 10 Junie Prins Philip Hertog van Edinburg eggenoot van Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 2021 21 Junie Jane Russell Amerikaanse rolprentaktrise en sangeres 2011 22 Junie Amerikaanse regisseur 1991 1 Julie Sir Seretse Khama eerste president van Botswana 1980 6 Julie Nancy Reagan Amerikaanse aktrise en Eerste Dame van die Verenigde State 2016 14 Julie Sixto Duran Ballen Ecuadoriaanse politikus en voormalige president 1992 1996 2016 14 Julie Geoffrey Wilkinson FRS en Engelse chemikus en Nobelpryswenner 1996 15 Julie Jean Heywood Britse aktrise 2019 18 Julie John Glenn Amerikaanse ruimtevaarder politikus en Marinierskorpsvegvlieenier 2016 21 Julie Credo Mutwa Zoeloe sangoma en skrywer 2020 5 Augustus Ds Pieter du Toit predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk waarvan die laaste 22 jaar tot en met sy dood as leraar van die NG gemeente Drieankerbaai 1989 29 Augustus Iris Apfel Amerikaanse sakevrou binnehuisversierder en mode ikoon 1 September Willem Frederik Hermans Nederlandse skrywer 1995 3 September Harry Landers Amerikaanse akteur en regisseur 2017 21 September Vause Raw Suid Afrikaanse politikus 2001 24 Oktober Tilana Hanekom Suid Afrikaanse aktrise 2002 3 November Charles Bronson Amerikaanse rolprentster 2003 17 November Prof Richard Ernest van der Ross n Kaapse Kleurling leier en opvoedkundige 2017 27 November Alexander Dubcek Slowaakse politikus 1992 Sterftes23 Januarie Wladyslaw Zelenski Poolse pianis en komponis 1837 8 Februarie Pjotr Kropotkin Russiese dierkundige geograaf en filoloog 1842 2 Augustus Enrico Caruso Italiaanse operasanger 1873 9 September Virginia Rappe Amerikaanse aktrise 1891 20 September Jules Porges Frans Suid Afrikaanse entrepreneur en Randheer 1839 16 Desember Charles Camille Saint Saens Franse klassieke komponis 9 Oktober 1835 Onbekende dag Dirk Balfoort Suid Afrikaanse regisseur direkteur van die Rederykerskamer Onze Taal dirigent van die Hollandsche Mannekoor en komponis 1858 Onbekende dag William Henry Ford n Suid Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms 1868, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar