lt lt September 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 30Al die dae 20 September is die 263ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 264ste in skrikkeljare Daar volg nog 102 dae tot die einde van die jaar Gebeure827 Pous Gregorius IV volg Pous Valentinus op 1277 Pous Johannes XXI gekroon 1342 Pous Clemens VI benoem vyf van sy familielede tot kardinale en in 1348 nog drie 1378 Teenpous Clemens VII word verkies en die Westerse Skisma begin 1493 Pous Alexander VI stel twaalf nuwe kardinale aan waaronder sy seun Cesare Borgia en Alessandro Farnese later Pous Paulus III famililid van sy minnares Guilia Farnese 1499 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word biskop van Savona 1562 Die Verdrag van Hampton Court waarvolgens Engelse troepe na Rouen die historiese hoofstad van Normandie Frankryk gestuur sou word om aan die Protestante hulp te verleen word onderteken 1728 Pous Benedictus XIII stel Pierluigi Carafa junior titulere aartsbiskop van Larissa en Giuseppe Accoramboni biskop van Imola aan as kardinale 1784 Pous Pius VI stel Giovanni Andrea Archetti titulere aartsbiskop van Kalsedonie aan as kardinaal 1829 Die NG gemeente Wynberg stig af van die NG gemeente Kaapstad Die Afsluitdyk1839 Die eerste spoorlyn in Nederland tussen Haarlem en Amsterdam word amptelik geopen 1854 Die Britse troepeskip Charlotte vergaan in Algoabaai 1879 Pous Pius IX kapituleer en koning Victor Emmanuel lyf Rome in by Italie 1932 Vier maande na die voltooiing van die Afsluitdyk in Nederland word die naam van die Suidersee amptelik gewysig na Ijsselmeer 2019 Die negende Rugbywereldbeker begin in Japan Geboortes1551 Hendrik III koning van Frankryk 1700 Hendrik Swellengrebel die eerste VOC goewerneur van die Kaapkolonie wat plaaslik gebore is 1763 1778 Fabian Gottlieb von Bellingshausen in Saaremaa Osel in Estland As bevelvoerder van die tweede Russiese om die wereldvaart word hy een van drie mense om Antarktika vir die eerste keer waar te neem 1852 1859 Cyriel Buysse Vlaamse naturalistiese skrywer en dramaturg 1932 1859 John William Jagger Suid Afrikaanse kabinetsminister en sakeman 1930 1860 Arthur Walter Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1869 Antonie Kock regter van die Zuid Afrikaansche Republiek 1948 1903 Alexandre Deulofeu n Spaanse politikus en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings 1978 1904 P J Schoeman Afrikaanse skrywer 1988 1948 George R R Martin Amerikaanse skrywer scenarioskrywer en televisievervaardiger 1952 Marian Tredoux Suid Afrikaanse geoloog 2019 1960 Wouter Kellerman Suid Afrikaanse fluitspeler en Grammy wenner 1962 Jim Al Khalili Britse teoretiese fisikus en skrywer 1969 Mark Pilgrim Suid Afrikaanse mediapersoonlikheid 2023 1975 Juan Pablo Montoya Colombiaanse Formule Eenrenjaer Sterftes1898 Theodor Fontane Duitse skrywer en joernalis 1819 1921 Jules Porges Frans Suid Afrikaanse entrepreneur en Randheer 1839 1943 Ferdinand von Sammern Frankenegg Duitse SS bevelvoerder 17 Maart 1897 1943 Andrew Murray McGregor predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk waarvan n kwarteeu in die NG gemeente Drieankerbaai Kaapstad 1873 1957 Jean Sibelius Finse komponis van die laat Romantiese tydperk 1865 1993 Erich Hartmann Duitse bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1922 2010 S J A de Villiers skrywer van seker die mees bekende kookboek in Suid Afrika Kook en Geniet 1919 2018 Pieter Kooij Suid Afrikaanse pianis musiekonderwyser en resensent 1937 Vakansies vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Agapetus I in die Rooms Katolieke Kerk die Ortodokse Kerk vier dit op 22 April Wikimedia Commons bevat media in verband met 20 September, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar