lt lt September 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 30Al die dae 14 September is die 257ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 258ste in skrikkeljare Daar volg nog 108 dae Gebeure1515 Slag van Marignano koning Frans I verslaan die pouslike magte 1752 Die Britse Ryk neem die Gregoriaanse kalender aan en slaan elf dae oor 2 September is in die jaar direk gevolg deur 14 September 1812 Napoleon se inval in Rusland Napoleon en sy Grande Armee neem Moskou in en vind die stad verlate en aan die brand 1829 Die Vrede van Adrianopel beeindig die Russies Turkse Oorlog en die Griekse Onafhanklikheidsoorlog 1854 Tydens die Krimoorlog die eerste moderne oorlog begin die Beleg van Sewastopol 1901 Theodore Roosevelt word president van die VSA na die sluipmoord op president William McKinley 1959 Die Sowjetruimtetuig Loena 2 stort op die maan neer en word die eerste mensgemaakte voorwerp op die Maan 1960 In Bagdad word die Organisasie van die Petroleum Uitvoerlande OPUL gestig deur Iran Irak Koeweit Venezuela en Saoedi Arabie 1985 Die Sowjetunie verban 25 vermeende spioene as vergelding vir die 25 wat uit Brittanje gedeporteer is na die oorloop van die KGB lid Oleg Gordievsky 2019 Hommeltuie en kruisermissiele word gebruik in n aanval op die Aramco olieproduksiefasiliteite by Abqaiq en Khurais in die ooste van Saoedi Arabie Geboortes1486 Cornelius Agrippa okkultisme 1535 1580 Francisco de Quevedo Spaanse skrywer 1645 1769 Alexander von Humboldt Duitse wetenskaplike en ontdekkingsreisiger 1859 1889 Leon Mare Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa 1983 1896 Jose Mojica Meksikaanse operasanger akteur en skrywer 1974 1910 Jack Hawkins Engelse akteur en vervaardiger 1973 1914 Clayton Moore Amerikaanse akteur 1999 1919 Kay Medford Amerikaanse aktrise 1980 1922 Frances Bergen Amerikaanse model en aktrise 2006 1925 Ruth Mompati Suid Afrikaanse politikus en ambassadeur 2015 1928 Humberto Maturana n Chileense bioloog en filosoof 2021 1933 Hans Faverey Nederlandse digter van Surinaamse afkoms 1990 1933 Zoe Caldwell Australiese aktrise 2020 1933 Harve Presnell Amerikaanse akteur en sanger 2009 1935 Wilna Snyman Suid Afrikaanse aktrise 1936 Walter Koenig Amerikaanse akteur en vervaardiger 1937 Renzo Piano Italiaanse argitek en ingenieur 1944 Joey Heatherton Amerikaanse aktrise sangeres en danseres 1956 Maxime Verhagen Nederlandse historikus en politikus lid van CDA party 1957 Kepler Wessels Suid Afrikaans Australiese internasionale krieketspeler 1960 Melissa Leo Amerikaanse aktrise 1960 Anthony Addabbo Amerikaanse akteur 2016 1964 Faith Ford Amerikaanse aktrise 1968 Michelle Stafford Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1969 Kallie Kriel HUB van die Suid Afrikaanse burgerregte organisasie AfriForum 1971 Kimberly Williams Paisley Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1980 Ayọ Duitse sanger liedjieskrywer en aktrise 1983 Amy Winehouse Engelse sangeres liedjieskrywer 2011 1989 Jessica Brown Findlay Engelse aktrise 1989 Logan Henderson Amerikaanse akteur en sanger liedjieskrywer 1991 Shayne Topp Amerikaanse akteur en skrywer Sterftes891 Pous Stefanus V die 110de pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1523 Pous Adrianus VI die 218de pous van die Rooms Katolieke Kerk in Rome 1459 1836 Aaron Burr Amerikaanse politikus en avonturier 1756 1851 James Fenimore Cooper Amerikaanse skrywer 1789 1852 Arthur Wellesley 1ste hertog van Wellington Britse generaal en staatsman Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1769 1901 William McKinley Amerikaanse staatsman en 25ste President van die Verenigde State 1843 1916 Jose Echegaray Spaanse dramaturg en politikus en Nobelprys wenner 1832 1932 Jean Cras Bretonse komponis en vlootoffisier 1879 1970 Rudolf Carnap Duitse filosoof 1891 1982 Prinses Grace van Monaco beserings as gevolg van n motorongeluk 1929 1982 Christian Ferras Franse violis 1933 1989 Wynnie Schumann Suid Afrikaanse opvoedkundige 1903 1996 Helen Cohan Amerikaanse aktrise 1910 1996 Juliet Prowse Amerikaanse aktrise 1936 2000 Tini Vorster voormalige presidentsvrou van Suid Afrika 1917 2019 Jean Heywood Britse aktrise 1921 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 14 September, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar