1901 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1896 1897 1898 1899 1900 1901 1902 1903 1904 1905 1906 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1901Kalenders Koningin Victoria oorlede 22 JanuarieGregoriaanse kalender 1901 MCMIAb urbe condita 2654Armeense kalender 1350 ԹՎ ՌՅԾChinese kalender 4597 4598 丁子 戊丑Ethiopiese kalender 1893 1894Hebreeuse kalender 5661 5662Hindoekalenders Vikram Samvat 1956 1957 Shaka Samvat 1823 1824Irannese kalender 1279 1280Islamitiese kalender 1319 1319 Die jaar 1901 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 1ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Die Britse kolonies Nieu Suid Wallis Queensland Suid Australie Tasmanie Victoria en Wes Australie stig die Australiese Gemenebes met Canberra as hoofstad 1 Januarie Die Franse rugbyspan speel die eerste keer n rugbytoets teen Nieu Seeland 1 Januarie Nigerie word n Britse protektoraat 22 Januarie Koning Edward VII word Koning van Groot Brittanje en Keiser van Indie met die dood van sy moeder Koningin Victoria 10 Februarie Tweede Vryheidsoorlog Genl Christiaan de Wet val die Kaapkolonie by Zanddrif naby Philippolis binne 14 Februarie Koning Edward VII open die Britse Parlement vir die eerste keer 31 Maart Brittanje hou n sensus 25 April New York word die eerste staat wat vereis dat motors nommerplate moet kry 9 Mei Die Australiese Parlement word vir die eerste keer in Melbourne geopen 29 Mei Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Vlakfontein vind plaas 2 Junie Katsura Taro word die Eerste Minister van Japan 24 Junie Eerste uitstalling van Pablo Picasso geopen 21 Augustus Die Cadillac Motor Maatskappy word gestig in Detroit Michigan VSA 14 September Theodore Roosevelt word die president van die Verenigde State van Amerika na die dood van William McKinley 17 September Tweede Vryheidsoorlog Elandsrivier op die plaas Moddefontein Genl Smuts val n buite pos beman deur die 17th Lancer aan 17 September Tweede Vryheidsoorlog Slag van Bloedrivierpoort Natal Genl Louis Botha oorrompel die Mounted Infantry onder beheer van Luitenant Kolonel H de la P Gough 25 September Die Koninkryk van Ashanti word deur Brittanje geannekseer as deel van die Gouekuskolonie 2 Oktober Die Britse Vloot laat hul eerste duikboot te water 9 November Prins George die hertog van Cornwall word Prins van Wallis en die Graaf van Chester 12 Desember Guglielmo Marconi ontvang die eerste trans Atlantiese radiosein vanaf Poldhu Radiostasie in Cornwall Engeland na St John s Newfoundland 20 Desember In Stockholm word die eerste Nobelprys toegeken GeboortesOnbekend Harry Lawrence Suid Afrikaanse politikus 1973 14 Januarie Alfred Tarski Poolse wiskundige en logikus 1983 16 Januarie Fulgencio Batista Kubaanse president en diktator 1973 1 Februarie Clark Gable Amerikaanse akteur 1960 7 Februarie Vivian Frederick Maynard FitzSimons Suid Afrikaanse herpetoloog 1975 25 Februarie Zeppo Marx Amerikaanse komediant en akteur 1979 28 Februarie Linus Pauling Amerikaanse chemikus biochemikus chemiese ingenieur en Nobelpryswenner 1994 27 Maart Eisaku Satō Japannese Premier 1975 13 April Jacques Lacan Franse psigoanalis 1981 29 April Hirohito Japannese keiser 1989 7 Mei Gary Cooper Amerikaanse akteur 1961 8 Mei Vladimir Sofronitsky Russiese klassieke pianis 1961 20 Mei Max Euwe Nederlandse skaakspeler 1961 29 Mei Wolfgang Schmieder Duitse bibliotekaris en musiekkundige 1990 6 Junie Sukarno president van Indonesie 1970 9 Junie M D C de Wet Nel Suid Afrikaanse politikus 1984 16 Junie O S 5 Junie Anastasia Nikolajewna van Rusland 1918 22 Junie Eitemal Afrikaanse skrywer digter redenaar en vertaler 1984 24 Junie Harry Partch Amerikaanse komponis 1974 29 Junie Nelson Eddy Amerikaanse sanger en akteur 1967 9 Julie Barbara Cartland Britse skryfster 2000 31 Julie Jean Dubuffet Franse skilder en beeldhouer 1985 4 Augustus Louis Armstrong Amerikaanse jazztrompetspeler en sanger 1971 8 September Hendrik Verwoerd Nederlandsgebore akademikus politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1966 26 September George Raft Amerikaanse akteur 1980 6 Oktober Wolfgang Langhoff Duitse akteur en regisseur 1966 7 Oktober Wollie Bronkhorst argitek van kerkgeboue sendinghospitale weeshuise en ouetehuise 1970 22 Oktober Lulu Latsky eerste vrou in Suid Afrika wat n doktorsgraad in Wetenskap verwerf 1980 26 Oktober Herman Auerbach Poolse wiskundige 1942 3 November Leopold III van Belgie koning van Belgie 1983 22 November Joaquin Rodrigo Spaanse komponis 1999 23 November Bennie Osler Suid Afrika se sewentiende Springbokkaptein 1962 5 Desember Walt Disney animeerder sketskunstenaar 1966 8 Desember F W Boonzaier Afrikaanse dramaturg 1963 16 Desember Amerikaanse antropoloog 1978 27 Desember Marlene Dietrich Duits Amerikaanse aktrise 1992 Sterftes21 Januarie Elisha Gray Amerikaanse elektriese ingenieur 1835 22 Januarie Victoria van die Verenigde Koninkryk 1819 27 Januarie Giuseppe Verdi Italiaanse komponis 1813 7 Februarie Japie Hauptfleisch Boere kryger 1875 13 Maart Benjamin Harrison die drie en twintigste President van die Verenigde State 1833 9 Mei Lizzie van Zyl slagoffer van die Verskroeideaardebeleid 1894 19 Mei M W Pretorius Transvaalse en Vrystaatse staatsman President van die Oranje Vrystaat en ZAR 1819 20 Julie Gezina Kruger tweede vrou van pres Paul Kruger 1831 9 September Henri de Toulouse Lautrec Franse skilder 1864 14 September William McKinley Amerikaanse staatsman en 25ste President van die Verenigde State 1843 13 Oktober Jan Lambrecht Domien Sleeckx Vlaamse skrywer 1818, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar