lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 31 Julie is die 212de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 213de in skrikkeljare Daar volg nog 153 dae in die res van die jaar Gebeure432 Pous Sixtus III volg Pous Celestinus I op 768 Teenpous Filippus word aangestel deur koning Desiderius van Lombardye 1009 Pous Sergius IV volg Pous Johannes XVIII op 1667 Die Verdrag van Breda beeindig die Tweede Engels Nederlandse Oorlog 1793 Pous Pius VI publiseer Ad nostras manus teen die Manifesto chretienne et de l armee royale au peuple francais a Clisson ce premier Juin 1793 Chistelike en koninklike leer se manifes aan die Franse burgers van Clisson op 1 Junie 1793 1826 In Valencia word die laaste Ketter teen die Rooms Katolieke geloof onder die Inkwisisie tereggestel 1917 Eerste Wereldoorlog Die slag van Passchendaele begin aan die Westelike Front 1931 Die Kalahari Gemsbok Nasionale Park word geproklameer 1941 Joodse volksmoord Hermann Goring beveel SS generaal Reinhard Heydrich om n finale oplossing tot die Joodse kwessie te ontwikkel 1964 Ranger program Ranger 7 onbemande ruimtetuig bots teen die maan 1971 Apollo program Die eerste Maankarretjie word tydens die Apollo 15 maansending gebruik 1974 Premier Ian Smith se Rhodesian Front wen die algemene verkiesing in Rhodesie 1991 Die VSA en die Sowjetunie teken n verdrag om opgehoopte kernwapenvoorrade met n derde te verminder 2012 Chad le Clos van Suid Afrika wen n goue medalje in 200 m vlinderslag tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 Geboortes1396 Filips die Goeie die hertog van Boergondie Brabant Limburg en Luxemburg 1467 1877 Louisa Bolus Suid Afrikaanse plantkundige en herbariumhouer 1970 1885 M L de Villiers Afrikaanse predikant en musikus komponis van Die Stem van Suid Afrika 1977 1901 Jean Dubuffet Franse skilder en beeldhouer 1985 1909 Gregoire Boonzaier Suid Afrikaanse kunsskilder 2005 1919 Primo Levi Italiaans Joodse chemikus komponis en outeur 1987 1926 Hilary Putnam Amerikaanse aktrise 2016 1929 Don Murray Amerikaanse akteur 2024 1932 Sam Coppola Amerikaanse akteur 2012 1938 Marion Game Franse aktrise 2023 1944 Louis van Rensburg Afrikaanse sanger komponis en liedjieskrywer 2012 1972 Michelle McLean Namibiese aktrise en mannekyn 1974 Emilia Fox Britse aktrise Sterftes1784 Denis Diderot Franse skrywer en Verligtingsfilosoof 1713 1875 Andrew Johnson die 17de President van die Verenigde State 1808 1886 Franz Liszt Hongaarse komponis 1811 1995 James Phillips alias Bernoldus Niemand Suid Afrikaanse rocksanger en liedjieskrywer 1959 2009 Tim Guest Engelse skrywer en joernalis 1975 2012 Johan van der Merwe Afrikaanse akteur 1950 2020 Zamuxolo Peter Suid Afrikaanse politikus 1965 2022 Ayman al Zawahiri al Kaida leier 1951 Vakansies vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Sint Ignatius van LoyolaWikimedia Commons bevat media in verband met 31 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar