lt lt Julie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 2 Julie is die 183ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 184ste in skrikkeljare Daar volg nog 182 dae in die res van die jaar Gebeure310 of 311 Pous Miltiades volg Pous Eusebius op 1519 Alessandro Farnese later Pous Paulus III word biskop gewy 1664 Slag van Marston Moor Die koningsgesindes verloor teen die magte van die parlement 1679 Pous Innocentius XI verklaar Turibius van Mogroveio salig 1776 Nadat hy die heel nag gereis het kom Caesar Rodney net betyds aan om die beslissende stem te gee vir die aanvaarding van die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring 1832 Pous Gregorius XVI stel Giuseppe Maria Velzi O P meester van die Apostoliese Paleis en Mario Mattei tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 1839 Opstand op die slawe skip Amistad 1865 William Booth stig die Heilsleer 1881 Die Amerikaanse president James Garfield word geskiet Hy sterf op 19 September 1881 1900 Die eerste Zeppelin vlieg oor die Bodenmeer naby Friedrichshafen Duitsland 1932 Die term New Deal word deur president Franklin D Roosevelt vir die eerste keer gebruik 1937 Amelia Earhart en navigator Fred Noonan verdwyn oor die Stille Oseaan 1964 President Lyndon B Johnson teken die Civil Rights Bill 1976 Hereniging van Noord en Suid Vietnam tot Vietnam Saigon word tot Ho Chi Minh stad hernoem 1979 Die Susan B Anthony dollarmunt word uitgereik Geboortes1714 Christofh Willibald Gluck hervormer van die opera 1787 1867 A A S le Fleur visioenere Griekwaleier 1941 1877 Hermann Hesse Switserse skrywer en Nobelprys wenner in 1946 1962 1906 Hans Bethe Duits Amerikaanse kernfisikus ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 2005 1908 Helga Uys Duits gebore konsertpianis moeder van Pieter Dirk Uys 1969 1916 Hans Ulrich Rudel Duitse kolonel en meesgedekoreerde bobaasvlieenier 1982 1922 Pierre Cardin beroemde Franse modeontwerper 2020 1923 Wislawa Szymborska Poolse digteres en Nobelpryswenner 1996 1925 Patrice Lumumba eerste premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo gebore in Onalua DRK 1961 1927 Brock Peters Amerikaanse akteur 2005 1929 Esme Berman Suid Afrikaanse outeur lektor navorser uitsaaier historikus en kunskonsultant 2017 1929 Imelda Marcos eggenote van voormalige president van die Filippyne Ferdinand Marcos 1931 Frank Williams Amerikaanse akteur en skrywer 2022 1936 Rex Gildo Duitse akteur en popsanger 1999 1937 Polly Holliday Amerikaanse aktrise 1942 Vicente Fox Meksikaanse politikus 1947 Larry David Amerikaanse skrywer en akteur 1947 George Weideman Afrikaanse skrywer digter en dramaturg 2008 1955 Piet Crous Suid Afrikaanse bokser en wereldkruisergewigbokskampioen 1975 Stefan Terblanche Springbokrugbyspeler 1983 Michelle Branch Amerikaanse sangeres liedjieskrywer 1985 Ashley Tisdale Amerikaanse aktrise en sangeres 1986 Lindsay Lohan Amerikaanse aktrise 1990 Margot Robbie Australiese aktrise en vervaardiger Sterftes1566 Nostradamus astroloog en wiskundige 1503 1778 Jean Jacques Rousseau Switserse filosoof 1712 1936 Lionel Phillips Suid Afrikaanse mynboumagnaat en politikus 1855 1937 Amelia Earhart lugvaartpionier van die Verenigde State 1897 1961 Ernest Hemingway Amerikaanse skrywer 1899 1967 Boerneef Suid Afrikaanse skrywer digter leksikograaf en akademikus 1897 1973 Betty Grable Amerikaanse aktrise sanger en danseres 1916 1977 Gert Potgieter n Suid Afrikaanse opera tenoor en akteur 1929 1977 Vladimir Nabokov Russiese skrywer 1899 1997 James Stewart Amerikaanse akteur 1908 2008 Joe Nhlanhla Suid Afrikaanse ANC politikus 1936 2013 Douglas Engelbart uitvinder van die rekenaarmuis 1925 2016 Elie Wiesel n Roemeens gebore Amerikaanse Jood skrywer professor politieke aktivis Nobelprysontvanger en Holocaust oorlewende 1928 2021 Yoti die Griekse Boertjie Suid Afrikaanse sanger van Griekse afkoms onbekend Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 2 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar