lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 26 Julie is die 207de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 208ste in skrikkeljare Daar volg nog 158 dae in die res van die jaar Gebeure1139 Afonso die Oorwinnaar word die eerste koning van n onafhanklike Portugal 1429 Teenpous Clemens VIII tree af en die Westerse Skisma eindig 1548 Felice Peretti da Montalto later Pous Sixtus V voltooi sy magistergraad in teologie aan die Universiteit van Fermo 1755 Pous Benedictus XIV publiseer Allatae Sunt oor die Oosterse Rites 1788 New York word die 11de deelstaat van die Verenigde State 1847 Liberie word die eerste onafhanklike republiek in Afrika 1887 Ludwik Lejzer Zamenhof publiseer Dr Esperanto se Internasionale Taal 1909 Die stoomskip SS Waratah verdwyn spoorloos tussen Durban en Oos Londen 1915 Die eerste uitgawe van Die Burger verskyn 1945 Churchill verloor die Britse verkiesing en die Arbeidersparty verkry vir die eerste keer in die geskiedenis n meerderheid 1950 Die NG gemeente Chingola stig af van NG gemeente Mufulira 1953 Fidel Castro lei n onsuksesvolle aanval op die Moncada kaserne en begin daarmee die Kubaanse Rewolusie 1956 Egipte nasionaliseer die Suezkanaal om die Aswandam te befonds 1965 Die Maledive word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1975 Die Progressiewe Party in Suid Afrika smelt saam met die Reformiste Party om die Progressiewe Reformiste Party te vorm Geboortes1791 Franz Xaver Wolfgang Mozart Oostenrykse pianis en komponis 1844 1839 Sir John Cradock derde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1759 1856 George Bernard Shaw Ierse dramaturg en Nobelprys wenner 1950 1874 Serge Koussevitsky Russiesgebore dirigent komponis en dubbelbasspeler 1951 1876 Manie Maritz boeregeneraal en leier in die Rebellie van 1914 1940 1892 Henry Vollam Morton Britse joernalis en reisskrywer 1979 1894 Aldous Huxley die skrywer van Brave New World 1907 Dr Louis Viljoen Rex predikant en administrateur van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1959 1924 Dirk de Villiers Suid Afrikaanse rolprentmaker en akteur 2009 1926 Lennox Sebe Ciskei president 1994 1928 Stanley Kubrick Amerikaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer 1999 1943 Mick Jagger Britse popsanger 1945 Helen Mirren Britse aktrise 1959 Kevin Spacey Amerikaanse akteur 1969 Randall Abrahams Suid Afrikaanse radio en televisiebesigheidspersoon en musiekprodusent 1975 Liz Truss Britse politikus en minister van Handel 1980 Jacinda Ardern Nieu Seelandse politikus en Eerste Minister Sterftes811 Nikephorus I keiser van Bisantium onbekend 1471 Pous Paulus II die 211de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1417 1925 Gottlob Frege Duitse wiskundige wat n logikus en filosoof geword het 1848 1952 Eva Peron vrou van die Argentynse president Juan Peron 1919 1993 Matthew Ridgway Amerikaanse generaal 1895 2012 Lupe Ontiveros Amerikaanse aktrise 1942 2017 June Foray Amerikaanse stemaktrise 1917 2017 Patti Deutsch Amerikaanse komediese en stemaktrise 1943 2018 Gert Steyn Suid Afrikaanse bokskampioen 1951 2019 Harry Kalmer Suid Afrikaanse skrywer 1956 2020 Olivia de Havilland Japannees Amerikaanse aktrise 1916 2023 Sinead O Connor Ierse sanger en musikant 1966 Vakansies vierings en waarnemingsdae1847 Onafhanklikheidsdag in LiberieWikimedia Commons bevat media in verband met 26 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar