1759 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1754 1755 1756 1757 1758 1759 1760 1761 1762 1763 1764 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1759Kalenders Uyghurse oorlogGregoriaanse kalender 1759 MDCCLIXAb urbe condita 2512Armeense kalender 1208 ԹՎ ՌՄԸChinese kalender 4455 4456 乙寅 丙卯Ethiopiese kalender 1751 1752Hebreeuse kalender 5519 5520Hindoekalenders Vikram Samvat 1814 1815 Shaka Samvat 1681 1682Irannese kalender 1137 1138Islamitiese kalender 1173 1173 Die jaar 1759 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 59ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureEuropa 15 Januarie Die Britse Museum in Londen open sy deure vir die publiek 27 Junie Generaal James Wolfe begin die beleg van Quebec 17 September Pous Clemens XIII publiseer Cum Primum Oor die nakom van die Kanoniese Sanksies 24 September Pous Clemens XIII stel 22 nuwe kardinale aan waaronder Lorenzo Ganganelli later Pous Clemens XIV 19 November Lorenzo Ganganelli later Pous Clemens XIV word kardinaal priester van S Lorenzo in Panisperna 20 Desember Pous Clemens XIII publiseer Appentente Sacro Oor die geestelike voordele van vas Asie Die Chinese Qing dinastie verower Oos Turkestan en noem dit Xinjiang Geboortes25 Januarie Robert Burns nasionale digter van Skotland 1796 27 April Mary Wollstonecraft Engelse skrywer filosoof en kampvegter vir vroueregte 1797 24 Mei Wilhelm Friedrich Ernst Bach Duitse komponis 1845 11 Augustus Sir John Cradock die derde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1839 26 Oktober Georges Danton Franse revolusie leier 1794 10 November Friedrich Schiller Duitse digter en historikus 1805 Onbekend Miles Bowker leier van n klein geselskap 1820 Setlaars 1839 Sterftes14 April Georg Friedrich Handel Engelse komponis van Duitse afkoms 1685 VerwysingsJamestown foundation, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar