1805 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1800 1801 1802 1803 1804 1805 1806 1807 1808 1809 1810 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1805Kalenders Friedrich SchillerGregoriaanse kalender 1805 MDCCCVAb urbe condita 2558Armeense kalender 1254 ԹՎ ՌՄԾԴChinese kalender 4501 4502 辛子 壬丑Ethiopiese kalender 1797 1798Hebreeuse kalender 5565 5566Hindoekalenders Vikram Samvat 1860 1861 Shaka Samvat 1727 1728Irannese kalender 1183 1184Islamitiese kalender 1220 1220 Die jaar 1805 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 5de jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure27 April Berbers en vlootsoldate van die VSA val in Tripoli aan Onbekend Derbent word deur die Russe verower Geboortes27 Januarie Samuel Palmer Britse Waterverfskilder 1881 2 Februarie Frans Rens Vlaamse skrywer 1874 2 April Hans Christian Andersen n Deense feeverhaal skrywer en digter 1875 13 Julie William Robertson Skotse predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika 1876 14 Julie John Frederic Lewis Britse Waterverfskilder 1876 9 November Karel Lodewijk Ledeganck Vlaamse skrywer 1847 19 November Ferdinand de Lesseps n Franse diplomaat en die dryfveer agter die bou van die Suezkanaal 1894 23 Desember Joseph Smith Jr stigter van die Mormoonse Kerk in Chicago Illinois 1844 Sterftes9 Mei Friedrich Schiller Duitse digter en historikus 1759 27 Desember Isabelle de Charriere Nederlandse en Switserse skrywer 1740, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar