1815 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1810 1811 1812 1813 1814 1815 1816 1817 1818 1819 1820 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1815Kalenders Slag van WaterlooGregoriaanse kalender 1815 MDCCCXVAb urbe condita 2568Armeense kalender 1264 ԹՎ ՌՄԿԴChinese kalender 4511 4512 辛戌 壬亥Ethiopiese kalender 1807 1808Hebreeuse kalender 5575 5576Hindoekalenders Vikram Samvat 1870 1871 Shaka Samvat 1737 1738Irannese kalender 1193 1194Islamitiese kalender 1230 1230 Die jaar 1815 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 15de jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure3 Februarie Die eerste moderne kaasfabriek word in Switserland geopen 18 Februarie Die ondertekening van die Vrede van Gent beeindig die Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 20 Maart Napoleon keer terug uit Elba Begin van die Honderd Dae oorlog 5 12 April Die vulkaan Tambora bars uit en minstens 71 000 mense sterf 30 Mei Die HMS Arniston strand by Waenhuiskrans en 373 persone sterf 18 Junie Napoleon word verslaan by Waterloo 22 Junie Napoleon word weer gedwing om af te tree 17 Julie Napoleontiese Oorloe Napoleon gee by Rochefort Frankryk aan Britse magte oor Geneve word weer n Switserse stad en die hoofstad van die nuwe gelyknamige kanton Slagtersnek rebellie In die Oos Kaap kom Boere teen die Britte in opstand Geboortes24 Februarie Henry Barkly goewerneur van verskeie Britse kolonies waaronder die Kaapkolonie 1898 29 Maart Sir Henry Bartle Frere n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie 1884 1 April Otto von Bismarck eerste minister van Pruise kanselier van die Noord Duitse Verbond en die eerste rykskanselier van die Duitse Keiserryk 1898 19 Junie Cornelius Krieghoff Nederlands gebore Kanadese skilder 1872 7 Julie Theodore Hersart de la Villemarque Bretonse skrywer 1895 31 Oktober Andrew Jackson Downing Amerikaanse landskapsontwerper tuinboukundige en skrywer 1852 2 November George Boole Wiskundige en filosoof 1864 10 Desember Ada Lovelace Britse wiskundige en skryfster 1852 Sterftes15 Januarie Emma Hamilton Lord Nelson se minnares 1765 24 Februarie Robert Fulton n Amerikaanse skilder ingenieur en uitvinder 1765 29 Desember Saartjie Baartman Khoikhoi vrou wat in Europa as die Hottentot Venus tentoongestel is 1789, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar