1789 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1784 1785 1786 1787 1788 1789 1790 1791 1792 1793 1794 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1789Kalenders Die Groote Kerk se kanselGregoriaanse kalender 1789 MDCCLXXXIXAb urbe condita 2542Armeense kalender 1238 ԹՎ ՌՄԼԸChinese kalender 4485 4486 乙申 丙酉Ethiopiese kalender 1781 1782Hebreeuse kalender 5549 5550Hindoekalenders Vikram Samvat 1844 1845 Shaka Samvat 1711 1712Irannese kalender 1167 1168Islamitiese kalender 1203 1204 Die jaar 1789 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 89ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureBegin van die Suid Afrikaanse wolskaapbedryf n Handjievol merinoskape n geskenk aan Nederland van die koning van Spanje kom in die Kaap aan 30 Maart Pous Pius VI stel nege nuwe kardinale aan waaronder Joseph Franz Anton von Auersperg prins biskop van Passau 30 April George Washington word die eerste president van die Verenigde State 14 Julie Die Franse Rewolusie begin met die bestorming van die gevangenis Bastille in Parys 20 Junie Die Tennisbaan eed Die volksverteenwoordigers van Frankryk wat uitgesluit is uit die parlement in Versailles neem n eed om nie te verdaag totdat n grondwet aanvaar is nie 3 Augustus Pous Pius VI stel Ludovico Flangini Giovanelli ouditeur van die Heilige Roomse Rota aan as kardinaal 28 Augustus William Herschel ontdek Enkelados die sesde grootste maan van die planeet Saturnus 17 September William Herschel ontdek Mimas die sewende grootste maan van die planeet Saturnus 21 November Noord Carolina word die 12de deelstaat van die Verenigde State November Die Groote Kerk in Kaapstad kry n nuwe kansel vervaardig deur Anton Anreith GeboortesOnbekend Saartjie Baartman Khoikhoi vrou wat in Europa as die Hottentot Venus tentoongestel is 1815 5 Januarie Thomas Pringle Suid Afrika se eerste Engelstalige digter en een van die baanbrekers van persvryheid 1834 15 September James Fenimore Cooper Amerikaanse skrywer 1851 29 September Peter Joseph Lenne Pruisiese landskapargitek 1866 3 Oktober Sir Henry Pottinger n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1856 Sterftes12 Februarie Ethan Allen n Amerikaner wat gedurende die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog as patriot oorlogsheld en politikus bekendheid verwerf 1738 7 April Abdulhamid I n sultan van die Ottomaanse Ryk 1725, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar