1834 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1829 1830 1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1834Kalenders Pedro I van BrasilieGregoriaanse kalender 1834 MDCCCXXXIVAb urbe condita 2587Armeense kalender 1283 ԹՎ ՌՄՁԳChinese kalender 4530 4531 庚巳 辛午Ethiopiese kalender 1826 1827Hebreeuse kalender 5594 5595Hindoekalenders Vikram Samvat 1889 1890 Shaka Samvat 1756 1757Irannese kalender 1212 1213Islamitiese kalender 1250 1250 Die jaar 1834 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 34ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureStigting van Adelaide Oos Kaap Suid Afrika Stigting van die Switserland 20 Januarie Pous Gregorius XVI stel Giacomo Luigi Brignole tituler aartsbiskop van Nazianzo en Nicola Grimaldi goewerneur van Rome aan as kardinale 23 Junie Pous Gregorius XVI stel nege nuwe kardinale aan waaronder Giuseppe della Porta Rodiani tituler patriarg van Konstantinopel 28 Oktober Die Pinjarra menseslagting vind plaas naby Wes Australie Geboortes6 Januarie Georges de Layens was n Franse botanis en byeboer 1897 8 Februarie Dmitri Mendelejef Russiese chemikus 1907 16 Februarie Ernst Haeckel Duitse bioloog en filosoof 1919 Maart Timothy Eaton Kanadese entrepreneur 1907 18 Maart Marie Koopmans de Wet kampvegter vir Afrikanerregte kultuurleidster 1906 15 April Thomas Francois Burgers n teoloog en n president van die Zuid Afrikaansche Republiek 1881 21 April Adrien Rene Franchet Franse plantkundige 1900 28 April Harry Bolus Suid Afrikaanse plantkundige botaniese kunstenaar besigheidsman en filantroop 1911 30 Mei Emmanuel Hiel Vlaams Nederlandse digter en prosaskrywer 1899 9 Julie Sir Thomas Scanlen eerste minister van die Kaapkolonie 1912 16 Julie Adolf Luderitz n Duitse koopman en stigter van die eerste Duitse kolonie in Suidwes Afrika vandag Namibie 1886 22 Augustus Samuel Langley Amerikaanse sterrekundige fisikus uitvinder van die bolometer en lugvaartpionier 1906 31 Desember Anne van Rooy stammoeder van die Van Rooy familie in Suid Afrika 1904 Sterftes25 Julie Samuel Taylor Coleridge Engelse Romantiese digter literatuurkritikus en filosoof 1772 24 September Dom Pedro keiser van Brasilie en koning van Portugal 1798 5 Desember Thomas Pringle Suid Afrika se eerste Engelstalige digter en een van die baanbrekers vir persvryheid 1789 Gepubliseer25 Junie Teologie Singulari Nos oor die foute van Lammenais deur Pous Gregorius XVI Sien ook1834 in Suid Afrika, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar