lt lt Desember 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 31 Desember is die 365ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 366ste in skrikkeljare Dit is ook die laaste dag van die vierde kwartaal van die jaar Dit is die laaste dag van die jaar Vuurwerke om die nuwe jaar te vier Gebeure192 Pertinax word keiser in Rome 406 Die Vandale Alane en Suebiane steek die Ryn oor om n inval van Gallie van stapel te stuur 1494 Die Franse koning Karel VIII van Frankryk beset Rome 1600 Koningin Elizabeth I stig die Britse Oos Indiese Kompanjie 1687 Die eerste Franse Hugenote vaar vanuit Nederland na Kaap die Goeie Hoop 1693 Pous Innocentius XII verklaar Joanna van Portugal en Peter Gambacorta van Pisa salig 1726 Pous Benedictus XIII verklaar Aloysius van Gonzaga en Stanislaus Kostka heilig 1837 Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word priester 1857 Koningin Victoria bestem Ottawa as nuwe hoofstad van Kanada 1959 Die swart woonbuurt Sophiatown word finaal ontruim en herdoop tot Triomf n blanke woongebied 1963 Die Sentraal Afrikaanse Federasie word verdeel in Noord Suid Rhodesie en Njassaland 1991 Die Sowjetunie word amptelik ontbind 1992 Tsjeggo Slowakye word in die twee lande Tsjeggie en Slowakye verdeel wat op 1 Januarie 1993 amptelik onafhanklik word 1999 Die Verenigde State dra die Panamakanaalsone aan Panama oor 1999 Boris Jeltsin die eerste demokraties verkose President van Rusland bedank en stel Wladimir Poetin as waarnemende President aan Geboortes1378 Alonso de Borja later Pous Callixtus III 209de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1458 1491 Jacques Cartier Franse ontdekkingsreisiger 1557 1691 Robert Boyle Ierse wetenskaplike 1627 1834 Anne van Rooy stammoeder van die Van Rooy familie in Suid Afrika 1904 1869 Henri Matisse Franse kunstenaar 1954 1880 George C Marshall was n Amerikaanse vyfster generaal 1959 1905 Wena Naude Afrikaanse aktrise en toneelbaanbreker 1978 1913 Anna M Louw Afrikaanse skrywer en n wenner van die Hertzogprys 2003 1923 Rykie van Reenen Afrikaanse joernalis 2003 1929 Mies Bouwman Nederlandse televisie aanbieder 2018 1932 Johannes Petrus Louw Suid Afrikaanse vertaler en akademikus 2011 1937 Anthony Hopkins Walliese akteur komponis en skilder 1948 Donna Summer Amerikaanse sangeres 2012 1943 John Denver Amerikaanse sanger 1997 1959 Val Kilmer Amerikaanse akteur 1979 Josh Hawley Republikeinse senator vir Missouri in die senaat van die Verenigde State 2000 Logan Sargeant Amerikaanse Formule Eenrenjaer Sterftes335 Pous Silvester I 33ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1719 John Flamsteed Engelse sterrekundige 1646 1733 Hubert Kornelisz Poot Nederlandse digter 1689 1938 Richard Roland Holst Nederlandse beeldende kunstenaar 1868 1941 Francois Stephanus Malan Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1871 1950 Charles Koechlin Franse komponis 1867 1980 Marshall McLuhan Kanadese mediakenner 1911 1985 Ricky Nelson Amerikaanse sanger 1940 1986 Bartho Smit Afrikaanse skrywer en dramaturg 1924 1990 Dalton Cathey Amerikaanse akteur 1946 2001 Eileen Heckart Amerikaanse aktrise 1919 2015 Natalie Cole Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer 1950 2016 Dmitri Romanowitsj Romanof Russiese prins bankier filantroop en skrywer 1926 2021 Betty White Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1922 2022 Joseph Alois Ratzinger later Pous Benedictus XVI van die Rooms Katolieke Kerk 1927 2022 Dolf van Niekerk Afrikaanse skrywer 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdaeOujaarsdag word gevier Sommige mense bly op oujaarsaand tot laat wakker om die nuwe jaar in te wag Feesdag van Pous Silvester I in die Rooms Katolieke Kerk 2 Januarie in die Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 31 December, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar