1938 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1938Kalenders SelakantGregoriaanse kalender 1938 MCMXXXVIIIAb urbe condita 2691Armeense kalender 1387 ԹՎ ՌՅՁԷChinese kalender 4634 4635 甲丑 乙寅Ethiopiese kalender 1930 1931Hebreeuse kalender 5698 5699Hindoekalenders Vikram Samvat 1993 1994 Shaka Samvat 1860 1861Irannese kalender 1316 1317Islamitiese kalender 1357 1357 Die jaar 1938 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 38ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure31 Januarie Die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad Suid Afrika word geopen 12 Maart Anschluss Duitse troepe beset Oostenryk anneksasie word die volgende dag verklaar 19 April RCA NBC begin die eerste gereelde televisie uitsendings 4 19 Junie Die derde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Frankryk gespeel wat deur Italie gewen word 6 Junie n Airspeed vliegtuig van die Suid Afrikaanse Lugmag op n vlug tussen Salisbury en Pretoria stort 20 myl noord van die Limpoporivier neer ses sterf 3 Julie n LNER Klas A4 lokomotief stel n wereldrekord op vir stoomlokomotiewe van 126 m p h 9 November Kristallnacht die eerste grootskaalse voorval van fisiese anti Joodse geweld in Nazi Duitsland begin 25 November Pous Pius XI kry twee hartaanvalle 16 Desember Hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument 22 Desember Die eerste Selakant word ontdek deur Marjorie Courtenay Latimer in Oos Londen Onbekend Die Klas 15F stoomlokomotief word in diens gestel Geboortes1 Januarie Margaret Singana Suid Afrikaanse sangeres 2000 2 Januarie David Bailey Engelse mode en portretfotograaf 22 Januarie Corra Dirksen Springbokrugbyspeler en geneesheer 2020 23 Januarie Theo Ben Gurirab Namibiese politikus 2018 30 Januarie Islam Karimof eerste president van Oesbekistan 2016 31 Januarie Beatrix koningin van Nederland 13 Februarie Oliver Reed Britse akteur 1999 22 Februarie Karin Dor Duitse aktrise 2017 29 Februarie Mamadou Tandja van 1999 tot 2010 die president van Niger 2020 1 Maart Aart Staartjes Nederlandse akteur regisseur en televisieaanbieder 2020 14 Maart Elsabe Steenberg Suid Afrikaanse skrywer 1996 17 Maart Rudolf Nureyev Russiese balletdanser 1993 4 April Hermann Giliomee Suid Afrikaanse geskiedenis skrywer 5 April Colin Bland Suid Afrikaanse krieketspeler 2018 8 April Kofi Annan Ghanese diplomaat en sewende sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 2018 8 April Allan Gray Suid Afrikaanse filantroop en sakeman 2019 14 April Duke Stroud Amerikaanse filmakteur 29 April Bernard Madoff Amerikaanse beleggingsadviseur gevonnisde bedrieer 2021 21 Mei Urs Widmer Switserse skrywer en vertaler 2014 21 Mei Michael Halasz Duits Hongaarse dirigent 5 Junie David Koloane Suid Afrikaanse kunstenaar 2019 14 Junie Julie Felix Amerikaanse folk sangeres 2020 26 Junie Neil Abercrombie sewende goewerneur van Hawaii 18 Julie Lance James Suid Afrikaanse country sanger en radio omroeper 2020 20 Julie Margaret van der Post Suid Afrikaanse musiekonderwyser en sopraan 20 Julie Natalie Wood Natasha Zakharenko Amerikaanse filmaktrise 1981 20 Julie Diana Rigg Engelse aktrise 2020 31 Julie Marion Game Franse aktrise 2023 4 Augustus John Gainsford Springbokrugbyspeler 2015 15 Augustus Maxine Waters Amerikaanse politikus 21 Augustus Kenny Rogers Amerikaanse sanger 2020 12 September Anne Helm Amerikaanse aktrise 23 September Romy Schneider Oostenrykse aktrise 1982 24 September Ian McIntosh voormalige Zimbabwies Suid Afrikaanse rugbyafrigter 2023 29 September Wim Kok Nederlandse politikus 2018 1 Oktober G J Kruger Afrikaanse digter en apteker 2005 10 Oktober Judith Mason Suid Afrikaanse kunstenaar 2016 13 Oktober Dalene Matthee Afrikaanse skryfster 2005 14 Oktober Edward George Hudson Oliver Suid Afrikaanse plantkundige en skrywer 17 Oktober Evel Knievel Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar 2007 20 Oktober Jan Scholtz Suid Afrikaanse draaiboekskrywer regisseur en vervaardiger van rolprente 2015 21 Oktober Gertjie Brynard Springbokrugbyspeler 2018 26 Oktober Richard Goldstone Suid Afrikaanse regter 29 Oktober Ellen Johnson Sirleaf voormalige vroulike president van Liberie 3 November Daniel Sleigh Suid Afrikaanse skrywer geskiedkundige en digter 2023 15 November Ronnie Kasrils afgetrede Suid Afrikaanse kabinetsminister 25 November Stephen F Cohen Amerikaanse akademikus en kenner van die Sowjetunie en Rusland 2020 17 Desember Peter Snell Nieu Seelandse middelafstandatleet 2019 20 Desember Edwill van Aarde Suid Afrikaanse televisie radio omroeper en sportkommentator 2024 20 Desember Jacob de Villiers Suid Afrikaanse boer politikus en kabinetsminister 29 Desember Jon Voight Amerikaanse akteur Sterftes26 April Edmund Husserl Duitse filosoof 1859 15 Mei Ds Pieter Meiring leraar van die NG Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad die Kerkbode 1866 6 Augustus Henry Sampson n leier in die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1872 21 Augustus Dr Frans Engelenburg joernalis en voorsitter van die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 1863 12 September Prins Arthur van Connaught Britse politikus en derde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1920 1924 1883 17 November Adriaan Moorrees teoloog en leier in die NG Kerk skrywer en digter 1855 20 November Arthur Elliott Suid Afrikaanse fotograaf en oudheidkundige 1870 24 Desember Bruno Taut Duitse argitek en stadsbeplanner 4 Mei 1880 31 Desember Richard Roland Holst Nederlandse beeldende kunstenaar 1868, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar