lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 30 Januarie is die 30ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 335 dae in die res van die jaar 336 in skrikkeljare Gebeure1226 Pous Honorius III keur die Orde van die Karmeliete goed met die bul Ut vivendi normam 1592 Pous Clemens VIII volg Pous Innocentius IX op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1649 Koning Charles I word onthoof vir hoogverraad voor die Banqueting House in Londen tydens die Engelse Burgeroorlog 1713 Pous Clemens XI stel Benedetto Erba Odescacalchi aartsbiskop van Milaan en Damian Hugo Philipp von Schonborn aan as kardinale 1751 Pous Benedictus XIV publiseer Prodiit jamdudum weer oor karnaval 1820 Edward Bransfield van die Britse Vloot land op die vasteland van Antarktika 1933 Adolf Hitler word ingesweer as kanselier van Duitsland 1945 Tweede Wereldoorlog Die Wilhelm Gustloff seeramp vind plaas 1964 Die onbemande ruimtetuig Ranger 6 word lanseer 1968 In die Vietnamoorlog stuur Vietkong magte die Tết Offensief op Vietnamese Nuwejaarsdag Tet van stapel 1981 Apartheid Vier en twintig mense sterf in Operasie Beanbag n aanval deur die Suid Afrikaanse Weermag op die ANC en PAC in Matola n woonbuurt in Maputo Mosambiek n Portugese ingenieur Jose Ramos word verkeerdelik geidentifiseer as Joe Slovo en by n padblokkade doodgeskiet 2007 n Omroeper by SAFM John Perlman bedank nadat hy politieke sensorskap by die SAUK onthul het 2017 Marokko sluit by die Organisasie vir Afrika eenheid aan na die land se onttrekking 33 jaar tevore as gevolg van die Wes Sahara konflik Geboortes133 Didius Julianus Romeinse keiser 193 1882 Franklin D Roosevelt Amerikaanse politikus en staatsman 32ste President van die Verenigde State 1945 1888 D B Bosman Afrikaanse taalkundige 1960 1899 Max Theiler Suid Afrikaanse viroloog ontvanger van die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1951 1972 1913 Amrita Sher Gil Indiese skilderes 1941 1925 Douglas Engelbart uitvinder van die rekenaarmuis 2013 1930 Genl Magnus Malan voormalige Minister van Verdediging en Hoof van die SA Weermag 2011 1937 Boris Spasski Russiese skaakspeler 1938 Islam Karimof eerste president van Oesbekistan 2016 1946 Paul Alexander Amerikaanse verlamde polio oorlewende wat die laaste man was wat in n ysterlong geleef het 2024 1949 Randall Wicomb Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2015 1951 Phil Collins Britse rocksanger en musiekvervaardiger 1972 Mike Johnson Amerikaanse politikus 1974 Christian Bale Britse akteur 1977 Khumbudzo Ntshavheni Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2001 Christo Lamprecht Suid Afrikaanse amateurgholfspeler Sterftes1649 Karel I van Engeland koning van Engeland Ierland en Skotland 1600 1730 Pieter II van Rusland keiser van Rusland 1715 1858 Coenraad Jacob Temminck n Nederlandse aristokraat dierkundige en direkteur van n museum 1778 1910 Granville T Woods Amerikaanse uitvinder 1856 1948 Mahatma Gandhi charismatiese Indiese massa bewegingsleier wat die saak van Brits koloniale Indie onder die wereld se aandag gebring het 1869 1951 Ferdinand Porsche n Oostenryk Duitse motoringenieur 1875 1956 Gerrit Mannoury Nederlandse filosoof en wiskundige 1867 1956 Charlie Taylor vervaardiger van die enjin vir die eerste eerste aangedrewe vlug deur die Wright broers 1868 2022 Dawid Swart Suid Afrikaanse akteur 1945 2023 Cindy Williams Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1947 2024 Chita Rivera Amerikaanse aktrise 1933 Vakansie vierings en waarnemingsdaeFeesdag van St Hippolitus in die Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 Januarie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar